Boeke - Born free/Living free/Forever free





Results 1 to 4 of 4
  1. #1
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,446
    Thanked: 579

    Default Boeke - Born free/Living free/Forever free

    Ek is opsoek na die boeke geskryf deur Joy Anderson, Born free, Living free and Forever free.

    Indien jul het wat jul van ontstlae wil raak, ek stel baie belang.

    Sukkel om die drie te koop op Bid or Buy.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  2. #2
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Secunda
    Age
    61
    Posts
    935
    Thanked: 72

    Default Re: Boeke - Born free/Living free/Forever free


  3. #3
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Grabouw
    Age
    62
    Posts
    1,506
    Thanked: 165

    Default Re: Boeke - Born free/Living free/Forever free

    Elize, ek het lank gesoek na Vlug in die Namib (afrikaans) van Henno Martin.
    Die vriendelike mense van Kakkerlak boeke in Wellington het dit vir my opgespo

    https://kakkerlak.co.za/

  4. #4
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,446
    Thanked: 579

    Default Re: Boeke - Born free/Living free/Forever free

    Baie dankie. Ek het al 3 gekry op bidorbuy. Sal wag vir koerier en dan begin lees!
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •