Ontwerp van rocksliders/sidestep - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 36 of 36
  1. #21
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,572
    Thanked: 2234

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    To keep in mind. When you build sliders to jack on make sure you attachments incorporate cross members. Chassis not designed for twisting forces generated by a high lift onto a slider.

    I bought two sets for the Cruiser from Stofpad. Super strong brackets. Have done several rock trails with them. Maybe the best is to buy proper designed rock sliders. Last year on the River trip the 79 fell on one of the sliders with its full weight. No damage to the Cruiser or sliders. This past weekend at Donkerpoort tested them to the limits.

    Love those boxed ones Stofpad makes.
    It is not what you buy its what you build.

  2. #22
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    56
    Posts
    4,828
    Thanked: 932

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Quote Originally Posted by Lappies Labuschagne View Post
    Daai een van Kobusdj lyk vir my baie oulik.
    Behalwe vir die feit dat ek beskerming onder en aan die kant wil he, is dat ek 'n trap wil he.
    My seat is al deurgeskuur daar waar ek ingly!
    Dankie.

    Myne het nie goed gewerk as 'n trap nie. Dit het nie vÍr genoeg uitgestaan nie. Ons het maar ingeskuur met die inklimslag.
    Kobus

    HDJ81 VX

  3. #23
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,585
    Thanked: 9712

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    Moenie gate boor nie. Clamp net bo oor soos Kobus en ek alby gemaak het.
    ek stem

    gate sal die raam swakker maak
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  4. #24
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,527
    Thanked: 589

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Dis seker lekker om die sliders baie goed te anker so dat hulle nie voorentoe of agter toe kan beweeg nie, maar as jy gate boor, moet jy ook pype in hulle sweis om te verhoed dat jy die chassis member crush soos jy die rock slider vas trek.

    Ek het net my "U" brackets baie styf gemaak om die chassis member. Ek kry hulle nie eers in plek me a jack nie. Hulle word in gehelp met 4pond hammer. Dan het ek ook binne 150mm van die voorste en agterste monterings 10mm gate in die chassis gehad. Toe maak ek flat bar aan my brackets vas mat pen op gesweis wat duer die gat druk.

    Dis harde werk om alles op te line, en in plek te kry, maar as hy eers daar is, gaan hy nÍrens nie. Die boute bo oor die chassis member is amper nie eers nodig nie. Die ding is, jy haal nie elke dag af nie. Myne het nou af gekom terwyl ek ander goed vas sweis vir my transfer case en under body protection. Al ander keer wat hulle af gekom het, was toe ek die 2mm stukke moes vervang met 3mm staal pype en my "upgrade" op die sliders gedoen het.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  5. #25
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Roodekrans
    Age
    53
    Posts
    1,005
    Thanked: 140

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Lappies, watse voertuig het jy?

  6. #26
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    35
    Posts
    6,396
    Thanked: 354

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Quote Originally Posted by grips View Post
    To keep in mind. When you build sliders to jack on make sure you attachments incorporate cross members. Chassis not designed for twisting forces generated by a high lift onto a slider.

    I bought two sets for the Cruiser from Stofpad. Super strong brackets. Have done several rock trails with them. Maybe the best is to buy proper designed rock sliders. Last year on the River trip the 79 fell on one of the sliders with its full weight. No damage to the Cruiser or sliders. This past weekend at Donkerpoort tested them to the limits.

    Love those boxed ones Stofpad makes.
    Myne ook al hard gestamp en geskuur. Daai goed is sterk! Touch net so nou en dan die verf bietjie op. Sou verseker meer skade sonder dit gehad het.
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber
    4x4 Competency - Unit Standard 254135

  7. #27
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Harrismith
    Age
    34
    Posts
    347
    Thanked: 257

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Here's my build of mine: https://www.hilux4x4.co.za/views/vie...p?f=41&t=43302

    3mm wall tubing, mounted with U channel to 10mm flat bar and then to the chassis with gussets. Thus far no flex, no problems

  8. #28
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Potchefstroom
    Age
    61
    Posts
    357
    Thanked: 197

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Quote Originally Posted by 0000ms View Post
    Lappies, watse voertuig het jy?
    2010 Thar (foto's op mahindra site)

    Hy het 'n stel carryboy crome pype opgehad wat sommer aan die boute wat die cab vashou vas was.
    Moese rattle en het later die bout afgebreek.

    Click image for larger version. 

Name:	step.jpg 
Views:	125 
Size:	249.4 KB 
ID:	521532
    My F*k Lappies! Ek kry die foto nie groter of regop nie!

    Die rubber afgehaal want is vrot.
    Ek gaan nou 63x3 mm square agter vasbout met nog 'n stuk wat tot teen die chassis kom.
    Die bracket gaan ek van 90x6 flatbar maak.

    Dan van die square tubing, 2 stukke 50x25x3 rect van die agterste square na die gate waar die rubber vas was.
    Nog net 'n idee, maar sal meet en pas tot ek klaar is. (vakansie joppie)

  9. The Following User Says Thank You to Lappies Labuschagne For This Useful Post:


  10. #29
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,527
    Thanked: 589

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Kyk of jy so iets onder jou chassis het.


    Heel per ongeluk het ek langs my voorste en agterste mountings die gate in die chassis gehad.

    Toe sny ek sommer die ou 4mm brackets af wat begin buig het, en sit bout deur en sweis vas. Maak skerp punt wat maklikker in gat in gly en dan self centre.


    Trick is om hom nou oor die chassis druk, en daai penne voor en agter op te lyn met die gate. Dit gedoen, dan sit hy presies reg waar hy hoort tussen voor en agter wiele, en hy kan nie skuif nie. En glo my, ek het hom al getoets waar ek selfs die 3mm pyp duik in gesit het op sy voorste draai. Helse slag, en my eie skuld want ek ry met rubbish klein 245 ATX bande, wat te veel momentum benodig.

    Grips, ek besef nou net wat jy sÍ oor die chassis twist as jy by die slider gaan op jack. My kar het wel drie crossmembers gehad, waarvan ek twee uit gesny het, en my eie members moes bou het. Maar die een se ontwerp gaan nie baie twisting verhoed nie. Dit is beslis iets wat ek weer na sal gaan kyk om hom sterker te maak waar die voorste propshaft deur die crossmember moet gaan.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  11. #30
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Shelley Point
    Age
    58
    Posts
    219
    Thanked: 30

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Wanted to gt rock sliders with highlift lifting point for my Hilux DC revo. Price R10500 plus fitment.

    it is way to expensive , what is the price for a good DIY unit, similar design as what is available at 4x4 shops?

  12. #31
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Molopo
    Posts
    370
    Thanked: 76

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Quote Originally Posted by Waals View Post
    Wanted to gt rock sliders with highlift lifting point for my Hilux DC revo. Price R10500 plus fitment.

    it is way to expensive , what is the price for a good DIY unit, similar design as what is available at 4x4 shops?
    My suggestion is to contact Stofpad and see what they can assist with and price.

  13. #32
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Shelley Point
    Age
    58
    Posts
    219
    Thanked: 30

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Same price

  14. #33
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    53
    Posts
    6,527
    Thanked: 589

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Quote Originally Posted by Waals View Post
    Wanted to gt rock sliders with highlift lifting point for my Hilux DC revo. Price R10500 plus fitment.

    it is way to expensive , what is the price for a good DIY unit, similar design as what is available at 4x4 shops?
    You can never compare the two, even if they look the same. They have R&D they need to pay for along with shop rentals and insurance and a whole host of other things that go with owning a retail outlet, or being a commercial manufacturer of items such as these. If you really want it cheaper, do it yourself, or con your brother in law into making it for you.

    If you are not able to, or not willing to learn the skill, or teach yourself to do things like this, you have to pay someone else to do it for you. Then when you have to buy R2000 worth of steel, of which you cut off R500s worth and it lays in the back of the garage for the next 5 years, and you have to buy a welder, and a grinder, and a cutoff machine, and a compressor, and spray gun, and do some things four times to get it right, you start appreciating why these things cost what they do.

    Sorry if that sounded harsh, but I sit on the other side of the cheapskate table, and have to convince myself why its worth it to trudge on and do things for myself, and write wastage of time, materials and money off to the learning experience, and the "enjoyment" of involvement in creating my vehicle the way I want it to be.

    There is so much to be learnt in this age of the internet. Steel with your eyes from guys, like who have here on this very forum, who are willing to share their skills, knowledge, expertise, and experiences with us. I don't think you ever stop learning and growing. Have fun and enjoy the journey.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab



  15. #34
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Potchefstroom
    Age
    61
    Posts
    357
    Thanked: 197

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Die plan is nou reg in my kop.

    Ek het mates geneem en gaan nou 'n snylys maak voor ek die yzers koop.
    Moet eintlik 'n skets maak om te sien of alles reg is.
    Wag dan net vir die vakansie om te leer sweis.

    Kan chroom geverf of powdercote word?

  16. #35
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Potchefstroom
    Age
    61
    Posts
    357
    Thanked: 197

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    Vrae tyd:

    1 Hoe hoog moet die slider wees?
    Moet hy gelyk met die onderstel wees?
    Die wat ondervinding het met sliders moet bietjie dink of daar enige probleme met die hoogte is.

    2 Hoe ver moet die slider langs die kant uitsteek?
    Dieselfde afstand as die wiele, meer of minder.
    As hy verder as die wiele is, gaan hy nie in die pad wees as mens wil draai in nou spasies nie?

    3 Chrome: moet ek dit verf of powdercote?
    kan ek dit sweis of het mens spesiale rods of masjiene nodig?

    Ek het vandag 'n mock-up gemaak, en dit lyk of dit kan werk!
    Sal fotos neem en probeer post soos ek vorder.

  17. #36
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    53
    Posts
    1,771
    Thanked: 361

    Default Re: Ontwerp van rocksliders/sidestep

    My F se side steps wat ek laat maak het.Click image for larger version. 

Name:	IMG-20190311-WA0038.jpg 
Views:	53 
Size:	78.7 KB 
ID:	521910

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •