Baviaanskloof pad toestand




Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Oudtshoorn
    Age
    39
    Posts
    209
    Thanked: 0

    Default Baviaanskloof pad toestand

    Middag almal.
    Wil graag weet wat die pad se toestand is na laas week se reen.
    Op facebook fotos het dit maar taamlik woes gelyk
    Net n hond sit vas - Johan Badenhorst
    As jy van die liedjie hou skree Riekie Louw !

  2. #2
    Join Date
    Jan 2019
    Location
    Pretoria
    Age
    62
    Posts
    31
    Thanked: 36

    Default Re: Baviaanskloof pad toestand

    Quote Originally Posted by Trooper4x4 View Post
    Middag almal.
    Wil graag weet wat die pad se toestand is na laas week se reen.
    Op facebook fotos het dit maar taamlik woes gelyk
    Die pad is Woensdag al toegemmaak. https://www.facebook.com/20214076651...045166?sfns=mo ek was vanmiddag by die Oos hek om te vra en hy is nog steeds toe en weet nie vir hoe lank nie. Ek kamp hier naby en wag om deur te ry na Willowmore wanneer hy weer oop is.

  3. The Following User Says Thank You to OffTheHamsterWheel For This Useful Post:


Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •