We is die Eienaar





Results 1 to 11 of 11
  1. #1
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    StHelenabay
    Age
    59
    Posts
    304
    Thanked: 57

    Default We is die Eienaar

    Wil graag kontak maak met die eienaar om te leer?
    Attached Images Attached Images  

  2. The Following User Says Thank You to Waals For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    3,068
    Thanked: 263

    Default Re: We is die Eienaar

    Lyk amper soos n blink gat produk,
    D90
    D130

  4. The Following User Says Thank You to D-tox For This Useful Post:


  5. #3
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Bellville
    Age
    62
    Posts
    24
    Thanked: 9

    Default Re: We is die Eienaar

    Manufactured in Tulbagh IIRC.

  6. #4
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: We is die Eienaar

    Hierdie is 'n BLINKGATPRODUCTS kamper. Ons het hom gebou en die eienaar is naby ons, tans is ons besig om vir hom nog een te bou op 'n Iveco

    Baie van sy fotos is op ons webwerf As jy met hul wil kontak maak stuur my 'n PM sodat ek vir jou hul sel no kan stuur
    Attached Images Attached Images  
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  7. #5
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    66
    Posts
    3,375
    Thanked: 49

    Default Re: We is die Eienaar

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Hierdie is 'n BLINKGATPRODUCTS kamper. Ons het hom gebou en die eienaar is naby ons, tans is ons besig om vir hom nog een te bou op 'n Iveco

    Baie van sy fotos is op ons webwerf As jy met hul wil kontak maak stuur my 'n PM sodat ek vir jou hul sel no kan stuur
    Die Iveco
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  8. #6
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    66
    Posts
    3,375
    Thanked: 49

    Default Re: We is die Eienaar

    Quote Originally Posted by SarelF View Post
    Die Iveco
    Iveco in aanbou.Click image for larger version. 

Name:	IMG-20190515-WA0003.jpg 
Views:	465 
Size:	51.6 KB 
ID:	529383
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  9. #7
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Chintsa East
    Age
    65
    Posts
    1,389
    Thanked: 490

    Default Re: We is die Eienaar

    I want but Swambo ? never get it past her.
    2013 Disco 4 XS Lifted
    Toyota Yaris, Swambo's shopping basket
    Jeep Wrangler Sahara 2006 the worsies car for the beach(what a car!! )

  10. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: We is die Eienaar

    Quote Originally Posted by Waals View Post
    Wil graag kontak maak met die eienaar om te leer?
    Dit is wat meestal verkeerd is met abba campers. Overhang is verkeerd. Sc camper op n dc
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:


  12. #9
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Benoni
    Age
    62
    Posts
    143
    Thanked: 21

    Default Re: We is die Eienaar

    This is not a new concept. I remember my dad having a similar setup on His F150.... But his you detached when you arrived.. you parked where you wanted it. put down its own legs... jacked it up, off the vehicle and drove out from under it. worked a treat.

  13. #10
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Kuilsriver
    Posts
    168
    Thanked: 116

    Default Re: We is die Eienaar

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Dit is wat meestal verkeerd is met abba campers. Overhang is verkeerd. Sc camper op n dc
    And this is what happens when you work it hard (many pics on internet showing Tritons, Hiluxes, Rangers and Navarras)...
    Attached Images Attached Images  

  14. #11
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,741
    Thanked: 957

    Default Re: We is die Eienaar

    Dit is hoekom BLingatproducts se kampers gebou word van liggewig dog stewige Aluminium. Nog nooit met 'n Blinkgat gebeur nie. Geen swaar goed agter die wiele nie.

    En ons het al baie baie gebou! Met die opskuif kamper is al die swaar goed soos watertenk en yskaste binne die bak, voor die agterwiele se einde.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •