Vries jou gat af fees - Surherland - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 29 of 29
  1. #21
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Chintsa East
    Age
    64
    Posts
    1,265
    Thanked: 353

    Default Re: Vries jou gat af fees - Surherland

    No thanks had enough of that while farming in Molteno.
    2013 Disco 4 XS Lifted
    Toyota Yaris, Swambo's shopping basket
    Jeep Wrangler Sahara 2006 the worsies car for the beach(what a car!! )

  2. #22
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    451
    Thanked: 292

    Default Re: Vries jou gat af fees - Surherland

    Quote Originally Posted by nisjeep View Post
    Wie gaan bietjie saam met ons gaan koudkry op Sutherland die naweek?
    En hoe was dit? Hul website se of wys nie veel nie ....

  3. #23
    Join Date
    Dec 2012
    Location
    Slaapstad
    Age
    45
    Posts
    168
    Thanked: 90

    Default Re: Vries jou gat af fees - Surherland

    Ook gewonder, want daar was nie online kaartjie verkope ens nie, en die website was nie eintlik op datum nie.

  4. #24
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pinetown
    Age
    70
    Posts
    1,996
    Thanked: 988

    Default Re: Vries jou gat af fees - Surherland

    DIT is nou Eish met of sonder (metout) Eish, Ek dink dit is MET Eish!

    Ons woon nou a te lank in KZN en ons ken nie meer van DIT nie.

    Hier by ons as die dag temperatuur onder 20 grade vall dn iama i paniek mode.

    Hier by die 22 grade trek ons all jakke of truie aan.

    Ek sa maar wag vir somer want dan is dit bietje te warm en dompig hier by ons - dan gaaons soentoe.

    (Verskoon ab die slegte afrikaans of verkeerde spelling.
    Answering the call of the wild is just so much beter than answering the telephone.
    ISUZU KB 280 DT LE NOW POWERED BY THIS AMAZING COMMUNITY
    Modified Glider Hunter trailer fitted with RTT.
    Platkar = Chevy Spark 1.2

  5. The Following User Says Thank You to Peter1949 For This Useful Post:


  6. #25
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    61
    Posts
    2,224
    Thanked: 328

    Default Re: Vries jou gat af fees - Surherland

    Quote Originally Posted by Peter1949 View Post
    DIT is nou Eish met of sonder (metout) Eish, Ek dink dit is MET Eish!

    Ons woon nou a te lank in KZN en ons ken nie meer van DIT nie.

    Hier by ons as die dag temperatuur onder 20 grade vall dn iama i paniek mode.

    Hier by die 22 grade trek ons all jakke of truie aan.

    Ek sa maar wag vir somer want dan is dit bietje te warm en dompig hier by ons - dan gaaons soentoe.

    (Verskoon ab die slegte afrikaans of verkeerde spelling.

    Toemaar, jou Afrikaans klink baie beter as my Engels
    Last edited by stevan; 2019/06/18 at 02:00 PM.
    Pajero GLS Exceed 2014 LWB &
    Jeep Cherokee 2001 2.5 Diesel, Gone to Jeep Heaven
    Toyota Hilux, plaas bakkie
    Platkar Swambo's MB

  7. The Following User Says Thank You to stevan For This Useful Post:


  8. #26
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Vredenburg
    Age
    44
    Posts
    785
    Thanked: 182

    Default Re: Vries jou gat af fees - Surherland

    Dit was great ! Die feeskaartjies was aanlyn tot die fees kapasiteit bereik is. Ek praat onder korreksie maar net 800 kaartjies op Webtickets gewees en nog 300 by die hek.
    Finish en klaar.

    Goeie musiek ,bitter lekker eet en die dorp het letterlik vir ons die sleutels gegee. Die mense op Sutherland was erg vriendelik.

    Ons het reeds verblyf geboek vir volgende jaar.
    There's only 3 reasons to stand up : to get the remote , to go to the bathroom or because you're the Real Slim Shady.

    2002 Patrol 4.5 GRX
    2001 Terrano 2 TD27
    2012 1600 Pypkar Rum mobile

  9. #27
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    451
    Thanked: 292

    Default Re: Vries jou gat af fees - Surherland

    Quote Originally Posted by nisjeep View Post
    Dit was great ! Die feeskaartjies was aanlyn tot die fees kapasiteit bereik is. Ek praat onder korreksie maar net 800 kaartjies op Webtickets gewees en nog 300 by die hek.
    Finish en klaar.

    Goeie musiek ,bitter lekker eet en die dorp het letterlik vir ons die sleutels gegee. Die mense op Sutherland was erg vriendelik.

    Ons het reeds verblyf geboek vir volgende jaar.
    Het hul al n datum vir volgende jaar?

  10. #28
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Paarl
    Age
    53
    Posts
    1,268
    Thanked: 464

    Default Re: Vries jou gat af fees - Surherland

    Quote Originally Posted by Morne - Skip View Post
    Het hul al n datum vir volgende jaar?
    Baie nuuskierig myself
    O▮▮▮▮▮O

  11. #29
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Vredenburg
    Age
    44
    Posts
    785
    Thanked: 182

    Default Re: Vries jou gat af fees - Surherland

    Nog nie datum nie, Ons sal hoor wanneer die Heks van die dorp besluit. Die fees is op haar erf...
    There's only 3 reasons to stand up : to get the remote , to go to the bathroom or because you're the Real Slim Shady.

    2002 Patrol 4.5 GRX
    2001 Terrano 2 TD27
    2012 1600 Pypkar Rum mobile

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •