Grooter bande op 7J rim





Results 1 to 11 of 11
  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    67
    Posts
    474
    Thanked: 79

    Default Grooter bande op 7J rim

    Ek moet nou een of ander tyd my Boswa se bande vervang, hulle is nou al 8jr oud. Lyk nog baie goed geen barsies of sigbare verweer as gevolg van ouderdom nie. Die spaar op die wa is nog splinternuut. Dit is nogal duur om nuwe bande vir die wa te koop wat bittermin afloop in hul leeftyd. Hulle is 235/75 R15 op 'n 15 x 7J staal rim en my bakkie is 265/70 R16 bande. Ek dink nou daaraan om die mees afgelope bande op my bakkie op die wa te sit en dan nuwes vir die bakkie te kry.

    Nou wil ek weet kan ek die 265/70 R16 bande op die 15 x 7J staal rims sit of moet ek 16 x 8.00 rims kry?
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  2. #2
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Not too far from Pofadder
    Posts
    420
    Thanked: 255

    Default Re: Grooter bande op 7J rim

    16 duim bande gaan nie op 15 duim rims pas nie.

  3. The Following User Says Thank You to Bex For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,337
    Thanked: 8708

    Default Re: Grooter bande op 7J rim

    Quote Originally Posted by Whisky View Post

    Nou wil ek weet kan ek die 265/70 R16 bande op die 15 x 7J staal rims sit of moet ek 16 x 8.00 rims kry?
    Regtig? 16 duim bande op 'n 15 duim rim?

    Goeie genade. Stomgeslaan.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    67
    Posts
    474
    Thanked: 79

    Default Re: Grooter bande op 7J rim

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Regtig? 16 duim bande op 'n 15 duim rim?

    Goeie genade. Stomgeslaan.
    Ja Jelo, dit is 'n dom vraag en ek weet dit maar miskien net is dit moontlik. So indien jy vir my die tegniese detail kan gee sal ek dit waardeer en nie net jou verbaasing hier uitstort nie.
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  6. #5
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    28
    Posts
    2,624
    Thanked: 1717

    Default Re: Grooter bande op 7J rim

    Quote Originally Posted by Whisky View Post
    Ja Jelo, dit is 'n dom vraag en ek weet dit maar miskien net is dit moontlik. So indien jy vir my die tegniese detail kan gee sal ek dit waardeer en nie net jou verbaasing hier uitstort nie.
    Dit is ongelukkig nie moontlik nie
    Always think: Could this be sarcasm?

  7. The Following User Says Thank You to Oppies3800 For This Useful Post:


  8. #6
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    cape town
    Age
    36
    Posts
    1,161
    Thanked: 576

    Default Re: Grooter bande op 7J rim

    Quote Originally Posted by Whisky View Post
    Ja Jelo, dit is 'n dom vraag en ek weet dit maar miskien net is dit moontlik. So indien jy vir my die tegniese detail kan gee sal ek dit waardeer en nie net jou verbaasing hier uitstort nie.

    LOL.
    Ag nee man.
    Jy kan mos nou ie ontsteld raak met sy verbasing nie.

    ek moes self dubbel seker maak of dit nie op die 1ste April gevra is nie.

  9. #7
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    56
    Posts
    4,718
    Thanked: 813

    Default Re: Grooter bande op 7J rim

    Tyre sizes explained.

    In jou geval gaan die 15duim rim deur die 16duim band se gat val.
    Kobus

    HDJ81 VX

  10. The Following User Says Thank You to KobusDJ For This Useful Post:


  11. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    67
    Posts
    474
    Thanked: 79

    Default Re: Grooter bande op 7J rim

    Quote Originally Posted by Ocin View Post
    LOL.
    Ag nee man.
    Jy kan mos nou ie ontsteld raak met sy verbasing nie.

    ek moes self dubbel seker maak of dit nie op die 1ste April gevra is nie.
    Ocin ek is maar dom wanneer dit by die band en rim se pas kom. Leer nog en moet sÍ ek het al baie geleer met goeie antwoorde wat ek gekry het. Partykeer is so 'n antwoord net ontstellend want ek sou dit nie gevra het indien ek iets daarvan geweet het. Miskien moes ek maar my logika gebruik het en nie die vraag gevra het nie.
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  12. #9
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,337
    Thanked: 8708

    Default Re: Grooter bande op 7J rim

    Quote Originally Posted by Whisky View Post
    Ocin ek is maar dom wanneer dit by die band en rim se pas kom. Leer nog en moet sÍ ek het al baie geleer met goeie antwoorde wat ek gekry het. Partykeer is so 'n antwoord net ontstellend want ek sou dit nie gevra het indien ek iets daarvan geweet het. Miskien moes ek maar my logika gebruik het en nie die vraag gevra het nie.
    Jy is 67 jaar oud, ek was stomgeslaan dat jy nog niks weet van bande en rims nie. Miskien moes ek nie aanneem dat baie mense 'n bietjie iets tegnies leer in 67 jaar nie.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  13. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


  14. #10
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,337
    Thanked: 8708

    Default Re: Grooter bande op 7J rim

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post

    In jou geval gaan die 15duim rim deur die 16duim band se gat val.
    inderdaad
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  15. #11
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    67
    Posts
    474
    Thanked: 79

    Default Re: Grooter bande op 7J rim

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Jy is 67 jaar oud, ek was stomgeslaan dat jy nog niks weet van bande en rims nie. Miskien moes ek nie aanneem dat baie mense 'n bietjie iets tegnies leer in 67 jaar nie.
    Dankie Jelo ek gaan nog baie vrae vra, hou jou antwoorde reg
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •