Naand manne.

Is daar dalk iemand van julle wat al n haan/flue gemaak het om die rook uit te suig van jou kaggel?

Ek wil graag n stainless een maak want bly by die see en mild steel hou net 6 maande hier.

Enige idees van een wat goed werk sal baie waardeer word.

Dankie
Fazda