Höerskool - die groot keuse. - Page 2





Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 45
  1. #21
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    35,894

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Jy bly nou op diselfde trein. Hy stop net in PTA en dan reverse hy Centurion toe.
    ja Charlie het my reggestel

    Anyway 'n dodgy stasie na ure.......
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  2. #22
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Sasolburg
    Age
    43
    Posts
    170

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    My jongste moes 2 jaar terug hoerskool toe...... was n uitgemaakte saak dat hy na die een skool in die dorp sou gaan....hier teen Augustus begin n skool in n naburige dorp vry na hom en ons steek vas en decline die offer.... die skool hou aan en maak vreeslike mooi beloftes.

    Uiteindelik oortuig jongste ons om na die finale opedag toe te gaan en alles lyk mooi, akademie is great, terrein skoon, almal het maniere....

    Boeta besluit hy wil na die VDBP skool gaan en word n beurs aangebied ....

    Nou n jaar en n half later..... akademie is nogsteeds goed, sport is sterk maar die ryery maak ons dood.....hy ry bus ,maar daar is tye wat ons ook moet ry....

    Van die mooi beloftes het ook suur geword....soveel so dat ons oorweeg om hom terug te skuif na die oorspronklike skool waarheen hy sou gegaan het volgende jaar agv die skoolfonds.

    Om te skuif terug vrystaat toe hou ook voordele in vir sy atletiek wat eintlik sy sterk punt is en sy hamergooi afrigter sal bly wees as hy nader is....lol...

    Dit is n groot besluit om te maak.....maar jy kan altyd jou kind skuif.....
    Yes.....I am a girl...
    Member of Team Outlaws-HOO HAA

  3. #23
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Boksburg
    Age
    50
    Posts
    205

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Garsfontein is n puik skool.
    Alles loop reg, altyd reg!!

  4. #24
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Sasolburg
    Age
    43
    Posts
    170

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Frikadel View Post
    Garsfontein is n puik skool.

    HIer in ons geweste staan hulle bekend as Gapsfontein.....hahahahahaha

    En baie kinders in ons geweste gaan daar skool....
    Yes.....I am a girl...
    Member of Team Outlaws-HOO HAA

  5. #25
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    622

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Uys View Post

    Van die begin af was dit n redelike uitgemaakte saak dat sy Affies toe gaan. Dis n goeie skool, akademie is goed en die disipline en tradisies is fantasties.

    Affies is haar eerste keuse, eintlik haar enigste keuse.

    SO hoe nou.
    Nee vet Uys, nou krap jy waar dit nie jeuk nie.

    Moet nou nie 'n uitstekende keuse gaan staan en opfoeter nie.

    Oor die akademie, ek is nie seker waar jy die brokkie inligting gekry het oor Eldoraigne nie maar Meisieshoër het nie sy gelyke in Gauteng i.t.v. akademie nie, nie eens Seunshoër nie ;-)
    Ockert
    Toyota Prado 120 4.0VX

  6. #26
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,234

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Ek het die iewers raak gelees in Januarie.


    Click image for larger version. 

Name:	Capture.JPG 
Views:	328 
Size:	56.6 KB 
ID:	527137
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  7. #27
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    52
    Posts
    8,272

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Al wat ek weet van Garsfontein is dat hulle Voortrekker BAIE ver wen elke jaar.

    Anyway - Uys, daai Curro Skole, hoe is hulle?? My pel (was ou skoolhoof hier in Bethlehem by Truida Kestell) is nou daar een of ander diktril. Dr Rheeders.

    Nog iemand hier wat jou dalk ook goeie raad kan gee is Mike Greeff...........Mike is ook baie betrokke by die tipe ding, en nogal iemand met senioriteit.

    ..................Julle ry ver Skool toe elke dag!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!
    Of COURSE I have a Bad Habit. I take Tea at Three (Mick Jagger)

  8. #28
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Paarl
    Age
    57
    Posts
    159

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Daar is verskillende metodes om die top skole te bepaal:
    - Die lys waar Affies Meisies bo is gebruik "Figures are calculated by average distinctions per learner, with at least 20 learners obtaining a distinction per school."
    - Die amptelike onderwysdepartment lys gebruik 'n verskeidenheid faktore, o.a. slaagsyfer, persentasie bachelor (universiteits toelating), "average distinctions" soos hierbo ens.

    My opinie is dat onderskeidings eerder die kwaliteit van ekstra klasse meet, en nie die prestasie van die skool nie.

  9. #29
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Pretoria East
    Age
    45
    Posts
    173

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Ditto vir LouisF - daar is baie verskillende metodes van hoe om te bepaal watter die beste skool is.

    As jy wel na Gauteng se onderwys departement kyk, wys dit dat Garsfontein die nr 1 skool in Gauteng is met 2018 slaagsyfer (333), en nr 2 akademiese skool in Gauteng en 9de agtereenvolgende jaar n 100% slaagsyfer het. So wie is dan reg?

    My 2 was albei in Lynnwood net omdat dit naby aan swambo se werk was. Ons het baie vinnig agter gekom die heen en weer van die ooste werk nie so lekker nie en ma het bedank, gelukkig het haar werk haar n halfdag pos aangebied.

    Ons het hulle Garsies toe geskuif klompie jare terug en nou is albei in HS Garsfontein omdat Christelike waardes reg is (beide LS en HS), akademie is puik en kinders is baie trots op die skool en natuurlik baie nader aan huis al is Woodhill College (Eng) n klip gooi weg.

    Dit is seker net ek/ons, maar ons sal nie die kans waag om enige een van die twee op die trein alleen te sit nie veral nie n 13 jarige en veral nie n dogter nie. Dit is eintlik nog baie klein.

    Ek sien wel elke dag hordes kinders op die trein wat by Hatfield af klim maar is in groepe.
    __________________________________________________ ____________________________________

    2018 Fortuner 2.8 GD-6 MT 4x4 / Jurgens Xplorer
    -------------------------------------------------
    2013 Fortuner 3.0 D4d 4x4 (M) / Jurgens Xplorer
    -------------------------------------------------
    2010 Fortuner 3.0 D4d 4x4 (M) / Jurgens Xplorer

  10. #30
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    446

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Uys ek dink die grootste probleem gaan wees om jou kind net in 'n skool te kry die 13de Mei. My dogter mik ook vir Affies maar ek gaan nie omgee as sy by een van die ander inkom nie. My seun daarenteen het glad nie in een van die ander skole belanggestel nie en dit sou swaar gaan elders.

    Jy is, soos ek, in die gelukkige posisie dat jy darem nog tussen Afrikaanse skole kan kies in Pretoria/Centurion. Affies se vorige hoof het dit vir my mooi gestel en gesê dat al hierdie area se Afrikaanse skole uitstekend is maak nie saak waar jy opeindig nie. Ek glo ook dat as julle Affies kies, julle betreklik vinnig ander mense uit Centrion sal kry om die ry werk mee te deel.
    Last edited by Tom13; 2019/04/30 at 05:27 PM.
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  11. #31
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    69
    Posts
    915

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by PieterOos View Post
    My dogter was in AHMP.
    As jy wil stuur my 'n PM dan praat ons sommer oor die foon op 'n stadium.

    NS: Moet net een sakie regstel:

    https://www.thesouthafrican.com/matr...-south-africa/

    Eldoraigne : 1.29 onderskeidings / leerder

    Affies : Eldoraigne
    ..Ja 1.29 distinctions per learner is misleading as the 30% matric level matric they write is putrid ..take those same pupils to an IEB school like St Mary's DSG /St Albans College and even with superior teachers the results are more realistic..These days Private Schools give the child a world class education ..The Dept of Education schools dont so you just have to sell a few luxuries like the big 4x4 and Conqueror Commander and use ground tents and a Ventertjie ..Its the best investment you can make the education of your child especially in SA THESE days ..Afrikaans Pupils really shine at predominately English Private Schools ..Look at the names of the Head Boys and Girls ..You will be surprised ..A Good Recipe I found while working as Marketing Director at St Andrew's College Grahamstown was Afrikkans laerskool , English Private School High School and then Tuks or Maties etc
    Last edited by Peter Betts; 2019/04/30 at 05:21 PM.

  12. #32
    Join Date
    Jan 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    32
    Posts
    1,126

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    PHSG is better. At least then she gets taught in an international language.

    Affies is fine man. But I'd worry and stress more about the Gautrain, it's a double stop, you need to hop off and back on at Pretoria Main station, remember...........and the Pretoria station is dodgy.
    Unless something has drastically changed in the last 2 weeks, there is no need to get of at Pretoria ststion. Train stops there, and then continues on to Hatfield. The only time you change trains on the gautrain network is at Marlboro to get the train to the airport from Pretoria.

    Sorry. I see it's already mentioned
    Last edited by RPiet; 2019/04/30 at 05:22 PM.

  13. #33
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    69
    Posts
    915

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Ek het die iewers raak gelees in Januarie.


    Click image for larger version. 

Name:	Capture.JPG 
Views:	328 
Size:	56.6 KB 
ID:	527137
    This List doesnt contain the names of GREAT Gauteng Schools such as St Stithians College,
    St Marys School for Girls waverley JHB
    Roedean, St John's College
    Kingsmead
    St John's College
    St Peter's College & Prep
    St Albans College
    DSG Pretoria ...all offering a far better all round education ..Essential for the challenges our kids are going to face in the future

  14. #34
    Join Date
    Aug 2016
    Location
    George
    Age
    67
    Posts
    49

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Sommer lus om bietjie te “ stir” hier: my seuns gelukkig klaar met als.
    Kies van “ die beste skool” : of jy ń koei in ń goue emmer of ń blik emmer melk, na ń uur of wat dryf die room bo in albei. As jou kind gelukkig is in die skool sal sy presteer. As sy ongelukkig is en nie aanpas, sal die “ beste skool” niks daaraan doen nie. Praat met haar en luister oopkop wat sy sê. Vandag se kinders is nie dof met sulke goed en doen gewoonlik meer navorsing as wat jy van weet, veral die toppresteerders.
    Sien ook tweede paragraaf van post#30 bo : baie waar. Ek en Dr Pierre was saam in 10B in Affies in mariek: hy weet waarvan hy praat.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6. 4x4
    RAV4 VX

  15. #35
    Join Date
    May 2014
    Location
    Tshwanetoria
    Age
    66
    Posts
    1,687

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Peter Betts View Post
    This List doesnt contain the names of GREAT Gauteng Schools such as St Stithians College,
    St Marys School for Girls waverley JHB
    Roedean, St John's College
    Kingsmead
    St John's College
    St Peter's College & Prep
    St Albans College
    DSG Pretoria ...all offering a far better all round education ..Essential for the challenges our kids are going to face in the future
    Just two words on this and your Post#31: B/S!!



  16. #36

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Peter Betts View Post
    ...A Good Recipe I found while working as Marketing Director at St Andrew's College Grahamstown was Afrikkans laerskool , English Private School High School and then Tuks or Maties etc
    It is 'Afrikaans'

    Anyway as a parent of an Afrikaans child who has been in English schools, since he was 2, there is absolutely no way that I will call introducing an Afrikaans child to English first language in Gr 8, a good recipe. English first language is a cow delux and one of the most difficult subjects in the curriculum, fastly different from English second language which an Afrikaans medium primary school will have. Add to that having all classes, tests, homework, exams and assignments all of a sudden in English.

    All moot and OT though, because the OP is very clearly looking for an Afrikaans public or model C high school. So let's leave the English private schools out of the discussion.
    Last edited by lekhubu943; 2019/04/30 at 10:04 PM.
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  17. #37
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,094

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    My oudste ook volg jaar Hoerskool.
    Gelukkig is hier rondom ons n magdom puik skole.
    Sy keuse was tussen paul roos, Stellenbosh hoer, en caledon. Almal koshuis. Hy wil slegs koshuis toe gaan. Ek dink dit sal ook goed doen.
    Koshuis plek is deesdae maar n probleem om te bekom.

    Hy moes laas maand die moeilikke keuse maak watter skool hy kies. Hy het toe paul roos gekies. Enige van ander 2 sou egter ook puik keuse gewees het.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #38
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    43
    Posts
    409

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Goeie keuse Reenen.
    Jou seun doen nou wat baie ander kinders eers in eerste jaar varsity doen.
    Hy gaan vinnig groot en sefstandig word.

    Hy gaan ook deel word van n groep wat baie uniek is en deel van die lewe sien wat kinders wat by hul huis is eenvoudig nie meemaak nie.

    Hy gaan min by die huis wees, maar hy gaan elke naweek verpligtinge en sport he, —— regoor ons land..
    Jou Nissans gaan loop.

  19. #39
    Join Date
    May 2018
    Location
    Somerset West
    Posts
    22

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    My oudste ook volg jaar Hoerskool.
    Gelukkig is hier rondom ons n magdom puik skole.
    Sy keuse was tussen paul roos, Stellenbosh hoer, en caledon. Almal koshuis. Hy wil slegs koshuis toe gaan. Ek dink dit sal ook goed doen.
    Koshuis plek is deesdae maar n probleem om te bekom.

    Hy moes laas maand die moeilikke keuse maak watter skool hy kies. Hy het toe paul roos gekies. Enige van ander 2 sou egter ook puik keuse gewees het.
    Reenen, vir interessantheid... Waar is hy tans op skool?

  20. #40
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,094

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Caledon
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •