Diesel filter blok KB6





Results 1 to 4 of 4
  1. #1
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    103
    Thanked: 7

    Default Diesel filter blok KB6

    Soms wanneer ek hard versnel, dan kom hierdie liggie aan. Sodra ek op spoed is, gaan hy dood. Die handleiding sÍ dit is die diesel filter wat geblok is. Ek het die filter al vervang, toe ek hom gediens het, en ek het die water al gedrein, maar die liggie kom steeds af en toe aan. Het iemand dit al waargeneem en waar kan ek nog soek vir die fout? Dis 'n 2015, KB300 Auto met 192000km. Loop soos 'n droom, genoeg krag en lig op brandstof.

  2. #2
    Join Date
    Sep 2015
    Location
    port elizabeth
    Age
    43
    Posts
    66
    Thanked: 36

    Default Re: Diesel filter blok KB6

    More.

    Het jy al twee diesel filters vervang? Daar is een onder die kajuit langs die deisel tenk. Mense vergeet om dit te virvang.

  3. #3
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    103
    Thanked: 7

    Default Re: Diesel filter blok KB6

    Quote Originally Posted by aidan zimmerman View Post
    More.

    Het jy al twee diesel filters vervang? Daar is een onder die kajuit langs die deisel tenk. Mense vergeet om dit te virvang.
    Ek het al daar gesoek. Kry niks.

  4. #4
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    103
    Thanked: 7

    Default Re: Diesel filter blok KB6

    Goed. Die liggie het bly aan kom en met 'n jag trippie saam met my swaers, het die bakkie vreeslik krag verloor. By die bestemming het ek die filter uit gehaal en uit geskud. Op die pad terug, toe trek die bakkie weer 100%. Ek het daarna weer 'n nuwe diesel filter in gesit en nou loop hy weer soos 'n masjien! Dankie tog.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •