Baviaanskloof pad toestand





Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Oudtshoorn
    Age
    40
    Posts
    210
    Thanked: 0

    Default Baviaanskloof pad toestand

    Middag almal.
    Wil graag weet wat die pad se toestand is na laas week se reen.
    Op facebook fotos het dit maar taamlik woes gelyk
    Net n hond sit vas - Johan Badenhorst
    As jy van die liedjie hou skree Riekie Louw !

  2. #2
    Join Date
    Jan 2019
    Location
    Pretoria
    Age
    63
    Posts
    115
    Thanked: 174

    Default Re: Baviaanskloof pad toestand

    Quote Originally Posted by Trooper4x4 View Post
    Middag almal.
    Wil graag weet wat die pad se toestand is na laas week se reen.
    Op facebook fotos het dit maar taamlik woes gelyk
    Die pad is Woensdag al toegemmaak. https://www.facebook.com/20214076651...045166?sfns=mo ek was vanmiddag by die Oos hek om te vra en hy is nog steeds toe en weet nie vir hoe lank nie. Ek kamp hier naby en wag om deur te ry na Willowmore wanneer hy weer oop is.

  3. The Following User Says Thank You to OffTheHamsterWheel For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    Cape Town
    Posts
    23
    Thanked: 42

    Default Re: Baviaanskloof pad toestand

    Middag.

    Weet julle of hy al oop is. Ons wil volgende week daar deur.

    Dankie

  5. #4
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Robertson
    Age
    41
    Posts
    2,087
    Thanked: 440

    Default Re: Baviaanskloof pad toestand

    Ons gaan die naweek soontoe met die bikes
    Sal dan kan sien hoe oop hy is of nie
    Some car, some bike and two legs

  6. #5
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,845
    Thanked: 215

    Default Re: Baviaanskloof pad toestand

    Kodomo kantoor behoort mens te kan sÍ: 042 2837912

    Bostoe

  7. #6
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Robertson
    Age
    41
    Posts
    2,087
    Thanked: 440

    Default Re: Baviaanskloof pad toestand

    Volgens die bike groep:
    Die pad is oop vir 4x4's en bikes maar hy is maar sleg. Smitskraal is nog lekker diep
    Some car, some bike and two legs

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •