Haan vir ingeboude braai/kaggel





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Richards Bay
    Age
    48
    Posts
    409
    Thanked: 28

    Default Haan vir ingeboude braai/kaggel

    Naand manne.

    Is daar dalk iemand van julle wat al n haan/flue gemaak het om die rook uit te suig van jou kaggel?

    Ek wil graag n stainless een maak want bly by die see en mild steel hou net 6 maande hier.

    Enige idees van een wat goed werk sal baie waardeer word.

    Dankie
    Fazda

  2. #2
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    45
    Posts
    5,521
    Thanked: 15474

    Default Re: Haan vir ingeboude braai/kaggel

    Jy kan met Charlie van Sheetmetal Renovations in Empangeni gesels, ek is seker hy het al sulke goed gemaak.
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  3. #3
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Richards Bay
    Age
    48
    Posts
    409
    Thanked: 28

    Default Re: Haan vir ingeboude braai/kaggel

    Dankie Riaan.

    Sal hom kontak.

    Fazda

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •