Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees. - Page 9

Page 9 of 11 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 LastLast
Results 161 to 180 of 202
  1. #161
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,809

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Nog n oproep van Nissan SA gekry.

    Ek begin al meer optimusties raak dat hulle dit ernstig opneem.

    Well done Nissan
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #162

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Why are there such big differences between them in terms of the rpm where peak torque is reached? Would some of these cars have had remaps done to redistribute torque peaks to higher rev ranges? Would saving clutches be a plausible reason?

    I think using the same dyno on the same day would also help with benchmarking.
    Last edited by El 4 Romeo; 2019/04/24 at 10:47 PM.

  3. #163
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,809

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Ok, daar is lyk my vordering.
    Onafhanklike ou het begin toets en speel.

    Die lae torque:
    Op n unloaded dyno, hou die navaras se turbo terug, om turbos te spaar. Die oomblik as die dyno geload word met n rem, kom die krag wel in. Tot 450nm. So, in my baie limited kennis, solank as wat die bakkie nie die krag nodig het nie, maak hy dit nie. As hy dit egter nodig het, kom dit wel in. Die manier van toetsing was foutief.

    Ons wag vir nissan se toetsing, en hul terugvoering, en hul moontlikke updated map.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #164
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Paarl
    Age
    47
    Posts
    229

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post

    Dankie Reenen
    Nou het ek ń vraag vir jou want lyk my jy ken die nissan bakkies.
    Watse coil springs kan ek in my 2019 navara sit net om te keer dat sy gat nie so baie sak as ek my boswa sleep nie.
    Moenie my verkeerd verstaan nie hy sleep nogsteeds reg.

  5. #165
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,809

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Ek ken nie sy coil setup, maar dit het selfde as as my patrol. Hoekom nie n airbag sisteem oorweeg, wat jy opblaas slegs wanneer die gat gelaai is?

    Dan, as jy leeg is, het jy nog steeds die gemak. Ek het ironman coils uit n pathy by my, wat fine is met vrag, maar nagmerrie leeg
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #166
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Paarl
    Age
    47
    Posts
    229

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek ken nie sy coil setup, maar dit het selfde as as my patrol. Hoekom nie n airbag sisteem oorweeg, wat jy opblaas slegs wanneer die gat gelaai is?

    Dan, as jy leeg is, het jy nog steeds die gemak. Ek het ironman coils uit n pathy by my, wat fine is met vrag, maar nagmerrie leeg
    Jip airbag was my gedagte net uitvind of dit nie waarborg benadeel nie dankie.

  7. #167
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Ceres/Hamlet & Strand
    Age
    43
    Posts
    700

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ok, daar is lyk my vordering.
    Onafhanklike ou het begin toets en speel.

    Die lae torque:
    Op n unloaded dyno, hou die navaras se turbo terug, om turbos te spaar. Die oomblik as die dyno geload word met n rem, kom die krag wel in. Tot 450nm. So, in my baie limited kennis, solank as wat die bakkie nie die krag nodig het nie, maak hy dit nie. As hy dit egter nodig het, kom dit wel in. Die manier van toetsing was foutief.

    Ons wag vir nissan se toetsing, en hul terugvoering, en hul moontlikke updated map.
    Weet darem nie Reenen, dit maak nie vir my sin nie. Ek weet niks van Dyno's af nie, maar ek neem aan torque word gemeet op weerstand teen rollers. As jy rem trap gaan dit tog geen verskil aan die meting maak nie, slegs tussen engine en wiele, maar dit is nie meetbaar op dyno nie, of verstaan ek verkeerd. Is dit die dyno self wat gerem word? Is dit nie maar hoe torque en kw in elk geval gemeet word nie, deur die dyno te rem en die krag dan teen die rollers te meet nie?

    Ook, hoe word hierdie torque aanpassing wanneer benodig beheer? Het die Navara variable vane turbo wat invloed het, of hoe is dit anders as al die fords en toys wat dieselfde dag getoets is en volgens spec gelewer het?

    Soos gesÍ, ek weet niks van die goed af nie, maak net nie heeltemal sin nie.
    Last edited by nieljooste; 2019/04/28 at 01:18 AM.
    2010 Ford Ranger 2.5TD XLT 4X4

  8. #168
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,809

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Rem op dyno. Wet self ook nie, hoekom ek wag vir verslag van nissan.

    Hulle noem dt loaded dyno run.

    Ja, hy het 2 tubis, met variable vanes.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #169
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Paarl
    Age
    47
    Posts
    229

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek ken nie sy coil setup, maar dit het selfde as as my patrol. Hoekom nie n airbag sisteem oorweeg, wat jy opblaas slegs wanneer die gat gelaai is?

    Dan, as jy leeg is, het jy nog steeds die gemak. Ek het ironman coils uit n pathy by my, wat fine is met vrag, maar nagmerrie leeg
    Hi Reenen
    Het jy dalk ń idee waar in boland ek airbags kan laat insit of met wie ek moet praat.

  10. #170
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,845

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Hier...
    Attached Images Attached Images  
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  11. #171
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    52
    Posts
    125

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Rem op dyno. Wet self ook nie, hoekom ek wag vir verslag van nissan.

    Hulle noem dt loaded dyno run.

    Ja, hy het 2 tubis, met variable vanes.
    Ek sou ook wou weet hoe wat nou hier gesÍ word die toets wat ek deur SAC gedoen het verander. My Navara het op spec getoets al was dit teen hoŽr rpms as wat Nissan beweer die bakkie 450nm sal lewer. Iemand het ook op die forum gesÍ dat my toets lyk soos 'n racing graph. Wat de hel beteken dit? SAC sal tog nie 'n "racing" dyno toets op 'n bakkie doen nie.
    Ek hoop daar is regtig iemand op die forum wat die tegniese goed hier mooi vir ons kan verduidelik.

  12. #172
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,809

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Self.
    Ek wag maar vir nissan se verslag. Klink my hulle vat dit baie ernstig op.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #173
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,683

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Ondervinding het my geleer dat rolling dyno`s nie juis betroubare meet instrumente is nie.

    Enigste manier is maar enjin dyno. Alle vervaardigers en top engine builders gebruik net enjin dyno`s.
    It is not what you buy its what you build.

  14. #174
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Paarl
    Age
    47
    Posts
    229

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Hier...
    Dankie maar soek meer hierna.Click image for larger version. 

Name:	Screenshot_20190428-125316.png 
Views:	113 
Size:	687.7 KB 
ID:	526901

  15. #175
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,845

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by fatbike View Post

    Dis presies wat hulle het, wat ek daar gekoop het en in albei Rocky's is
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  16. #176
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Paarl
    Age
    47
    Posts
    229

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Dis presies wat hulle het, wat ek daar gekoop het en in albei Rocky's is
    As ek mag vra prys op hulle om en by.

  17. #177
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Sinoville Pretoria
    Age
    62
    Posts
    759

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by nieljooste View Post
    Weet darem nie Reenen, dit maak nie vir my sin nie. Ek weet niks van Dyno's af nie, maar ek neem aan torque word gemeet op weerstand teen rollers. As jy rem trap gaan dit tog geen verskil aan die meting maak nie, slegs tussen engine en wiele, maar dit is nie meetbaar op dyno nie, of verstaan ek verkeerd. Is dit die dyno self wat gerem word? Is dit nie maar hoe torque en kw in elk geval gemeet word nie, deur die dyno te rem en die krag dan teen die rollers te meet nie?

    Ook, hoe word hierdie torque aanpassing wanneer benodig beheer? Het die Navara variable vane turbo wat invloed het, of hoe is dit anders as al die fords en toys wat dieselfde dag getoets is en volgens spec gelewer het?

    Soos gesÍ, ek weet niks van die goed af nie, maak net nie heeltemal sin nie.
    Ek sien ook die manne jaag rewolusies met die dieselenjin en ek verstaan dit glad nie. Maks wringkrag vir moderne diesels is gewoonlik tussen 1500 en 3000rpm.
    My Lr wys rooilyn van 4250rpm en ek kry voldoende wringkrag teen se 2000 tot 2500rpm. Ek sien geen rede om die enjin te rooilyn nie en het dit nog nooit nodig gehad, selfs met woonwa

    N' paar jaar gelede het SAC my met klein motorskou probeer oortuig ek moet my diesel Prado 1KZTN se rewolusies opjaag met n chip van hulle sodat ek die enjin kon rooilyn wanneer nodig. Ek het toe gedink die ou is bietjie dom en dink nog steeds so
    Last edited by julius caesar; 2019/04/28 at 03:51 PM.
    Henk Pretorius D4 3,0 SDV6 HSE
    EX AFRICII SEMPER NOVUS

  18. #178
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    57
    Posts
    3,845

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by fatbike View Post
    As ek mag vra prys op hulle om en by.
    Sorry Reenen...ons twee so bietjie off topic
    Attached Images Attached Images  
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  19. #179
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Paarl
    Age
    47
    Posts
    229

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Sorry Reenen...ons twee so bietjie off topic
    Baie dankie
    Sorry Reenen sal nou ophou om thread te hijack😬

  20. #180
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Klerksdorp
    Age
    54
    Posts
    159

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by julius caesar View Post
    Ek sien ook die manne jaag rewolusies met die dieselenjin en ek verstaan dit glad nie. Maks wringkrag vir moderne diesels is gewoonlik tussen 1500 en 3000rpm.
    My Lr wys rooilyn van 4250rpm en ek kry voldoende wringkrag teen se 2000 tot 2500rpm. Ek sien geen rede om die enjin te rooilyn nie en het dit nog nooit nodig gehad, selfs met woonwa

    N' paar jaar gelede het SAC my met klein motorskou probeer oortuig ek moet my diesel Prado 1KZTN se rewolusies opjaag met n chip van hulle sodat ek die enjin kon rooilyn wanneer nodig. Ek het toe gedink die ou is bietjie dom en dink nog steeds so
    Sover my praktiese kennis strek moet NM torgue getoets word op rollers van dino as net n enjin getoets word weet ek nie hoe pas hul die weertand op die flywheel toe nie ?
    Ek en my seun map en stel self sy ford escort 16 Sport op die pad met rekenaar ons kry nie die regte ruseltate op n dino nie op die pad is die regte toestande nie kar wil kort kort van rollers afklim en die wentelasie in n dino kamer is gewoonlik nie baie goed vir die toets nie as enjin te warm loop kry jy ook nie die regte toets resultate nie , met ons laaste maping self kon hy n goeie 10,66sec 205km/h 400 meter & still wheelspin in 123 gear gehad maar mens kan nie so die regte NM kry nie maar weet die kar is dan op sy beste gestel beter as op n dino
    Miskien kan ander ouens meer info gee oor die dino ens wat self daar mee werk

Page 9 of 11 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •