Situasie in Brits





Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 45
  1. #1
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    alberton
    Age
    64
    Posts
    185
    Thanked: 6

    Default Situasie in Brits

    Goeie dag.Wie weet wat is die situasie in Brits. Moet more die klein seun by die kosskool gaan haal. Inligting sal waardeer word.
    Buks

    Isuzu Frontier 320 4x4
    Jurgens Safari Xcape

  2. #2
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,516
    Thanked: 9677

    Default Re: Situasie in Brits

    Paaie was 17H50 gister weer oop, geen onlangse nuus van enige betogings of protesaksie op ons GPF whatsapp groep nie.

    As iets gebeur, sal ek dit onder die North West seksie pos,

    https://www.4x4community.co.za/forum...-West-Province
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  3. #3
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,516
    Thanked: 9677

    Default Re: Situasie in Brits

    Watter skool? Wagpos?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  4. #4
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Centurion
    Age
    46
    Posts
    1,174
    Thanked: 267

    Default Re: Situasie in Brits

    Ek het saterdag wat verby is daar deur gery om `n klompie voortrekker kinders te gaan oplaai (regdeur brits uit op die Thabazimbi pad), geen issues behalwe die gewone dof-kop bestuurders nie, en natuurlik die verkeerspolisie wat die hele dorp vol was.
    Neil

  5. #5
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,516
    Thanked: 9677

    Default Re: Situasie in Brits

    Quote Originally Posted by neoT View Post
    Ek het saterdag wat verby is daar deur gery om `n klompie voortrekker kinders te gaan oplaai (regdeur brits uit op die Thabazimbi pad), geen issues behalwe die gewone dof-kop bestuurders nie, en natuurlik die verkeerspolisie wat die hele dorp vol was.
    ja miskien, maar gister was die hele dorp toegemaak deur taxis
    Attached Images Attached Images  
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  6. #6
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Centurion
    Age
    46
    Posts
    1,174
    Thanked: 267

    Default Re: Situasie in Brits

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    ja miskien, maar gister was die hele dorp toegemaak deur taxis
    Ek sien sę die blinde man
    Nie geweet nie
    Neil

  7. #7
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Worcester
    Age
    57
    Posts
    4,580
    Thanked: 1248

    Default Re: Situasie in Brits

    Quote Originally Posted by skub View Post
    Goeie dag.Wie weet wat is die situasie in Brits. Moet more die klein seun by die kosskool gaan haal. Inligting sal waardeer word.
    Buks, my ouboet Kobus is 'n onnie by Wagpos. Ek sal hom WApp en uitvind hoe dinge lyk daai kant toe.

    Waar is die kiddo, en as dit by Wagpos is, en Kobus sou vra, wat is die klong se naam? Hy kan dalk plan maak om die knaap verby die moeilikheid te kry saam met van die ander ouers sou dit nodig wees. Ek weet hy het al vantevore planne gemaak om kinders tuis te kry.
    Live.
    Love.
    Laugh.

    André Opperman


    "Boerbok" - 98 Jeep XJ 4lit auto
    "Gloria" - 04 Ranger D/C 4lit auto

  8. #8
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    alberton
    Age
    64
    Posts
    185
    Thanked: 6

    Default Re: Situasie in Brits

    Ja die laaitie is in Wagpos. Gaan haal hom elke Vrydag. Baie dankie vir almal se insette.
    Buks

    Isuzu Frontier 320 4x4
    Jurgens Safari Xcape

  9. #9
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Worcester
    Age
    57
    Posts
    4,580
    Thanked: 1248

    Default Re: Situasie in Brits

    Soos van my Ouboet af ontvang:

    "Nee wat vandag is daar net 'n vreedsame optog gewees. Nou is daar niks, ek is nou deur dorp en daar is niks moeilikheid nie."
    Live.
    Love.
    Laugh.

    André Opperman


    "Boerbok" - 98 Jeep XJ 4lit auto
    "Gloria" - 04 Ranger D/C 4lit auto

  10. #10
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    alberton
    Age
    64
    Posts
    185
    Thanked: 6

    Default Re: Situasie in Brits

    Dankie Oppers, sal maar kyk wat more gaan gebeur
    Buks

    Isuzu Frontier 320 4x4
    Jurgens Safari Xcape

  11. #11
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,516
    Thanked: 9677

    Default Re: Situasie in Brits

    [09:11, 4/18/2019]: 2019/04/18 08:35 DWHM - Brits onluste // unrest
    Oukasie in Brits is tans afgeblok en alle onluste is tans binne Oukasie. Paaie is nog oop, maar die onrus kan deur die dag na Brits self versprei. Soos ons inligting ontvang sal ons deurgee.
    Oukasie in Brits is currently blocked off and all unrest is inside Oukasie. Roads are still open but the unrest can spread to Brits during the day. We will keep you informed as we receive info.
    Vriendelike groete // Friendly greetings

    [09:11, 4/18/2019] : 2019/04/18 08:50 DWHM - Brits onluste // unrest
    Inligting pas ontvang dat die R511 / Van Deventer kruising in Brits nou toegemaak is. Vermy Brits tot verdere kennisgewing.
    Information just received that the R511 / Van Deventer crossing in Brits is now closed. Please avoid Brits until further notice.
    Vriendelike groete // Friendly greetings
    Last edited by jelo; 2019/04/18 at 09:15 AM.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  12. #12
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,516
    Thanked: 9677

    Default Re: Situasie in Brits

    UPDATE

    2019/04/18 10:25 DWHM - Brits update
    Vermy Brits heeltemal. Die mall is ook tans toegemaak. Die situasie is tans nog hoofsaaklik vreedsaam maar dit kan enige tyd verander.
    Please avoid Brits in total. The mall is also currently closed. The situation is still peaceful but can change at any time.
    Vriendelike groete // Friendly greetings
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  13. #13
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Pretoria East
    Age
    41
    Posts
    535
    Thanked: 193

    Default Re: Situasie in Brits

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    UPDATE

    2019/04/18 10:25 DWHM - Brits update
    Vermy Brits heeltemal. Die mall is ook tans toegemaak. Die situasie is tans nog hoofsaaklik vreedsaam maar dit kan enige tyd verander.
    Please avoid Brits in total. The mall is also currently closed. The situation is still peaceful but can change at any time.
    Vriendelike groete // Friendly greetings
    Dankie vir die inligting jelo!
    Ek ry vanmiddag Kokoriba toe, en ry gewoonlik N4 en dan R511 verby Beestekraal. is dit veilig, of moet n mens kyk na n ander roete?
    2018 Mitsubishi Triton Athlete 2.4 DI-D with SuperSelect II
    2017 Conqueror Companion Platinum Edition

    ** Every father should remember that one day his son will follow his example instead of his advice **

  14. #14
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    188
    Thanked: 79

    Default Re: Situasie in Brits

    Ons is netnou oppad plaas toe naby Assen op die Thaba pad. Weet jy dalk of die Lethlabile pad en die Wagpos deel oop is? Moet voer oplaai naby Wagpos.

    Dankie!
    Cruiser 105 GX 4.5 EFI
    Cruiser 200 VX V8 Diesel

  15. #15
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    34
    Posts
    3,215
    Thanked: 580

    Default Re: Situasie in Brits

    Quote Originally Posted by Boedies View Post
    Ons is netnou oppad plaas toe naby Assen op die Thaba pad. Weet jy dalk of die Lethlabile pad en die Wagpos deel oop is? Moet voer oplaai naby Wagpos.

    Dankie!
    Kon jy deurkom? Of het jy om ge ry?

    My skoonmense het gestraand meer as n 100 skote getel vanuit oukasie en ander dele van Brits. Rof op die oomblik.

  16. #16
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,516
    Thanked: 9677

    Default Re: Situasie in Brits

    Update for today:

    2019/04/29 05:55 DWHM - Onluste // Riots
    Info pas ontvang // info just received:
    1. Attridgeville - voertuie word met klippe gegooi / vehicles stoned
    2. Brits - Pad na Oukasie is versper, pad tussen Damonsville en Mothutlung versper, pad uit Elandsrand rigting Rosslyn gesluit.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  17. #17
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,516
    Thanked: 9677

    Default Re: Situasie in Brits

    The whole of Brits is barricaded and not a peep in the mainline media.

    But 7 kids get some teargas in KZN and it's headline news?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  18. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


  19. #18
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Brits
    Posts
    1,568
    Thanked: 441

    Default Re: Situasie in Brits

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    The whole of Brits is barricaded and not a peep in the mainline media.

    But 7 kids get some teargas in KZN and it's headline news?
    It was. It was opened up around 15h00. Teargas and stuff at the police station and down Van Velden road earlier. But all good again....

    Sort of used to it (and the back roads - which is one of the reasons I drive the truck) after the taxi protests two weeks ago....
    Nissan Patrol GRX 4.5

  20. #19
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,516
    Thanked: 9677

    Default Re: Situasie in Brits

    2019/04/30 06:25 DWHM - Bris Onrus / unrest
    Tans is alle paaie nog oop en situasie rustig. Ingang by Elandsrand na Oukasie is wel versper.
    Currently everything still quiet and roads open. Entrance at Elandsrand to Oukasie is blocked.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  21. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


  22. #20
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Sinoville Pretoria
    Age
    62
    Posts
    746
    Thanked: 475

    Default Re: Situasie in Brits

    Ja, my spanmaat tydelik daar geblok gister, gelukkig het plaaslike ouens hom om die silos beduie, pad was daar oop. Doodreg, nie woord op nuus.
    Brits het verander van oulike dorp tot gatplek, maar dit geld vir hele SA, land nou GatSA
    Henk Pretorius D4 3,0 SDV6 HSE
    EX AFRICII SEMPER NOVUS

  23. The Following 2 Users Say Thank You to julius caesar For This Useful Post:


Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •