Höerskool - die groot keuse.





Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 41
  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,162
    Thanked: 833

    Default Höerskool - die groot keuse.

    Sussa gaan höerskool toe volgende jaar. Nou moet julle een ding verstaan, dis nie enige kind nie, dis haar pa se oogappel.


    Van die begin af was dit n redelike uitgemaakte saak dat sy Affies toe gaan. Dis n goeie skool, akademie is goed en die disipline en tradisies is fantasties.

    Toe oortuig iemand my om na Eldoraigne te gaan kyk en daar begin die probleem. Eldo was laas jaar die beste akademiese presteerder in Gauteng, Afffies was 10de. Maar ander dinge is ook reg. Die hoof se toespraak by die ope dag het goed geklink - hy het die regte goed gese. Die skool is netjies en skoon en instandhouding word goed gedoen. Buitemuurse aktiwiteite is goed en sy kan skiet doen daar (dalk belangriker vir haar pa as vir haar). En dis net 5 km van die huis af.

    Toe gaan ons weer Affies se ope dag toe en dieselfde storie daar ook. Daar word jy nie oom genoem nie, jy word Meneer genoem. Elke kind op die skool grond groet ordentelik. Nou as daar nou een ding my irk is dit kinders wat nie groet nie,so die is n groot plus punt vir my. Maar met die intrapslag kan mens sien die skool word goed ge-run en displine word hoog gestel. En daar is sterk Christelike standaarde in die skool. Die probleem is dis ver en Sussa gaan moet Gautrein ry. Dit pla nie erg nie maar dit is maar in die agterkop.

    Affies is har eerste keuse, eintlik haar enigste keuse. Dis net pa wat so beitjie twyfel.

    SO hoe nou.
    Overkill - isn't!

  2. #2
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Centurion
    Age
    53
    Posts
    1,919
    Thanked: 428

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    My dogter was in AHMP.
    As jy wil stuur my 'n PM dan praat ons sommer oor die foon op 'n stadium.

    NS: Moet net een sakie regstel:
    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Eldo was laas jaar die beste akademiese presteerder in Gauteng, Afffies was 10de.
    https://www.thesouthafrican.com/matr...-south-africa/
    The best schools in South Africa?

    Thanks to Gradesmatch, we’ve been able to pinpoint the best schools in the country based on their Matric results. At the top of the class is Afrikaanse Hoer Mesieskool in Pretoria, where 220 students averaged 3.5 distinctions each. Star College in Cape Town was hot on their heels, clocking an average of 3.419 distinctions per learner.
    Matric results: Best performing schools of 2018

    (Figures are calculated by average distinctions per learner, with at least 20 learners obtaining a distinction per school.)

    1. Afrikaanse Hoer Mesieskool, Pretoria – 3.523 distinctions per learner.
    2. Star College, Cape Town – 3.419 distinctions per learner.
    3. Al-Falaah College, Durban – 3.414 distinctions per learner.
    4. Inkamana School, Vryheid (KZN) – 3.381 distinctions per learner.
    5. Holy Family College, Johannesburg – 2.871 distinctions per learner.*
    6. Sama High School, Johannesburg – 2.577 distinctions per learner.
    7. Collegiate Girls High School, Port Elizabeth – 2.533 distinctions per. learner.
    8. Westville Girls High, Durban – 2.52 distinctions per learner.
    9. Inanda Seminary School, Durban – 2.452 distinctions per learner.
    10. Hoerskool Linden, Johannesburg – 2.367 distinctions per learner.
    Eldoraigne : 1.29 onderskeidings / leerder

    Affies : Eldoraigne
    Last edited by PieterOos; 2019/04/30 at 08:05 AM.

  3. #3
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Brits
    Age
    36
    Posts
    2,019
    Thanked: 415

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Sterkte
    Renault Duster 1.5Dci 4WD

  4. #4
    Join Date
    May 2016
    Location
    East London
    Age
    67
    Posts
    2,032
    Thanked: 2490

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Gee "snob-waarde" 'n gewig, dan word dit maklik.
    "Nothing in the world is more dangerous than sincere ignorance and conscientious stupidity" - Martin Luther king Jr

    2006 VW Touareg V10 TDi
    (currently done more than 407 000 km)

  5. #5
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Little Falls, Roodepoort
    Age
    47
    Posts
    120
    Thanked: 31

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Sussa gaan höerskool toe volgende jaar. Nou moet julle een ding verstaan, dis nie enige kind nie, dis haar pa se oogappel.


    Van die begin af was dit n redelike uitgemaakte saak dat sy Affies toe gaan. Dis n goeie skool, akademie is goed en die disipline en tradisies is fantasties.

    Toe oortuig iemand my om na Eldoraigne te gaan kyk en daar begin die probleem. Eldo was laas jaar die beste akademiese presteerder in Gauteng, Afffies was 10de. Maar ander dinge is ook reg. Die hoof se toespraak by die ope dag het goed geklink - hy het die regte goed gese. Die skool is netjies en skoon en instandhouding word goed gedoen. Buitemuurse aktiwiteite is goed en sy kan skiet doen daar (dalk belangriker vir haar pa as vir haar). En dis net 5 km van die huis af.

    Toe gaan ons weer Affies se ope dag toe en dieselfde storie daar ook. Daar word jy nie oom genoem nie, jy word Meneer genoem. Elke kind op die skool grond groet ordentelik. Nou as daar nou een ding my irk is dit kinders wat nie groet nie,so die is n groot plus punt vir my. Maar met die intrapslag kan mens sien die skool word goed ge-run en displine word hoog gestel. En daar is sterk Christelike standaarde in die skool. Die probleem is dis ver en Sussa gaan moet Gautrein ry. Dit pla nie erg nie maar dit is maar in die agterkop.

    Affies is har eerste keuse, eintlik haar enigste keuse. Dis net pa wat so beitjie twyfel.

    SO hoe nou.
    My kinders is op hoërskool, 18 kilometer van die huis af. Hulle ry skoolbus. As altwee skole puik is, kies die naaste een. Jy of SWAMBO gaan julle vrek ry agter sport en ekstra klasse aan.
    2008 Fortuner D4D

  6. The Following 4 Users Say Thank You to Jan777 For This Useful Post:


  7. #6
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    8,182
    Thanked: 3017

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Jan777 View Post
    ....., kies die naaste een. Jy of SWAMBO gaan julle vrek ry agter sport en ekstra klasse aan.
    Dit ^^^^. En om nie te praat van ouer vergaderings of funksies in die aand nie.

    My seun was in laerskool wat ver van ons af was, gelukkig het die standaarde skielik verlaag en ons was half gedwing om hom te skuif. Hy is nou in 'n skool 5 km van my werk af en 7 km van die huis. Daar is dae wat ek 4 of 5 keer skool toe ry, nie baie nie maar dit gebeur.

    Beste skool, naaste aan jou.
    2018 Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 AT
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes


  8. The Following User Says Thank You to lekhubu943 For This Useful Post:


  9. #7
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,785
    Thanked: 9095

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    PHSG is better. At least then she gets taught in an international language.

    Affies is fine man. But I'd worry and stress more about the Gautrain, it's a double stop, you need to hop off and back on at Pretoria Main station, remember...........and the Pretoria station is dodgy.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  10. #8
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Centurion
    Age
    53
    Posts
    1,919
    Thanked: 428

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Jan777 View Post
    My kinders is op hoërskool, 18 kilometer van die huis af. Hulle ry skoolbus. As altwee skole puik is, kies die naaste een. Jy of SWAMBO gaan julle vrek ry agter sport en ekstra klasse aan.
    Daar is 'n koshuis opsie ook.

  11. #9
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Sinoville Pretoria
    Age
    62
    Posts
    741
    Thanked: 468

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Dit ^^^^. En om nie te praat van ouer vergaderings of funksies in die aand nie.

    My seun was in laerskool wat ver van ons af was, gelukkig het die standaarde skielik verlaag en ons was half gedwing om hom te skuif. Hy is nou in 'n skool 5 km van my werk af en 7 km van die huis. Daar is dae wat ek 4 of 5 keer skool toe ry, nie baie nie maar dit gebeur.

    Beste skool, naaste aan jou.
    100%. Skool in Waterkloof wou my seun 5 jaar lank elke jaar daar gehad het, rugby. Selfs van Sinoville was dit te ver, met tolhekke boonop.
    Seun was 5jr by Montana, goeie besluit van my kant
    Henk Pretorius D4 3,0 SDV6 HSE
    EX AFRICII SEMPER NOVUS

  12. #10
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,785
    Thanked: 9095

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Ha ha my seuns was in Rusties en ons het in die Moot gebly.

    Koshuis, ja, maar ons moes elke Vrydag gaan haal en elke Maandag gaan aflaai...........

    My arme Nissan Sani het BAIE kilos gedoen.

    Toe koop ons 'n plaas in De Wildt en skuif die seuns na Harties toe.

    BAIE BETER.

    So die afstand issue gaan jou kou, ja. En hoe gaan sy buitemuurse aktiwiteite hanteer? Klink asof sy net akademies wil wees, geen sport nie?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  13. #11
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    50
    Posts
    2,186
    Thanked: 637

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Ons is baie gelukkig in Centurion met afrikaanse hoërskole, daar is nie eintlik 'n slegte skool nie. Ek stem met almal kry die een naaste aan julle. En in alle eerlikheid sal ek my bietjies bietjies bekêk as my laaitie met die Gautrein in gr8 moes skool toe, nevermind my meisiekind. Maar miskien is ek dalk effe oorbeskermend.
    Onthou ook dat die aktiwiteite soms 'n uur of twee uitmekaar gebeur en ook na donker, so dan moet sy of heen en weer of by die skool bly die hele tyd. Eldo se sport is ook goed en hulle kultuur, hulle het 'n goeie balans tussen sport, akademie en kultuur wat vir my belangrik is.

    PS: Ek kan nie glo sy is al oppad h/s toe nie, mind you Ferdie is al in matriek, die kiddies word nou groot

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  14. #12
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Midstream
    Age
    44
    Posts
    317
    Thanked: 11

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Sussa gaan höerskool toe volgende jaar. Nou moet julle een ding verstaan, dis nie enige kind nie, dis haar pa se oogappel.


    Van die begin af was dit n redelike uitgemaakte saak dat sy Affies toe gaan. Dis n goeie skool, akademie is goed en die disipline en tradisies is fantasties.

    Toe oortuig iemand my om na Eldoraigne te gaan kyk en daar begin die probleem. Eldo was laas jaar die beste akademiese presteerder in Gauteng, Afffies was 10de. Maar ander dinge is ook reg. Die hoof se toespraak by die ope dag het goed geklink - hy het die regte goed gese. Die skool is netjies en skoon en instandhouding word goed gedoen. Buitemuurse aktiwiteite is goed en sy kan skiet doen daar (dalk belangriker vir haar pa as vir haar). En dis net 5 km van die huis af.

    Toe gaan ons weer Affies se ope dag toe en dieselfde storie daar ook. Daar word jy nie oom genoem nie, jy word Meneer genoem. Elke kind op die skool grond groet ordentelik. Nou as daar nou een ding my irk is dit kinders wat nie groet nie,so die is n groot plus punt vir my. Maar met die intrapslag kan mens sien die skool word goed ge-run en displine word hoog gestel. En daar is sterk Christelike standaarde in die skool. Die probleem is dis ver en Sussa gaan moet Gautrein ry. Dit pla nie erg nie maar dit is maar in die agterkop.

    Affies is har eerste keuse, eintlik haar enigste keuse. Dis net pa wat so beitjie twyfel.

    SO hoe nou.
    Ons is in Centurion omgewing. My seun is by Affies (nou wel nie Affies meisies nie :-) ). Beste ding wat ons ooit kon doen. PM my dan gesels ons as jy wil
    Last edited by khakibos; 2019/04/30 at 08:32 AM.
    2015 DC Hilux Legend 45 3L D4D 4x4 AT (His)
    2017 VW T6 Kombi (Hers)

  15. #13
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    28
    Posts
    2,653
    Thanked: 1737

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Miems View Post
    PS: Ek kan nie glo sy is al oppad h/s toe nie, mind you Ferdie is al in matriek, die kiddies word nou groot
    Maar julle raak dan nie ouer nie?
    Always think: Could this be sarcasm?

  16. #14
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    662
    Thanked: 246

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    PHSG is better. At least then she gets taught in an international language.

    Affies is fine man. But I'd worry and stress more about the Gautrain, it's a double stop, you need to hop off and back on at Pretoria Main station, remember...........and the Pretoria station is dodgy.
    It isnt a hop off, hop on situation from Centurion to Hatfield - there is a stop in between, but you dont switch trains
    Mitsubishi Triton 3.2 DI-D 4x4
    BL925 - Ratel 4

  17. The Following 2 Users Say Thank You to Charlie100 For This Useful Post:


  18. #15
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Heliport
    Age
    49
    Posts
    198
    Thanked: 164

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Jy is in n bevooregte posisie ,absolute goeie skole in jou ontgewing, hier in die wesrand het ons net Monnas en miskien noordheuwel . my mening is eerder n groot vis in n klein"pont" as n klein vissie in groot dam . Alles gaan oor jou kind se talente N koshuis behoort nie n opsie te wees indien nie noodsaaklik , ek glo maar aan sterk familie bande en n tiener gaan familie ondersteuning nodig he (weet mos op daardie tiener stadium hou jy partykeer nie eers van jouself ). Onthou goed toe my jongste rugby gespeel het teen affies vra hy my hoekom hulle dit afrikaans hoer seunskool noem en ek hom antwoord ,omdat hulle net seuns in die skool is .Sy reaksie was "wie wil in so n simple skool wees" . Wat ek wil se is meisies en seuns apart is uit die oude #### en n meer gebalenseerde uitkyk is nodig vir ons kinders . Soos ek se jy het Eldorain Centurion Waterkloof Garsies almal uitstekend en naby jou .Sterkte met jou keuse vat jou tyd en moenie fikseer op een skool.
    Using Tapatalk

  19. #16
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,785
    Thanked: 9095

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by Charlie100 View Post
    It isnt a hop off, hop on situation from Centurion to Hatfield - there is a stop in between, but you dont switch trains
    OK, then I misremember it. But it does stop in pretoria station?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  20. #17
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    BLOEMFONTEIN
    Age
    49
    Posts
    811
    Thanked: 84

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    https://www.facebook.com/jemroux/vid...7148434992240/


    Ek weet waar my dogter heen sou gaan...
    Pajero 3.2 DiD
    Suzuki GV 3.2

  21. The Following 2 Users Say Thank You to JonnyD For This Useful Post:


  22. #18
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Benoni
    Age
    43
    Posts
    246
    Thanked: 141

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    My oudste gaan ook Hoërskool toe volgende jaar. Die keuses was ook maklik (naaste en tweede naaste skool), tot ons na al die ope-dae toe gegaan het, dit het net ons laat twyfel, nie vir hom nie, en volgens my is dit 75% die kind se besluit waarnatoe hy/sy wil gaan, want HULLE moet gelukkig wees in die skool.

    Ek wens ek kon hom Affies toe stuur, maar kan nie R7500/ maand betaal nie, veral nie as sy jonger boetie oor 2 jaar ook Hoërskool toe gaan nie..
    Last edited by Dewald Posthumus; 2019/04/30 at 08:57 AM.

  23. #19
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,162
    Thanked: 833

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    But I'd worry and stress more about the Gautrain, it's a double stop, you need to hop off and back on at Pretoria Main station, remember...........and the Pretoria station is dodgy.

    Jy bly nou op diselfde trein. Hy stop net in PTA en dan reverse hy Centurion toe.
    Overkill - isn't!

  24. #20
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    47
    Posts
    280
    Thanked: 106

    Default Re: Höerskool - die groot keuse.

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    OK, then I misremember it. But it does stop in pretoria station?
    Yes, it does stop at Pretoria station, but there's no need to change trains. The only difference is that end of the train that was the rear going to Pretoria now becomes the front of the train going to Hatfield.

    Edit - See that Uys has beaten me to the answer.
    Last edited by Frontiersman; 2019/04/30 at 09:28 AM.

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •