Henning's Pas Dullstroom





Results 1 to 7 of 7
  1. #1
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Boksburg
    Age
    29
    Posts
    57
    Thanked: 3

    Default Henning's Pas Dullstroom

    Hi manne, ek is nuut in die 4x4 ding en gaan die naweek biekie dullstroom toe. Ek het biekie opgelees oor Henning's pas. Is dit n moeilike oukie of is dit iets wat ek as n beginner kan anpak?

  2. #2
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,153
    Thanked: 9369

    Default Re: Henning's Pas Dullstroom

    Ons het dit al op bikes gedoen. Dis beitjie bedrieglik as dit nat is. So, voor jy op of af gaan, beskou eers die snotterigheid.

    En los jou testosteroon by die huis.

    Ons sal by Anvil wees as jy vas sit.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  3. #3
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Boksburg
    Age
    29
    Posts
    57
    Thanked: 3

    Default Re: Henning's Pas Dullstroom

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Ons het dit al op bikes gedoen. Dis beitjie bedrieglik as dit nat is. So, voor jy op of af gaan, beskou eers die snotterigheid.

    En los jou testosteroon by die huis.

    Ons sal by Anvil wees as jy vas sit.
    Ek beplan om self by Anvil n draai te maak :-D dalk loop ek julle daar raak. Ek sal defnitief kyk. Is dit n maklike pas of is daar n paar goed om voor uit te kyk?

  4. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,153
    Thanked: 9369

    Default Re: Henning's Pas Dullstroom

    Quote Originally Posted by newb33 View Post
    Ek beplan om self by Anvil n draai te maak :-D dalk loop ek julle daar raak. Ek sal defnitief kyk. Is dit n maklike pas of is daar n paar goed om voor uit te kyk?
    dis 'n grond pad, met klei as ek onthou, so jy moet net kyk na helling (slope) asook pad profiel (camber, sideways slope) ens.

    Watter voertuig?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. #5
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Boksburg
    Age
    29
    Posts
    57
    Thanked: 3

    Default Re: Henning's Pas Dullstroom

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    dis 'n grond pad, met klei as ek onthou, so jy moet net kyk na helling (slope) asook pad profiel (camber, sideways slope) ens.

    Watter voertuig?
    dis n triton :-D

  6. #6
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,153
    Thanked: 9369

    Default Re: Henning's Pas Dullstroom

    Quote Originally Posted by newb33 View Post
    dis n triton :-D
    maak seker daar is 'n bietjie gewig agter.......
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  7. #7
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    55
    Posts
    1,599
    Thanked: 454

    Default Re: Henning's Pas Dullstroom

    I did it in 2014 in my 4x2 Ranger

    https://youtu.be/_-f_mouh-Jg

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •