New Nissan Navara Kingcab





Results 1 to 11 of 11
  1. #1
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Ellisras
    Age
    32
    Posts
    184
    Thanked: 4

    Default New Nissan Navara Kingcab

    Die new kingcab coming in the year to SA
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	baroudeuraq2.jpg 
Views:	205 
Size:	79.8 KB 
ID:	31643   Click image for larger version. 

Name:	navara_01.jpg 
Views:	184 
Size:	60.0 KB 
ID:	31644   Click image for larger version. 

Name:	Nissan_Navara_King-Cab_LWR.jpg 
Views:	265 
Size:	26.2 KB 
ID:	31645   Click image for larger version. 

Name:	Nissan_navara_ext_1.jpg 
Views:	225 
Size:	132.9 KB 
ID:	31646   Click image for larger version. 

Name:	Nissan-Navara_2005_800x600_wallpaper_07.jpg 
Views:	198 
Size:	92.6 KB 
ID:	31647  

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 982

    Default

    Hy gaan n groot mark slaan vir kontrakteurs. Lig op juice, groot en vat.
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  3. #3
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Bethlehem
    Age
    36
    Posts
    4,813
    Thanked: 118

    Default

    Baie mooi

    bly om te sien nog iemand het die lig gesien met daai agter deurtjies
    Christo Davids
    Land Cruiser 105 4500 EFI
    Hilux 2.8GD6 Extracab 4x4

  4. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    52
    Posts
    13,859
    Thanked: 982

    Default

    Jip. laaik dit ook kwaai!
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application vehicles
    Driver training: 4x4, Defensive
    [email protected]
    +27824453301

  5. #5
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    38
    Posts
    1,343
    Thanked: 1

    Default

    Looks very nice. I always said I'd consider buying one if they came out in a cab-and-a-half!
    Chris Meistre

  6. #6
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Kroonstad
    Age
    34
    Posts
    255
    Thanked: 1

    Default

    Volgens 'n vriend van my wat vir 'n Ambulaans maatskappy werk is daardie clubcab wat se deur agter toe oopmaak lewens gevaarlik, ek weet nou nie self nie, maar die seatbelt is blykbaar in die agterste deur en as hy omval en jy het jou gordel aan ruk hy jou blykbaar middel twee, omdat daar nie 'n pilaar is nie het die deure blykbaar 'n geneigtheid om oop te spring as die bakkie rol

    Maak vir my sin wat hy se...
    ONE LIFE... DRIVE TOYOTA

  7. #7
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria/Beauvais France
    Age
    36
    Posts
    2,234
    Thanked: 1

    Default

    Quote Originally Posted by Shift_Hardcore View Post
    Volgens 'n vriend van my wat vir 'n Ambulaans maatskappy werk is daardie clubcab wat se deur agter toe oopmaak lewens gevaarlik, ek weet nou nie self nie, maar die seatbelt is blykbaar in die agterste deur en as hy omval en jy het jou gordel aan ruk hy jou blykbaar middel twee, omdat daar nie 'n pilaar is nie het die deure blykbaar 'n geneigtheid om oop te spring as die bakkie rol

    Maak vir my sin wat hy se...

    Yikes
    Jy gaan nie Vat kan terug claim op die King Cab nie (Dis nou as hy met daardie agterse seats kom)
    Last edited by JGoosen; 2009/03/09 at 12:59 PM.

  8. #8
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    CAPE TOWN ,SOUTH AFRICA
    Age
    69
    Posts
    14,078
    Thanked: 497

    Default

    The King cab should be a winner, but you can also win with the Double cab.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	pc070120.jpg 
Views:	111 
Size:	152.1 KB 
ID:	31686   Click image for larger version. 

Name:	PC077067.jpg 
Views:	115 
Size:	132.3 KB 
ID:	31687  
    ORA
    -------------------------
    Ian

  9. #9
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Kroonstad
    Age
    34
    Posts
    255
    Thanked: 1

    Default

    jiss, nou daai is 'n netjiese van
    ONE LIFE... DRIVE TOYOTA

  10. #10
    etienneo Guest

    Default

    Quote Originally Posted by jgoosen View Post
    Yikes
    Jy gaan nie Vat kan terug claim op die King Cab nie (Dis nou as hy met daardie agterse seats kom)
    'n Mens sal die Vat kan claim, SARS kyk na die groote van die bak en die groote van die cab - as die bak grooter as die cab is kan jy die Vat claim.

    Ek het 'n Colt Clubcab gehad en hy het ook sitplekke agter in gehad en ek kon die Vat claim.

    As 'n mens 'n clubcab 4x4 koop moet jy vir hulle verduidelik hoekom jy 'n 4x4 nodig het.

  11. #11
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    46
    Posts
    33
    Thanked: 2

    Default

    "n Voertuig met meer as 2 sitplekke en minder as 18 kan nie vir insetbelasting in ag geneem word nie. As jy die King Cab koop moet die agterste sitplekke na die transaksie geinstalleer word anders kan jy nie BTW eis nie. Die handellaars is wel bewus van hierdie en adviseer ook dienooreenkomstig.

Similar Threads

  1. 2010 Nissan Navara 4x4 king cab
    By louw1 in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 42
    Last Post: 2014/09/30, 01:16 PM
  2. Navara vs Nissan Hardbody
    By Shelby in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 13
    Last Post: 2011/01/29, 10:32 PM
  3. serendipity trails with a nissan navara?
    By jako_kruger in forum 4x4 Trails / Routes / Clubs
    Replies: 6
    Last Post: 2010/05/03, 05:40 PM
  4. Replies: 19
    Last Post: 2010/03/02, 08:21 PM
  5. Navara Safety
    By SimonB in forum Nissan
    Replies: 3
    Last Post: 2008/03/10, 04:20 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •