Totsiens Formule 1





Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 53
  1. #1
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Windhoek
    Age
    48
    Posts
    477
    Thanked: 22

    Default Totsiens Formule 1

    Ai, ek het nooit gedink ek sal ooit die woorde s nie, maar na gister se Franse GP het ek finaal besluit, F1 is nie meer die kyktyd vir my werd nie. Daai Franse baan met die strepe is aaklig en die hele sisteem is so opgestel dat dit net een span bevoordeel, naamlik Mercedes Benz. Hulle maak ekstra krag uit hulle enjins [mens sou in hierdie dae van tegnologie dink dat dit amper onmoontlik is om soveel voordeel nog te h bo ander vervaardigers, maar met die batterye en opwekkers wat deel is van die stelsel, is dit seker moontlik]. In elk geval die Merc het baie meer krag as sy opposisie en soos Rosberg self vertel het, hulle het 'n knop in die kar wat hulle oopdraai vir 'party time'. Onder Toto Wolff is die ontwerpers slim genoeg om 'n lang, stabiele onderstel te bou met uiters ho afwaartse druk wat hulle oorkom op die pylvakke met hulle enjinkragvoordeel. Soveel so dat die Ferraris wat vinniger is op die pylvak met nog laer druk moet ry om te probeer om 'n voordeel op die pylvak te kry om sodoende op te maak wat in die draaie gebeur. Intussen het Merc vir Pirelli oortuig om hulle bande so te verander om die Merc. met sy verhoogde druk te pas en daar sit die res van die ander met hulle 'Toto' in die sand. Die bande skakel te vroeg aan vir die ander lot en kyk gerus na die rondetye van Merc. teenoor die ander op die laaste seksie!Maar toe sien ek gisteraand Indy Cars se wedren op die Circuit of America en daar is 'n klomp karre wat almal op 'n behoorlike resiesbaan jaag waar nie alles toegebou is met barriers of verfstrepe nie. Daar is 'n keuse van twee enjins vir almal en die karre het goeie mechanical grip en kan bymekaar verbykom. Die Amerikaners maak 'n skouspel van alles en is allermins 'n spul verdagte pedofiele wat meer van klein seuntjies hou as van mooi vrouens!

  2. The Following User Says Thank You to VectorP For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Stellenbosch
    Age
    65
    Posts
    26
    Thanked: 3

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Is nie meer oor die beste kar of drywer nie maar oor die beste rekenaar.

  4. #3
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,766
    Thanked: 9062

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Ja nee ek het opgehou kyk toe Senna oorlede is, ek sien ek mis niks.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    32
    Posts
    1,115
    Thanked: 702

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Ek het so lanklaas F1 gekyk. Se my jaag John Cena nog?
    2000 Land Rover Discovery II TD5
    2019 Suzuki Baleno 1.4 GLX platkar

  7. #5
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Randburg
    Age
    40
    Posts
    1,867
    Thanked: 346

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Agh cheers jong. Sien jou weer wanneer Ferrari wen. Miskien in 2021.
    Regards,

    William

    D4 v8 --Sold



    Quote Originally Posted by Murray Walker
    I don't make mistakes. I make prophecies which immediately turn out to be wrong.

  8. The Following User Says Thank You to willben For This Useful Post:


  9. #6
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Earth
    Age
    40
    Posts
    2,611
    Thanked: 1725

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Well dis natuurlik jou opsie en ja Merc vat dit op die oomblik
    Maar om te se dis niks met Driver te doen nie is ook nie waar nie

    Try dit weer oor 2 jaar
    2021 het die grootste veranderinge in reels na 1980
    En dis gemaak om dit meer interesant te maak

    https://www.autosport.com/f1/news/14...-ground-effect
    2007 Subaru Forester 2.5XT
    Forester nutter here so watch out

    Please remember that I think I'm funny
    (most people don't agree)
    thus take 90% of what I post with 2 pinches of salt

  10. The Following User Says Thank You to Veneficus For This Useful Post:


  11. #7
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Windhoek
    Age
    48
    Posts
    477
    Thanked: 22

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Veneficus...ek het niks eers van die drywers ges nie! Toe kom sleep jy dit aan die gorrel hierby in. Ek neem aan jy is 'n Hammy-man? Ekself dink hy is goed, baie goed, maar of hy so goed is om alles op 'n streep te wen? Daarvoor moet jy na sy spanmaat kyk. Bottas was maar 'n middelryer toe hy by Williams was. Toe kry hy die geluk om na Merc te gaan en skielik is hy tweede na Hamilton. Skuif Botas terug na sy behoorlike plek toe en bring vir Hammy terug sonder sy Merc-voordeel en waar laat dit hom?

  12. #8
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    56
    Posts
    590
    Thanked: 380

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Ya

    There was a stage when the Daytona round and round and round was boring and F1 was exciting

    Now I am afraid it's the same....
    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) beyond 830 000 km

  13. The Following 2 Users Say Thank You to Dungbeetle For This Useful Post:


  14. #9
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Earth
    Age
    40
    Posts
    2,611
    Thanked: 1725

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Quote Originally Posted by VectorP View Post
    Veneficus...ek het niks eers van die drywers ges nie! Toe kom sleep jy dit aan die gorrel hierby in. Ek neem aan jy is 'n Hammy-man? Ekself dink hy is goed, baie goed, maar of hy so goed is om alles op 'n streep te wen? Daarvoor moet jy na sy spanmaat kyk. Bottas was maar 'n middelryer toe hy by Williams was. Toe kry hy die geluk om na Merc te gaan en skielik is hy tweede na Hamilton. Skuif Botas terug na sy behoorlike plek toe en bring vir Hammy terug sonder sy Merc-voordeel en waar laat dit hom?
    Actually ek prefer Kimi
    Gaan lees weer my comment
    Ja ek het drywers in gebring want as jy voel dat 1 span vat dit en dit is omdat hulle die beste kar en beste drywer het dan vang ek nie die upset nie

    So will jy dan he hulle moet selfde kar he?
    So IndyCar dan

    Maar asb kyk na my comment ek het nie jou sleg uit gemaak nie
    Of gese jy is dom on so iets te se nie

    All wat ek gese het is as jy nie happy is nou nie en jy will nou opgee of F1

    Dan kyk maar net weer na 2021 want baie van die reels verander dan 100% om te stop waaroor jy nie gelukig is nie

    En jammer om te se Maar Hamilton het goed gedoen voor hy na Merc toe is
    Last edited by Veneficus; 2019/06/24 at 03:00 PM.
    2007 Subaru Forester 2.5XT
    Forester nutter here so watch out

    Please remember that I think I'm funny
    (most people don't agree)
    thus take 90% of what I post with 2 pinches of salt

  15. The Following User Says Thank You to Veneficus For This Useful Post:


  16. #10
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Ballito
    Posts
    131
    Thanked: 295

    Default Re: Totsiens Formule 1

    In my huis is die mans sterk en die vrouens stil. Ek beheer die DSTV se "remote". As ek nie van iets hou nie skakel ek af of oor. My vrou lees nie die forum nie.

    Ernstig - Lewis is goed, baie goed. En om te s die rels / bande ensomeer is ontwerp om MB te bevoordeel is verregaande. Al die spanne het voltydse fotograwe en "spies" wat die opponente met n valkoog dophou. As enige span n onregverdige voordeel opmerk tov die opposisie sal jy n enorme lawaai hoor. Al wat die laaste paar jaar gebeur het was dat MB se slim manne die rels beter vertolk het as enige ander span, dit deurgetrek het na vervaardiging toe - en in die proses vir Lewis n F1 renmotor gegee het wat hom onoorwinbaar laat voel. Met daardie gevoel maak hy min of geen foute onder druk en fokus ook sodoende die span se aandag op hom. Die res is "history".

    En nee, ek is geensins n Lewis ondersteuner nie en eintlik baie ligtig vir my vrou.

    Mooi bly.

  17. The Following 2 Users Say Thank You to jaconell For This Useful Post:


  18. #11
    Join Date
    Jun 2019
    Location
    Johannesburg
    Age
    38
    Posts
    13
    Thanked: 13

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Ek het al lankal belangstelling in F1 verloor. Nie regtig oor die dominansie van 1 span oor n ander nie, maar meer oor dit nie regtig meer resies is nie.
    As jy nou ordentlike resies wil sien, kyk MotoGP en World Superbikes. Kyk al die klasse. Dai manne, en seuns, ry resies. Daar is ook dominerende spanne en ryers, maar hul moet werk vir dai dominansie, en ouens wat honger is agter hom wen in n resies.
    - Commander Hemi
    [O||||O]

  19. The Following 2 Users Say Thank You to Adriaan29 For This Useful Post:


  20. #12
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    58
    Posts
    14
    Thanked: 8

    Default Re: Totsiens Formule 1

    VictorP, jou kritiek teenoor MB is onregverdig. Die reels vir 2019 se karre is reeds 18 maande gelede vir ALMAL gegee. Die feit dat MB dit die beste interpreteer het en nou die vinigste kar het, is bloot omdat hulle met 'n beter konsep as die res gekom het. Indien die reels vir MB aangepas is, waneer is dit gedoen want alamal het in Februarie gedink Ferrari is die beste en dat die reels nou uiteindelik reg is!!

    Die feit dat ons nie meer sukses kan erken nie is 'n teken van die tye waarin ons lewe, alles moet polities korrek wees, al die kindertjies by die skool moet in die krieket span kans kry, dis nie meer nodig om hard te werk om die beste te wees nie, dit is jou reg om te wen. Was dit dan nie Marx se teorie dat almal gelyk moet wees nie

    Ja Sondag se GP was vrek vervelig, maar dit is nie MB se skuld nie, dis die ander spanne wat treurig is want almal speel met dieselfde reels.

  21. The Following 2 Users Say Thank You to 340 For This Useful Post:


  22. #13
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Earth
    Age
    40
    Posts
    2,611
    Thanked: 1725

    Default Re: Totsiens Formule 1

    And for the guys saying F1 races is currently boring

    Hamilton appears to agree
    https://m.sport24.co.za/Motorsport/d...ilton-20190623
    2007 Subaru Forester 2.5XT
    Forester nutter here so watch out

    Please remember that I think I'm funny
    (most people don't agree)
    thus take 90% of what I post with 2 pinches of salt

  23. The Following User Says Thank You to Veneficus For This Useful Post:


  24. #14
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Swakopmund
    Age
    66
    Posts
    314
    Thanked: 127

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Dit was soooooo vervelig ek het maar later sokker gekyk maar toe die ook 0-0 na n uur was het ek wragtag n kosmaakprogram oorweeg.
    Swakopmunder

  25. The Following User Says Thank You to basie oosthuizen For This Useful Post:


  26. #15
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    34
    Posts
    5,400
    Thanked: 1079

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Quote Originally Posted by VectorP View Post
    Ai, ek het nooit gedink ek sal ooit die woorde s nie, maar na gister se Franse GP het ek finaal besluit, F1 is nie meer die kyktyd vir my werd nie. Daai Franse baan met die strepe is aaklig en die hele sisteem is so opgestel dat dit net een span bevoordeel, naamlik Mercedes Benz. Hulle maak ekstra krag uit hulle enjins [mens sou in hierdie dae van tegnologie dink dat dit amper onmoontlik is om soveel voordeel nog te h bo ander vervaardigers, maar met die batterye en opwekkers wat deel is van die stelsel, is dit seker moontlik]. In elk geval die Merc het baie meer krag as sy opposisie en soos Rosberg self vertel het, hulle het 'n knop in die kar wat hulle oopdraai vir 'party time'. Onder Toto Wolff is die ontwerpers slim genoeg om 'n lang, stabiele onderstel te bou met uiters ho afwaartse druk wat hulle oorkom op die pylvakke met hulle enjinkragvoordeel. Soveel so dat die Ferraris wat vinniger is op die pylvak met nog laer druk moet ry om te probeer om 'n voordeel op die pylvak te kry om sodoende op te maak wat in die draaie gebeur. Intussen het Merc vir Pirelli oortuig om hulle bande so te verander om die Merc. met sy verhoogde druk te pas en daar sit die res van die ander met hulle 'Toto' in die sand. Die bande skakel te vroeg aan vir die ander lot en kyk gerus na die rondetye van Merc. teenoor die ander op die laaste seksie!Maar toe sien ek gisteraand Indy Cars se wedren op die Circuit of America en daar is 'n klomp karre wat almal op 'n behoorlike resiesbaan jaag waar nie alles toegebou is met barriers of verfstrepe nie. Daar is 'n keuse van twee enjins vir almal en die karre het goeie mechanical grip en kan bymekaar verbykom. Die Amerikaners maak 'n skouspel van alles en is allermins 'n spul verdagte pedofiele wat meer van klein seuntjies hou as van mooi vrouens!
    Merc het die titel baie maklik verlede jaar gewen met die Pirelli bande wat nie die Merc gepas het nie.
    Sent from my iPhone


  27. #16
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Durbanville
    Age
    50
    Posts
    260
    Thanked: 92

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Dit is presies hoe ek voel oor Krieket en Stormers rugby
    Metalian Maxi

  28. #17
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    42
    Posts
    306
    Thanked: 138

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Merc is die beste span sonder twyfel.
    Ek weet ook nie of daar enige ander span in F1 is wat dalk die massiewe finansiele fondasie het as MB nie. Nie eers Ferrarie nie. Dit is eenvoudig n magtige winsgewende mpy teenoor die Fiat groep.

    Maar dat dit nou eentonig is om te kyk, is gewis so.

    Sal dalk eerder na die tastende Proteas .

  29. #18
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Randburg
    Age
    40
    Posts
    1,867
    Thanked: 346

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Quote Originally Posted by Mapog View Post
    Merc is die beste span sonder twyfel.
    Ek weet ook nie of daar enige ander span in F1 is wat dalk die massiewe finansiele fondasie het as MB nie. Nie eers Ferrarie nie. Dit is eenvoudig n magtige winsgewende mpy teenoor die Fiat groep.

    Maar dat dit nou eentonig is om te kyk, is gewis so.

    Sal dalk eerder na die tastende Proteas .
    Google is jou vriend.

    2018 budget

    Ferrari $410M
    Mercedes $400M
    Redbull $310M

    https://m.wheels24.co.za/FormulaOne/...nders-20190311
    Regards,

    William

    D4 v8 --Sold



    Quote Originally Posted by Murray Walker
    I don't make mistakes. I make prophecies which immediately turn out to be wrong.

  30. The Following 2 Users Say Thank You to willben For This Useful Post:


  31. #19
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    1,989
    Thanked: 266

    Smile Re: Totsiens Formule 1

    Quote Originally Posted by jaconell View Post
    In my huis is die mans sterk en die vrouens stil. Ek beheer die DSTV se "remote". As ek nie van iets hou nie skakel ek af of oor. My vrou lees nie die forum nie.

    En nee, ek is geensins n Lewis ondersteuner nie en eintlik baie ligtig vir my vrou.

    Mooi bly.
    Ek bewonder dapper mans soos jy, dra die broek, die rok en die beursie!

    Nee, sommer 'n grap, hulle se mos daar was 'n kompetisie om die volgende in 'n opstel vas te vat: Vrede, Harmonie, Liefde, Kalmte. Die wenner doen dit toe in 3 woorde, "My vrou slaap".

    Wat F1 betref, regtig vervelig. WRC, Indy, Bikes ens. meer aanskoulik.

  32. #20
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    55
    Posts
    4,683
    Thanked: 2133

    Default Re: Totsiens Formule 1

    Om VictorP se post op 'n ander manier te benader. Wat sou gebeur as MB nie in F1 was nie? Sou dieselfde dominansie nie maar daar gewees het deur Ferrari nie? Met RB sou nou en dan in kompetisie. Vir wie sou die reels dan gepas het? Nee wat, MB doen net 'n beter "job" as die res tans. Hoewel ek dink Mclaren is goed op pad en Renault lyk ook beter.
    Maar ja, so baie ek van MB hou, dit is tans vervelig.
    We can't change the wind but we can set our sails

  33. The Following User Says Thank You to Francois Theron For This Useful Post:


Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •