Safari Blou Pampoen - Page 5





Page 5 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 81 to 100 of 112

Thread: Blou Pampoen

  1. #81
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    45
    Posts
    929
    Thanked: 105

    Default Re: Blou Pampoen

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Wat sit jy in? RD28 op L28 box?
    Diesel?
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C
    '10 Toyota LC150 4.0V6 VX
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré
    Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense.

  2. #82
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,337
    Thanked: 8713

    Default Re: Blou Pampoen

    Quote Originally Posted by swakop_toe View Post
    Diesel?
    ja RD28 is diesel
    met 'n turbo na Reenen klaar is met hom
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  3. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


  4. #83
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,568
    Thanked: 2320

    Default Re: Blou Pampoen

    Yip. Rd28, diesl, turbo, met v9x front mount intercooler, op safari gearbox, in safari
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  6. #84
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,568
    Thanked: 2320

    Default Re: Blou Pampoen

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0937.jpg 
Views:	107 
Size:	154.7 KB 
ID:	528402
    Gearbox mock up

    Turbo op
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0936.jpg 
Views:	104 
Size:	165.5 KB 
ID:	528403

    En nou vir strip
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0950.jpg 
Views:	101 
Size:	189.4 KB 
ID:	528404
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0938.jpg 
Views:	102 
Size:	161.7 KB 
ID:	528405
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0941.jpg 
Views:	98 
Size:	149.2 KB 
ID:	528406
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0951.jpg 
Views:	94 
Size:	180.9 KB 
ID:	528407
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #85
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    57
    Posts
    8,319
    Thanked: 1891

    Default Re: Blou Pampoen

    Td4.2 turbo;d
    It is not what you buy its what you build.

  8. #86
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,568
    Thanked: 2320

    Default Re: Blou Pampoen

    Daar is net geen plek vir diesel aircleaner binne bonnet. So nou sal ek maa SS snorkel maak, met aircleaner op dak.

    Het nog altyd gewonder oor die fake snorkels... wat help die snorkel as die aircleaner, met baie gate op housing, onder bonnet is...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #87
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,568
    Thanked: 2320

    Default Re: Blou Pampoen

    En blou pampoen is herdoop: Vatikaki
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #88
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,337
    Thanked: 8713

    Default Re: Blou Pampoen

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Daar is net geen plek vir diesel aircleaner binne bonnet. So nou sal ek maa SS snorkel maak, met aircleaner op dak.

    Het nog altyd gewonder oor die fake snorkels... wat help die snorkel as die aircleaner, met baie gate op housing, onder bonnet is...
    Ja die RD28 Patrol se airbox is so lang plat ding op die passenger kant.

    Miskien kan jy so 'n airbox opsweis?

    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  11. #89
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,568
    Thanked: 2320

    Default Re: Blou Pampoen

    Jakes, daar sou genoeg olek gewees het, meer as genoeg, maar 2de battery, en warn winch box en jack sit nou daar.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #90
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,337
    Thanked: 8713

    Default Re: Blou Pampoen

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Jakes, daar sou genoeg olek gewees het, meer as genoeg, maar 2de battery, en warn winch box en jack sit nou daar.
    eish OK
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  13. #91
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,568
    Thanked: 2320

    Default Re: Blou Pampoen

    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  15. #92
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,568
    Thanked: 2320

    Default Re: Blou Pampoen

    Ok, die rd28 wat ek hier het, se flywheel is sowat 25mm dikker, en vat 15mm nouer clutchplaat. Wat ek nie het op oomblik...

    Die dikker flywheel gaan nonsense maak met clutch setup.
    Gelukkig het ek nog n flywheel met clutch en pressure plate op een van ander rd28’s wat selfde dikte as die L28 sin is.

    Wat is die effek van n baie ligter flywheel op n diesel engine. Meer rev happy, minder torque?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #93
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,337
    Thanked: 8713

    Default Re: Blou Pampoen

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Wat is die effek van n baie ligter flywheel op n diesel engine. Meer rev happy, minder torque?
    inderdaad

    maar die RD28 hou van rev
    Last edited by jelo; 2019/05/20 at 06:09 AM.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  17. #94
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,568
    Thanked: 2320

    Default Re: Blou Pampoen

    Ok, flywheel is geswop vanaf een van my rd’s in voorraad. Een wat ek spesiaal laat maak het lank terug uit petrol flywheel met diesel ringgear. So die dikte is reg.
    Maar clutchplaat is bietjie moeg. Daar is speling op sy springs. Het nuwe een gekry. Tel more op. Nie die cheapy midas plaat nie.

    Starter is sorted. Het deurmekaar geraak met my hordes TD starters. Het toe een van my isuzu rd conversion gaan leen, net om verskil tussen rd28 en td27 sin uit te figure. Gelukkig lê dar toe 3 van die “skaars” rd28 starters op my rak.

    Alternator is gegaps vanaf n td27.
    Powersteering pomp vanaf rak. Remote tenk sal ek erens van n kar af haal.

    Gaan safari se aircon vir eers uit haal, intercooler in daai posisie meer belangrik.

    Engine mountings lyk of dit eenvoudig sal wees.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #95
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,337
    Thanked: 8713

    Default Re: Blou Pampoen

    " Gelukkig lê daar toe 3 van die “skaars” rd28 starters op my rak."

    Sal dit BESLIS onthou.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  19. #96
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,568
    Thanked: 2320

    Default Re: Blou Pampoen

    Daar lê ook 3 rd28’s, so jammer
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #97
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Cape Town
    Age
    28
    Posts
    2,625
    Thanked: 1717

    Default Re: Blou Pampoen

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Daar lê ook 3 rd28’s, so jammer
    Sal mooi werk in n Landy...
    Always think: Could this be sarcasm?

  21. #98
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    56
    Posts
    33,337
    Thanked: 8713

    Default Re: Blou Pampoen

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Daar lê ook 3 rd28’s, so jammer
    ja nee vryf maar in, maat, vryf maar in..........

    seker ook 'n hoop 6 silinder turbo manifolds. met turbos.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  22. #99
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,568
    Thanked: 2320

    Default Re: Blou Pampoen

    Een ekstra home made een
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  23. #100
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,568
    Thanked: 2320

    Default Re: Blou Pampoen

    Plek maak vir intercooler
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1187.jpg 
Views:	85 
Size:	166.7 KB 
ID:	529058
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1188.jpg 
Views:	84 
Size:	180.5 KB 
ID:	529059
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 5 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •