Höerskool - die groot keuse. - Page 3





Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 41 to 45 of 45
  1. #41
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    53
    Posts
    1,837

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Dan is daar Helpmekaar Kollege baie goeie Afikaanse skool en privaat

  2. #42
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,224

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    So Sussa het plek in Affies.

    En die skoolfonds brief het nounet deurgekom........
    Last edited by Uys; 2019/11/06 at 01:45 PM.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  3. #43
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoorsdorp (Centurion)
    Age
    46
    Posts
    4,141

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Ek het die iewers raak gelees in Januarie.


    Attachment 527137
    Ek wonder op grond waarvan word die saamgestel? Beide my dogters is by Zwartkops, oudste maak die jaar klaar en is ongelooflik gekukkig met die skool en n puik skoolhoof wat n puik balans het tussen sport/akademie en kultuur.
    Dan baie van die kids se pelle is by Eldoraigne wat in my oe ook n puik skool is.
    Afstand maak dit net vir my makliker as dit kom by buitemuurs en ander skool akitiwiteite, jongste dogter het een keer n week wiskunde extra klasse tot 7uur... dan is dit lekker naby om haar te gaan haal.... werk vir my
    Maar al die skole is puik en kan amper nie n fout maak nie.

    SUSPENSION FOR THE FUTURE www.amadaxtreme.co.za
    203 Edison Crescent, Weca 4x4, Hennopspark, Centurion, GPS: 25°52’19.0”S 28°09’59.3”
    Cobus Böhmer CEL: 071 641 7947 Email: cobus@amadaxtreme.co.za

  4. #44
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    422

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Jip myne ook. Daai skoolfonds bly maar 'n shocker, veral as jy een aan weerskante van die pad gaan hê volgende jaar.
    Quote Originally Posted by Uys View Post
    So Sussa het plek in Affies.

    En die skoolfonds brief het nounet deurgekom........
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

  5. #45
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,224

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Tom13 View Post
    Jip myne ook. Daai skoolfonds bly maar 'n shocker, veral as jy een aan weerskante van die pad gaan hê volgende jaar.
    Ek kan daai indink ja. Sussa sin alleen is meer as die 2 kinders sin saam nou.

    My pa het altyd n ding gese wat ek nou eers verstaan: As jy kinders het, het jy net kinders.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •