Safari Blou Pampoen





Page 1 of 11 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 ... LastLast
Results 1 to 20 of 213

Thread: Blou Pampoen

  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,744
    Thanked: 2435

    Default Blou Pampoen

    Vandag die beauty gekry.
    Nou blou, maar was pampoen

    L28 van der linde
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9058.jpg 
Views:	653 
Size:	191.9 KB 
ID:	521232
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9059.jpg 
Views:	566 
Size:	194.3 KB 
ID:	521233
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    46
    Posts
    967
    Thanked: 119

    Default Re: Blou Pampoen

    Blou is nog altyd my gunsteling kleur.
    Met 'n Van der Linde tuned L28.
    Tot op Stage 3?

    Waar kry jy die goed?
    Of lewer die mense hulle maar net by jou af?
    Last edited by swakop_toe; 2019/03/05 at 07:22 AM.
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C
    '10 Toyota LC150 4.0V6 VX
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré
    Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense.

  3. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,744
    Thanked: 2435

    Default Re: Blou Pampoen

    Ek ken nie die stages.
    Daar is branches
    Cam is gedoen
    Head is ported
    Distributer is verander na elektronies
    Groter carb
    En toe nog groter carb

    Weet nie of pistons verander is. Sal more of erens kompressie neem
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #4
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    46
    Posts
    967
    Thanked: 119

    Default Re: Blou Pampoen

    As head en cams gedoen is , is dit sekerlik geblue-pint en gebalance gewees.
    Ja, lyk soos Stage3.
    1 is net zorst en branches, twee is fueling en electrix, 3 is head, cams, ens.
    Wel, dit is hoe ek dit verstaan het dit gedoen is in die 90's.
    Daardie L28, indien nog mooi is, behoort te purr.

    Steve's het op 'n stadium al drie Stages aangebied vir die QD32 ook.
    Ek het nog 'n droompie om die QD32ti so te bederf.

    Edit:
    Een Stage minder en andersom deesdae.
    http://www.vanderlinde.co.za/product...s/conversions/
    Last edited by swakop_toe; 2019/03/04 at 08:28 PM.
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C
    '10 Toyota LC150 4.0V6 VX
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré
    Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense.

  5. The Following User Says Thank You to swakop_toe For This Useful Post:


  6. #5
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,530
    Thanked: 9683

    Default Re: Blou Pampoen

    Quote Originally Posted by swakop_toe View Post
    Waar kry jy die goed?
    Of lewer die mense hoe maar net by jou af?
    nee wat hy reken die goed is vollop daar onder en val uit bome uit
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  7. #6
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,744
    Thanked: 2435

    Default Re: Blou Pampoen

    Ek het n keuse tussen 3 baie netjieses gehad op die gekose dag.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #7
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,744
    Thanked: 2435

    Default Re: Blou Pampoen

    Ok ek weet nie of daar n stage 3 van der linde was, en wat destyds alles gedoen is op elke stage, maar die een se kompressie is opgejaag van 8,6 na 10 toe.

    Dan die exhaust is 6 branches into 2, wat dan so halfmeter later in 1 in hardloop. Freeflow stainless.

    Cam is gesny, wild, hoor sommer aan idle hy is grof.

    Head is ported en gegasflow

    Distributer is verander, met snaakse electronic blok coil

    Weber 36

    Groter pan air cleaner
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,744
    Thanked: 2435

    Default Re: Blou Pampoen

    Nice dual battery systeem.
    Drawer stelsel agter in kar.
    Krag punte vir yskas ens agter in kar
    Vol lengte dakrak.
    Jerry kan houers.
    200-220liter petrol tenk (onseker presies hoeveel), het aanvanklik gedink 180, maar die oom sê 200-220.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #9
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,530
    Thanked: 9683

    Default Re: Blou Pampoen

    ek soek nog 'n pickup vir 'n redelike prys

    Ek betaal nie R70k vir een nie.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  11. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,744
    Thanked: 2435

    Default Re: Blou Pampoen

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    ek soek nog 'n pickup vir 'n redelike prys

    Ek betaal nie R70k vir een nie.
    En ek begin beplan aan my volgende “build”

    Safari stasiewa, gecut agter agterste deur. Hardbody sc lwb loadbox. Dus vollengte dc bakkie. Vol size kajuit, nie beknopte agter seats. Vol 2.3 meter load box.
    Isuzu 3 ton vragmotor onderstel. Dana 44 voor as, chevy 12bolt agter as. Heavy duty tc en gearbox. 4.7 straight 6 engine
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,744
    Thanked: 2435

    Default Re: Blou Pampoen

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_8754.jpg 
Views:	288 
Size:	145.9 KB 
ID:	521316
    Die rede agter logte vragmotor onderstel, dit is ekstra sterk, klaar regte lengte, en het nie die “afwaartse” buiging na onder wat n pens wat hang maak.

    So, al is die voertuig 1 meter langer wheelbase as normale lwb, gaan sy pens nie hang nie
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,744
    Thanked: 2435

    Default Re: Blou Pampoen

    Het hom nou vergelyk met van my ander.
    Def baie meer wakker as standaard L28
    Meer wakker as QD32TI, maar nie naby sy torque

    Niks, maar niks in vergelyking met RB25det nie


    Binnekort sal ek hom met my TB42 en RD28ti safaris kan toets
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #13
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Stellenbosch
    Age
    52
    Posts
    127
    Thanked: 16

    Default Re: Blou Pampoen

    Ken Blou Pampoen se vorige eienaar. Baie met hom gesels toe ek nog Safari gery het.
    Laaste paar jaar was dit sy dogter se ryding - werk goed in die verkeer met taxis
    David
    Nissan Patrol 4.8 GRX

  15. #14
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,744
    Thanked: 2435

    Default Re: Blou Pampoen

    Hy so gesê ja

    Werk ook goed met rondloper perde in die nag op pad...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #15
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,744
    Thanked: 2435

    Default Re: Blou Pampoen

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    ek soek nog 'n pickup vir 'n redelike prys

    Ek betaal nie R70k vir een nie.
    Hier is vir jou een.

    Jy vra, ek gee. Het netnou dit gekry
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9095.jpg 
Views:	423 
Size:	175.9 KB 
ID:	521453
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #16
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,530
    Thanked: 9683

    Default Re: Blou Pampoen

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Hier is vir jou een.

    Jy vra, ek gee. Het netnou dit gekry

    dankie

    Sal eers weer geld in die kitty sit dan sal ek jou laat weet op Whatsapp om jou oog oop te hou.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  18. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,744
    Thanked: 2435

    Default Re: Blou Pampoen

    Ek het nog nooit gesoek na een...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #18
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    46
    Posts
    967
    Thanked: 119

    Default Re: Blou Pampoen

    Is 'n RB25DET net 'n drop-in vervanging van die L28, bellhousing gewys?

    En dan Spitronkis, etc.

    Sonder om die RB erg om te wen en warm te maak, m.a.w. vir betroubaarheid en "brandstof verbruik" , wat skat jy sal so ombouing kos.
    As ek níks self kan doen nie.
    M.a.w. iemand soos Loud Louis die. Alles?
    Min of meer?
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C
    '10 Toyota LC150 4.0V6 VX
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré
    Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense.

  20. #19
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,530
    Thanked: 9683

    Default Re: Blou Pampoen

    Quote Originally Posted by swakop_toe View Post
    Is 'n RB25DET net 'n drop-in vervanging van die L28, bellhousing gewys?

    En dan Spitronkis, etc.

    Sonder om die RB erg om te wen en warm te maak, m.a.w. vir betroubaarheid en "brandstof verbruik" , wat skat jy sal so ombouing kos.
    As ek níks self kan doen nie.
    M.a.w. iemand soos Loud Louis die. Alles?
    Min of meer?
    https://www.4x4community.co.za/forum...atibility-Info

    RB/RD versus L SERIES
    RB/RD almost the same as L series, but one top bolt, a dowel, and one bottom bolt need relocation/alteration
    L/LD flywheel has a 35mm spigot bush hole, RB/RD has a 36mm spigot bush hole. L flywheel will work on RB/RD once this is rectified.
    You can use an RB starter on an L-series block, but not vice versa due to the solenoid position on the L-series starter
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  21. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


  22. #20
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    34,530
    Thanked: 9683

    Default Re: Blou Pampoen

    And I've always wanted a RD28 turbo Safari...........
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  23. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


Page 1 of 11 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •