Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.





Page 1 of 10 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 LastLast
Results 1 to 20 of 200
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,745
    Thanked: 2437

    Default Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Wat is jul opinie van die 2.3 navara?

    Ek het van dag een niks van hom gehou.

    Nou begin die ouens wat hom het, vreeslik kla.

    Hy is sowat 100nm kort op geadverteerde nm
    Brandstofverbruik is sowat 30% swaarder.
    Clutch pak op na 40-50 000km
    Bakkie bottom uit met minder as 500kg op bak
    Sleep nie naastenby soos sy 2.5 voorganger.

    Vergelykend met vorige navara, is sy gat baie los op sinkplaat grondpad.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,745
    Thanked: 2437

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Meer as 30 bakkies, insluitend vanaf verkoopsvloer, is gedyno. Almal af op krag.

    Nissan is bewus van probleem, en is besig met intensiewe ondersoek. Maar ons wag en wag, sukkel om verdere inligting te kry.

    Voor jy koop, laat dyno toets eers jou bakkie.

    As jy een het, laat toets hom.

    Hulle maak op selfde dag en dyno minder krag as n standaard 3.0 d4d Toyota
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #3
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,584
    Thanked: 9711

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    So die nuwe bling Navara is maar useless?

    Lyk mooi maar ry sleg?

    GWM 'n beter idee?

    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  4. #4
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    49
    Posts
    1,638
    Thanked: 1115

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Meer as 30 bakkies, insluitend vanaf verkoopsvloer, is gedyno.

    Waar hoor jy die bollie?
    _______________________________________

    Dum vivimus, vivamus!

    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    a five cylinder bakkie

  5. The Following 2 Users Say Thank You to Hedgehog For This Useful Post:


  6. #5
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    36
    Posts
    6,399
    Thanked: 2479

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Ek het van dag 1 af gese ek is nie impressed met sy grondpad vermoe nie. Het een gery vir so 200km op grondpad. Nou nie regtig krag vergelyk nie
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  7. #6
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    cape town
    Age
    36
    Posts
    1,197
    Thanked: 623

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.


  8. The Following 2 Users Say Thank You to Ocin For This Useful Post:


  9. #7
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,584
    Thanked: 9711

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Hedgehog View Post
    Waar hoor jy die bollie?
    Ek dink nie Reenen sal bollie glo nie.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  10. #8
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Meyerton
    Age
    40
    Posts
    854
    Thanked: 263

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Ocin View Post
    Very entertaining.

    Im just curious about something. He mentioned the timing chain was exactly the same as the X-Trail and Quasqui (however it's spelled), and that they can only tow 2 tons.
    What role does the timing chain play in the tow rating of the vehicle?

  11. #9
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Johannesburg
    Age
    65
    Posts
    2,160
    Thanked: 608

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Hedgehog

    Gaan kyk op Facebook groep "Navara Klub SA", daar sal jy die "bollie" wat Rheenen van praat raakloop. Baie, baie klagtes oor die Torque, sagte agter vere en diesel verbruik.
    Malcolm van Coller - retired but remained living in Johannesburg (love it here, can find everything you want and need here in Jhb)
    2011 Nissan Pathfinder 2,5 CDi LE Manual (Standard Traction Control plus Front Diff Locker)
    2008 Nissan Patrol 3.0 TDi GL (Packing system, 60lt water tank, std rear locker, LOKKA on front, two 105ah aux batteries on NL system, larger Cirrus intercooler, complete 76mm exhaust system)
    2003 Bushwakka Shorti (extra luggage space for customers on when on safari (with 160 H/Moon Star Gazer RTT and 100lt water tanks)
    Ex 1999 Nissan Terrano 2.7 TDi (Limited Slip Diffs Front and Rear) with Jurgens RTT for Guiding trips
    Ex 2011 Conqueror Supra II for personal camping
    Ex 1995 GQ Patrol GLX 3 speed Auto (disaster that box was!) - Lexus V8 transplant
    Ex 1984 Nissan Safari (Poelies Vehn) 2.8 Stationwagon with 5 speed conversion, rusted like it was paid to rust!
    Ex 1995 Sani 3.0 V6 Exec
    Ex 1994 Venture 2200 with lock diff (Company vehicle) that whet my appetite for overlanding.
    Many 4x4s in National Service (Landies, Jeeps, Willys, Bedfords, Unimogs and Buffels)

  12. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,745
    Thanked: 2437

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Hedgehog View Post
    Waar hoor jy die bollie?
    Bollie dat die krag af is, of dat daar meer as 30 getoets is?

    Soek jy die dyno sheets?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,745
    Thanked: 2437

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Nog beter, skakel Byrron van Nissan Sa en kry by hom die klagtes...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  15. #12
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    cape town
    Age
    36
    Posts
    1,197
    Thanked: 623

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by boanergesza1 View Post
    Very entertaining.

    Im just curious about something. He mentioned the timing chain was exactly the same as the X-Trail and Quasqui (however it's spelled), and that they can only tow 2 tons.
    What role does the timing chain play in the tow rating of the vehicle?
    I was wondering the same thing.

  16. #13
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    55
    Posts
    4,878
    Thanked: 2506

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Ocin View Post
    I posted this exact same video a year ago on this same Nissan site and was really taken to task. Now it seems the guy was correct all along!
    Last edited by Francois Theron; 2019/04/06 at 05:14 PM.
    We can't change the wind but we can set our sails

  17. #14
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,745
    Thanked: 2437

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Baie hang af hoe nissan die gaan hanteer.

    Gaan hulle dit reg maak, of onder die mat probeer vee.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  19. #15
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    41
    Posts
    1,740
    Thanked: 950

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Baie hang af hoe nissan die gaan hanteer.

    Gaan hulle dit reg maak, of onder die mat probeer vee.
    Onder die mat in vee. Wanneer laas het Nissan SA iets cools gedoen en omgesien na die behoeftes van die plaaslike mark? In die '80's en '90's!
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  20. #16
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,745
    Thanked: 2437

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Ons kan baie strond opvreet, maar daar is n punt waar mens s genoeg is genoeg.

    Hier gaan nissan maar moet besluit wat belangrik is.

    Miskien is 5 of 10 ongelukkige mense nie iets om oor te worry nie. Miskien is dit.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  22. #17
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    54
    Posts
    813
    Thanked: 604

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Sal die Merc X ook dieselfde probleme ondervind

  23. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,745
    Thanked: 2437

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Identies ja
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  24. #19
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    41
    Posts
    627
    Thanked: 599

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Ek mag dan dalk die uitsondering wees maar ek hou baie van my bakkie, hy sleep vir my heel goed, hy ry lekker en alhoewel ek hom nie dalk so swaar laai as die ouens wat hard werk met hulle bakkies nie het ek nog geen probleem gehad as ek iets laai nie. As daar wel n probleem met die wringkrag is en hulle gaan n recall met n nuwe mapping doen sal dit hom net nog beter maak!

    My brandstof verbruik is redelik en vergelyk met enige van my bakkies of die twee Fortuners wat ek gehad het en ook met my swaer se 2l Amarok. Dit is afterall nie n np200 nie, so ek weet nie wat ander Navara eienaars se verwagting is nie?
    Nissan Navara d23 (Leatherman)
    Jeep Cherokee 3.2 (Swambos sportscar/ mommy taxi)

  25. The Following User Says Thank You to Hooly For This Useful Post:


  26. #20
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    376
    Thanked: 175

    Default Re: Navara D23 2.3 nie wat hy beloof om te wees.

    Quote Originally Posted by Hooly View Post
    Ek mag dan dalk die uitsondering wees maar ek hou baie van my bakkie, hy sleep vir my heel goed, hy ry lekker en alhoewel ek hom nie dalk so swaar laai as die ouens wat hard werk met hulle bakkies nie het ek nog geen probleem gehad as ek iets laai nie. As daar wel n probleem met die wringkrag is en hulle gaan n recall met n nuwe mapping doen sal dit hom net nog beter maak!

    My brandstof verbruik is redelik en vergelyk met enige van my bakkies of die twee Fortuners wat ek gehad het en ook met my swaer se 2l Amarok. Dit is afterall nie n np200 nie, so ek weet nie wat ander Navara eienaars se verwagting is nie?
    Wat is jou L/100km/100km verbruik ?
    Mitsubishi Pajero 3.2 D-ID GLX LWB

Page 1 of 10 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •