Nissan Patrol 4.5 GRX STUCK ON BABOONS PASS - Page 4





Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4
Results 61 to 62 of 62
  1. #61
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Roodekrans
    Age
    54
    Posts
    1,003
    Thanked: 141

    Default Re: Nissan Patrol 4.5 GRX STUCK ON BABOONS PASS

    WOW....Awsome stuff and the Community pulling this one off together !!!!

  2. #62
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    7,429
    Thanked: 865

    Default Re: Nissan Patrol 4.5 GRX STUCK ON BABOONS PASS

    Quote Originally Posted by 4eTouareg View Post
    these guys jump at an opportunity to go on a challenging 4x4 recovery!
    ...absobloodylootly

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Sakkie daai SFA monster van jou lyk nog baie goed.
    Sy't haarself baie goed gedra soos gewoonlik. Toe die reparasies klaar is het ons anderkant oor gery.

    Natuurlik nie vÍr van waar die Patrol gestaan het is "Jeehaa hill". 'n Liederlik uitgespoelde opdraende van so 100m.
    Eintlik net vir baie ernstige voertuie, maar Granny 2.0 is hom uit. Helse gesukkel, en ek kon my clutch ruik, maar sy's hom uit!!!

    Hy is nie deel van die "pad" nie.

    Die enigste plek in die hele Baboons waar ek difflock gebruik het. En altwee van hulle. Ek hou nie van difflock op klippe nie. Side shaft vat teveel punishment.
    Steek maar die ego in die sak, stoot bietjie terug, klim uit en kyk mooi en kies 'n beter lyn. Werk 9 uit 10 keer.

    Daai klomp 37 en 40" wiele Hemi Jeeps van Corne en die manne is indrukwekkend!!!
    Sakkie Coetzee

    Some people say I have a "short temper"....I see it as swift and assertive reaction to Bull!

Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •