Security ideas

Page 1 of 7 1 2 3 4 5 6 7 LastLast
Results 1 to 20 of 130

Thread: Security ideas

  1. #1
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    1,321
    Thanked: 831

    Default Security ideas

    So ek ry baie alleen rond met 2 shorties in die kar

    Laas keer het my fanbet net buite piet retief gegaan, en ek het alleen langs die pad, met 2 pragtige meisies en n seuntjie, langs die n2 gestaan vir n uur. Met al die taxis en trokke ens wat daar verby ry, was dit n half scary gevoel. Jy sit daar soos n sitting duck. As die verkeerde een stop....

    Laas week het n cop my afgetrek 5 uur op n saterdag oggend met geen ander kar in sig nie. Die was n baie nice cop, maar met al die stories wat mens hoor....

    So ek gaan moet begin n plan maak. Iets doen wat my n mate van veiligheid kan verleen if and when so situasie skeef loop...

    Ek kan n geweer kry, maar soveel mense se gewere word by hulle afgevat en hulle word self daarmee geskiet. Om iemand te skiet in self defence, veral as dit bv n dodgy cop is, gaan nie goed afgaan nie

    Miskien n kamera wat na die bestuurder venster wys? Mense gedra hulself baie beter as hulle afgeneem word

    Maise?

    Tazergun?

    Wat is julle manne se voorstelle?

  2. #2
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    32,821
    Thanked: 8177

    Default Re: Security ideas

    My voorstel is om beter besluite te neem oor jou roete en jou tydsberekening.

    Waar dit nie moontlik is nie, miskien moet jy sien of jy in convoy kan ry of iets.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  3. The Following 3 Users Say Thank You to jelo For This Useful Post:

  4. #3
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    1,321
    Thanked: 831

    Default Re: Security ideas

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    My voorstel is om beter besluite te neem oor jou roete en jou tydsberekening.

    Waar dit nie moontlik is nie, miskien moet jy sien of jy in convoy kan ry of iets.
    My dogter is 'n chef. Sy moet 5 uur op saterdag oggende gaan werk. Ek moet haar gaan aflaai. Om dit nie te doen nie is nie 'n opsie nie. Om in 'n convoy te ry ook nie. Die kar het 1 uur die middag op die N2 gebreek. Dit is die enigste pad van Kosi Baai af terug Pretoria toe. En behalwe indien ek heeltamal ophou op vakansie gaan is om altyd in 'n convoy te ry nie 'n opsie nie.

  5. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    32,821
    Thanked: 8177

    Default Re: Security ideas

    Quote Originally Posted by Hermine View Post

    ek verstaan, ek het vir jare rongery agter kinders se dinge

    Mace kan teen jou werk en tazers het proximity nodig.

    Ek stel voor jy koop 'n klein handwapen maar dan MOET jy deeglike self defence opleiding ook doen. Dit moet close proximity armed and unarmed self defence bevat.

    Ongelukkig is dit vandag se realiteit.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  6. The Following 3 Users Say Thank You to jelo For This Useful Post:

  7. #5
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    50
    Posts
    2,176
    Thanked: 583

    Default Re: Security ideas

    Baie jare terug het ek die tips gelees en pas nogals van hulle toe

    • Kry vir jou 'n groot baadjie en baseball cap wat jy dra as jy uitklim lyk jy meer soos 'n man as 'n vrou
    • Wanneer jy onderdeur 'n brug ry, verander van baan (as die verkeer dit toelaat) sodra jy by die brug is, iemand wat iets van bo wil gooi se mik is dan af
    • Maak seker jy kan vinnig by jou spaarwiel kom, ek kan nou nie onthou waar Betty sin sit nie, maar house jou tools ens bo, sodat jy die minimum tyd spandeer langs die pad.
    • Oorweeg om by Crises on call aan te sluit, hulle doen reismonitering vir 'n minimale bedrag en kan ook vinnig iemand by jou uitkry om jou by te staan, of die AA
    • Miskien moet mens dalk 'n entjie van die kar weg beweeg sodat jy uit sig is maar kan sien wanneer iemand opdaag vir hulp

    Vir my persoonlik gaan 'n gun nie werk nie, vir geen ander rede as dat ek nie lus het om 'n stuk yster op te pas nie en mens mag die ding ook nie oorals heen vat nie.
    Baie jare treug het 'n polisieman vir my ma gesÍ sy moet 'n tweetandsaag met 'n goeie grip langs haar hou, jy kap met die ding om die ou op 'n afstand te hou en as hy hom gryp pluk jy doodeenvoudig net die ding uit sy hande uit, maybe is dit nie 'n bad opsie om mee saam te ry nie.

    Ek hou die tread dop vir nog tips

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...

  8. The Following User Says Thank You to Miems For This Useful Post:

  9. #6
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    32,821
    Thanked: 8177

    Default Re: Security ideas

    Ek ry met 'n mini baseball bat agter die sitplek en 'n lang knipmes in my sak.

    Behalwe vir dit, kan 'n tyre iron gebruik word as wapen asook baie ander dinge.

    Dis hoekom ek jou aanraai om iets te doen soos Krav Maga wat jou leer dat alles 'n wapen kan wees.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  10. #7
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    55
    Posts
    2,957
    Thanked: 414

    Default Re: Security ideas

    I am in the firearm camp (well the any lethal weapon camp). Procuring and owning a firearm is a small percentage of the overall package, the most important is training, training, training and situational awareness, an all too often overlooked aspect of firearm ownership. (Like buying a car but never learning how to drive it)

    Training generates experience and this generates confidence. Training can also involve simulated scenarios and teach you how and when to react in a wide range of possible situations.

    I also believe in training them young, as you can see from my youngster, taken a few years ago. He and my daughter are situationally aware (sad but an indictment of the environment we live in) but I believe this helps them avoid the need to use a lethal weapon.
    Attached Images Attached Images  
    There is no such thing as inclement weather, only poor selection of clothing.... or Vehicle

    2009 Hummer H3 V8
    2013 Jeep Cherokee
    2012 Jeep Patriot

  11. The Following User Says Thank You to Estee For This Useful Post:

    cor

  12. #8
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Centurion
    Age
    46
    Posts
    1,139
    Thanked: 219

    Default Re: Security ideas

    - anti-hijack opleiding - leer jou waarna om op te let en hoe om te reageer, maar jy moet dit jaarliks opvolg anders vergeet mens die goed.
    - advanced driving kursus
    - dashcam met audio, jy kan dit afhaal en na die polisie/verkeers persoon wys as hy langs jou staan - jy moet hom sÍ jy neem hom af.
    - indien jy nie reeds kan nie, leer om kleinerige herstelwerk op jou voertuig te identifiseer en te doen, soos die fanbelt, of waterlek of wiel regmaak ens. dan kan jy vinniger weer begin beweeg.
    - as jy iemand is wat nie `n probleem het om fisies te raak nie doen selfverdedigings opleiding, maar dit moet inge-oefen word, een saterdag in `n jaar kan jy maar los, `n tazer of gas kan deel uitmaak hiervan as jy wil.
    - baie sal van my verskil maar `n wapen sou ek sÍ is laaste opsie, soos jy self genoem het daar is baie issues daarmee.
    - maak jou kinders deel van die oplossing as hul oud genoeg is, leer hulle ook waarna om optelet en hoe om te reageer, leer hul vroeg om te bestuur dan kan hul ten minste ry as jy nie kannie (wat hopelik nooit sal gebeur nie).
    Neil

  13. The Following User Says Thank You to neoT For This Useful Post:

  14. #9
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    1,321
    Thanked: 831

    Default Re: Security ideas

    Ek ken al die security tips (dis deel van my veld), en pas hulle baie streng toe. Bv. toe die kar gebreek het dadelik roadside assistance gebel, ens. Dit vat hulle steeds tyd om by mens uit te kom. So ek het gesorg dat almal van ons in die kar bly, deure toe, sodat dit vir enige iemand wat verby ry voorkom asof ek het net gou gestop en 'n oproep maak. Indien mens almal buite die kar staan, bonnet oop ens, dan kan almal sien daar is iets fout en skep jy 'n geleentheid vir opportunistic criminals. Dieselfde met die cops, stop die kar, hou hom in rat, gereed om binne sekondes weg te trek, weier om uit te klim, of hulle erens heen te vergesel ens. My grootste concern is my ridiculously mooi dogter, en om haar te beskerm. Ek glo nie 'n geweer is die antwoord nie. Indien 'n cop jou aftrek en handgemeen raak kan jy hom nie skiet nie, en as jy 'n waarskuwing skoot vuur skiet hy jou net. Niks hiervan is in haar best interest nie en maak haar 'n target. Plus, dit gaan my opsies om te travel verskriklik limit. So, ek is op soek na 'n deterant wat enige criminal gaan afsit/disable sonder dat dit die situasie eskaleer

  15. #10
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Pretoria
    Age
    29
    Posts
    76
    Thanked: 63

    Default Re: Security ideas

    Quote Originally Posted by Hermine View Post
    So ek ry baie alleen rond met 2 shorties in die kar

    Laas keer het my fanbet net buite piet retief gegaan, en ek het alleen langs die pad, met 2 pragtige meisies en n seuntjie, langs die n2 gestaan vir n uur. Met al die taxis en trokke ens wat daar verby ry, was dit n half scary gevoel. Jy sit daar soos n sitting duck. As die verkeerde een stop....

    Laas week het n cop my afgetrek 5 uur op n saterdag oggend met geen ander kar in sig nie. Die was n baie nice cop, maar met al die stories wat mens hoor....

    So ek gaan moet begin n plan maak. Iets doen wat my n mate van veiligheid kan verleen if and when so situasie skeef loop...

    Ek kan n geweer kry, maar soveel mense se gewere word by hulle afgevat en hulle word self daarmee geskiet. Om iemand te skiet in self defence, veral as dit bv n dodgy cop is, gaan nie goed afgaan nie

    Miskien n kamera wat na die bestuurder venster wys? Mense gedra hulself baie beter as hulle afgeneem word

    Maise?

    Tazergun?

    Wat is julle manne se voorstelle?
    Ek sÍ die volgende met alle gevoel en sonder om lelik te wees, maar my voorstel is dat jy nie jou ore uitleen vir mense wat nie weet wat hulle oor praat nie. Ek weet van geen geval waar iemand met sy eie wapen geskiet is nadat dit by hom of haar afgevat is nie. Dit is omdat jou wapen onder jou direkte beheer moet wees, en indien nie, in 'n kluis toegesluit moet wees. Ek sÍ nie dit gebeur nie, ek sÍ net dis nie so algemeen soos braaivleisvuur-"experts" altyd vertel nie. Ek weet van baie gevalle waar mense, verskeie wie ek persoonlik ken, hulle wapens gebruik het om hulself suksesvol te verdedig. Verder weet ek ook van verskeie gevalle, weereens van mense wie ek persoonlik ken, wat nie gewapend is nie en wat "saamgewerk het". Ongelukkig is die een vasgebind en saam met sy helper tereggestel.

    Kry vir jou 'n vuurwapen, leer hoe om hom te gebruik en vermy konflik. Dit is die mees rasionele antwoord om vir iemand in Suid Afrika te gee, man of vrou, oud of jonk.

    Sterkte.

  16. The Following 10 Users Say Thank You to Toxxyc For This Useful Post:

  17. #11
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    51
    Posts
    1,444
    Thanked: 659

    Default Re: Security ideas

    In a real and dire emergency only-make an anonymous call ( in a man's voice!) to one or two tow-truck operators to report an accident which might have happened just ahead of/behind you-they'll be swarming around you in no time whilst you plead ignorance!

    But seriously...

    make sure your car is in good order, follow the rules so you should never be pulled over, have several emergency contacts ready on your phone ( your insurance response line also-keep on a live-line with someone whilst stuck, have a dummy phone on hand-real one tucked away and silent,

    -drive on a flat if you have to

    -most of all-situational awareness at all times.

    Travel safe!
    Last edited by Patrick L; 2019/04/17 at 12:11 PM.
    "The problem with the world is that the intelligent people are full of doubts, while the stupid ones are full of confidence."

    - Charles Bukowski

  18. #12
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Mosselbaai
    Age
    33
    Posts
    6,470
    Thanked: 464

    Default Re: Security ideas

    I would try and minimize the risk of mechanical breakdowns.
    Make sure the car is serviced, check the fluids, belts, lights, brakes etc weekly, make sure the tyres are in good condition etc.

    If you are not one for guns, what about a trained dog?
    You won't be able to take it everywhere but on quick drop offs etc it could go with, something like a German Sheppard, rotti etc.

    Lastly a dark tint smash and grab should also help.
    Tjiep Softroadertjie
    Toy Rollover

  19. #13
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    1,321
    Thanked: 831

    Default Re: Security ideas

    Quote Originally Posted by Patrick L View Post
    In a real and dire emergency only-make an anonymous call ( in a man's voice!) to one or two tow-truck operators to report an accident which might have happened just ahead of/behind you-they'll be swarming around you in no time whilst you plead ignorance!

    But seriously...

    make sure your car is in good order, follow the rules so you should never be pulled over, have several emergency contacts ready on your phone ( your insurance response line also-keep on a live-line with someone whilst stuck, have a dummy phone on hand-real one tucked away and silent,

    -drive on a flat if you have to

    -most of all-situational awareness at all times.

    Travel safe!
    Dis actually 'n baie goeie idee! Al was dit as 'n joke bedoel. Ek het various verskillende sekuriteits goed in plek, assuransie met roadside assistance, tracking companies wat ons maatskappy gebruik en ek 'n persoonlike verhouding mee het, recovery specialists met 'n nasionale footprint ook wat ons maatskappy gebruik en ek 'n persoonlike verhouding mee het. Al die nommers en backup nommers op my foon gesave. Ek wonder nogsteeds net oor terwyl ek wag vir hulp. Ek dink die beste is 'n dashcam met 'n swivel wat jy die bestuurder venster mee kan afneem en record, wat op 'n server gesave word eerder as op 'n local hardrive. Maise en/of 'n tazer vir backup. En dan natuurlik maar net op jou voete dink. Maak seker niemand besef daar is iets fout om mee te begin nie om die opportunists af te weer, en dan natuurlik die situasie assess indien worst comes to worst. Op 'n besige pad, hardloop bv in die pad in eerder as in die bos in, ens

  20. #14
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    1,321
    Thanked: 831

    Default Re: Security ideas

    Quote Originally Posted by Jeanvn View Post
    I would try and minimize the risk of mechanical breakdowns.
    Make sure the car is serviced, check the fluids, belts, lights, brakes etc weekly, make sure the tyres are in good condition etc.

    If you are not one for guns, what about a trained dog?
    You won't be able to take it everywhere but on quick drop offs etc it could go with, something like a German Sheppard, rotti etc.

    Lastly a dark tint smash and grab should also help.
    Ja, my kar word baie gereeld gediens, tires gedoen ens. Dis breakdown het my baie onverwags gevang, klip wat opgeskiet het en die fanbelt getref en geshred het. En gewoonlik het ek spaar fanbelts in my kar, maar die keer het ek hulle vergeet. Ek het die donkerste tint smash en grab op. En die hond is 'n great idee, maar my huis is te klein. Dalk 'n luislang

  21. #15
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    3,442
    Thanked: 876

    Default Re: Security ideas

    'n Flits wat sterk genoeg is om iemand in helder daglig te verblind.
    Defender 2.8i

    People talking without speaking
    People hearing without listening

  22. The Following User Says Thank You to albertvl For This Useful Post:

  23. #16
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    1,321
    Thanked: 831

    Default Re: Security ideas

    Quote Originally Posted by albertvl View Post
    'n Flits wat sterk genoeg is om iemand in helder daglig te verblind.
    Awesome idee! Dit sal mens tyd koop in beide gevalle

  24. #17
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Cape Winelands
    Age
    40
    Posts
    812
    Thanked: 237

    Default Re: Security ideas

    Quote Originally Posted by Hermine View Post
    Bv. toe die kar gebreek het dadelik roadside assistance gebel, ens.
    Laat weet ook dadelik 'n vriend of familie in die omgewing & drop 'n "location pin".

    Mense netwerk verbasend vinnig deesdae, Swambo het die ander dag n papwiel gehad en binne 3minute was daar iemand om te help.
    Die nood versekering bystand het laat weet hulle sal ten minste 45minumte neem om iemand uit te kry.

    ..en ek was nooit mal oor runflats nie, maar vrou en kind alleen is runflats 'n goeie belegging
    2004 Ranger 4000 V6 Auto (Weekender & Heavy loads)
    2011 BMW X1 Auto (My Mommy-Wagon)
    2011 CashCow 1.6 (Swambo)

  25. The Following User Says Thank You to Kamakazi For This Useful Post:

  26. #18
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    61
    Posts
    2,204
    Thanked: 317

    Default Re: Security ideas

    My ouma het altyd 'n blik Zeb oven cleaner in haar bedkassie gehad.
    Pajero GLS Exceed 2014 LWB &
    Jeep Cherokee 2001 2.5 Diesel, Gone to Jeep Heaven
    Toyota Hilux, plaas bakkie
    Platkar Swambo's MB

  27. The Following User Says Thank You to stevan For This Useful Post:

  28. #19
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Edenvale
    Age
    32
    Posts
    395
    Thanked: 326

    Default Re: Security ideas

    Quote Originally Posted by Kamakazi View Post
    Laat weet ook dadelik 'n vriend of familie in die omgewing & drop 'n "location pin".

    Mense netwerk verbasend vinnig deesdae, Swambo het die ander dag n papwiel gehad en binne 3minute was daar iemand om te help.
    Die nood versekering bystand het laat weet hulle sal ten minste 45minumte neem om iemand uit te kry.

    ..en ek was nooit mal oor runflats nie, maar vrou en kind alleen is runflats 'n goeie belegging
    Runflats is Ů goeie idee, maar soos ek al vir my Swambo gesÍ het, as die wiel pap is, en jy nie veilig voel nie, dan ry jy tot jy by Ů veilige plek kom. Ek maak eerder Ů rim reg as wat ek iemand begrawe.
    2011 Freelander 2 SE
    Swambo : 2012 BMW 530d Msport("the beast")

  29. #20
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    1,321
    Thanked: 831

    Default Re: Security ideas

    Quote Originally Posted by lizardalpha View Post
    Runflats is Ů goeie idee, maar soos ek al vir my Swambo gesÍ het, as die wiel pap is, en jy nie veilig voel nie, dan ry jy tot jy by Ů veilige plek kom. Ek maak eerder Ů rim reg as wat ek iemand begrawe.
    Ja ek ry ook eerder 'n rim klaar as om te stop

Page 1 of 7 1 2 3 4 5 6 7 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •