Land Cruiser v6





Results 1 to 7 of 7

Thread: Land Cruiser v6

  1. #1
    Join Date
    May 2019
    Location
    Okahandja
    Age
    41
    Posts
    3
    Thanked: 1

    Default Land Cruiser v6

    Evening all people out there... im new to this and would like to find out
    i drive 2011 cruiser 79 pickup
    190 000 km on with no problems except release bearing 6x
    now on 190 000km the low torque butterfly (this is what im told they call the second butterfly in the intake) fell apart and when onto piston 6

    luckily mine start and was heard and switched off so not much damage

    i seen where people was driving and conrod came out of block
    with R184 000 price tag on replacement engine

    who els seen this? I know of about 15 i found this week
    Attached Images Attached Images

  2. #2
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    67
    Posts
    3,845
    Thanked: 656

    Default Re: Land Cruiser v6

    Jis julle Okahandja boere is rof op die karre.

    Noggie van so iets gehoor nie.
    Last edited by JLK; 2019/05/10 at 08:04 PM.
    Johan Kriel

    LC's and Echo Chobe

  3. #3
    Join Date
    May 2019
    Location
    Okahandja
    Age
    41
    Posts
    3
    Thanked: 1

    Default Re: Land Cruiser v6

    Ja story gaan mos
    cruiser breek ni... maar hy breek homself... ek nou nog 1 op gespoor 110 000km op selfde probleem
    Last edited by Francois1566; 2019/05/10 at 08:49 PM.

  4. #4
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    57
    Posts
    8,324
    Thanked: 1892

    Default Re: Land Cruiser v6

    Weet van `n paar gevalle waar die butterfly groot skade veroorsaak het op die 4.0l V6.
    1GR enjin is nie moeilik om te herstel as jy die regte persoon kry nie. Ek het al een so tyd terug herbou.
    Die dag as enige van my Cruisers se enjins groet sal ek nie eens na herstel kyk nie. Sal sonder om `n oog te knip `n Chevy LS v8
    insit
    Last edited by grips; 2019/05/11 at 06:52 AM.
    It is not what you buy its what you build.

  5. #5
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Oudtshoorn
    Age
    54
    Posts
    25
    Thanked: 9

    Default Re: Land Cruiser v6

    Quote Originally Posted by Francois1566 View Post
    Ja story gaan mos
    cruiser breek ni... maar hy breek homself... ek nou nog 1 op gespoor 110 000km op selfde probleem

    More Francois, is daar "Preventative Maintenance" wat gedoen kan word. Of moontlik die valves heeltemal verwyder. My Prado is nou 15 jaar oud met 90000km .
    Dankie.

  6. #6
    Join Date
    May 2019
    Location
    Okahandja
    Age
    41
    Posts
    3
    Thanked: 1

    Default Re: Land Cruiser v6

    Ja dis wat ek nou doen. Haal hom uit en gooi weg. Ou wat my kar doen sť di 3 wat hy gekry het wat dit gedoen het het hy almal uit gegooi. Maar ek dink Toyota moet ons dit gese het dat daai probleem is....

  7. The Following User Says Thank You to Francois1566 For This Useful Post:


  8. #7
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    34
    Posts
    3,159
    Thanked: 537

    Default Re: Land Cruiser v6

    Quote Originally Posted by Francois1566 View Post
    Ja dis wat ek nou doen. Haal hom uit en gooi weg. Ou wat my kar doen sť di 3 wat hy gekry het wat dit gedoen het het hy almal uit gegooi. Maar ek dink Toyota moet ons dit gese het dat daai probleem is....
    Geen vervaardiger erken ooit iets nie. As karre breek, sit ons almal met patats en jou opsie is gewoonlik die wet van transvaal

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •