Wat is dit met die Verkleinwoorde? - Page 4





Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4
Results 61 to 73 of 73
  1. #61
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    cape town
    Age
    36
    Posts
    1,157
    Thanked: 575

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by Ellie2 View Post
    Nou ja, toe!
    Briljant

  2. #62
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Potchefstroom
    Age
    61
    Posts
    339
    Thanked: 174

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Moet ons dan van nou af "LAPPE Labuschagne" sê ?
    Van my jonger kollegas noem my so!

  3. #63
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Iqaluit
    Age
    63
    Posts
    343
    Thanked: 443

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by stevan View Post
    Sy is dalk petite.
    Inderdaad! En sy het nie vir ons ‘n koffietjie bedien nie, dit was ‘n ordentelike beker koffie!

  4. #64
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Moet ons dan van nou af "LAPPE Labuschagne" sê ?

    Oupie Gaitshi, jy het iets beet hier.

    Lappies = Lappe
    Kootjie = Koot
    Worsie = Wors
    Hansie = Hans
    Ollie = dalk Ool?
    Pottie = Pot
    Barrie = Ber of Baar
    Harrie = Maans
    Frikkie = Frik of Freek

    en so kan ons aangaan.

    Dalk is daar iets in ons geskiedenis wat dit algemeen aanvaarbaar gemaak het om name te verklein.

    Dit verander as Hansie nou n seun na hom vernoem, dan word die seun Hansie en Hansie word groot Hans.
    Hermanator

    Herman Smit

  5. #65
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    75
    Posts
    4,668
    Thanked: 528

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by Hermanator View Post
    Oupie Gaitshi, jy het iets beet hier.

    Lappies = Lappe
    Kootjie = Koot
    Worsie = Wors
    Hansie = Hans
    Ollie = dalk Ool?
    Pottie = Pot
    Barrie = Ber of Baar
    Harrie = Maans
    Frikkie = Frik of Freek

    en so kan ons aangaan.

    Dalk is daar iets in ons geskiedenis wat dit algemeen aanvaarbaar gemaak het om name te verklein.

    Dit verander as Hansie nou n seun na hom vernoem, dan word die seun Hansie en Hansie word groot Hans.
    ... as jy so sê ... Smittie
    Johan Mitchell, .... r.i.v. Swambo Marthie

    My beste kennis is dié oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150.
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  6. #66
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Alberton
    Age
    58
    Posts
    405
    Thanked: 348

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Daar is vir my n verskil tussen verkleinwoorde en bynaame, alhoewel sommige bynaame verklein is maar dit is "affectionate". Baie bynaame is nie verklein nie;

    Ou met die van van Swart is mos Blackie (Black as in the English for the colour, "ie" is not the diminutive) dit is maar net a "play on words".

    Pine - Pienaar
    Sankes - Snyman
    Fires - van Vuuren
    Lappies - Labuschagne
    Rooi - vir die ou met rooi hare
    van - van der merwe
    Tiny - vir a lang ou

    Maar verklein woorde bly vir my baba taal. Ek het noot met my kinders baba taal gebruik nie, hoekom moet hulle die selfde ding twee keer leer.

  7. #67
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    56
    Posts
    1,363
    Thanked: 369

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by Andrew Leigh View Post
    Daar is vir my n verskil tussen verkleinwoorde en bynaame, alhoewel sommige bynaame verklein is maar dit is "affectionate".

    Maar verklein woorde bly vir my baba taal. Ek het noot met my kinders baba taal gebruik nie, hoekom moet hulle die selfde ding twee keer leer.
    En hier is dalk die onderliggende rede vir die gebruik van sodanige eufemismes om n klimaat van affeksie of intimiteit by die hoorder te probeer vestig.

    Dit word dan later n gewoonte en word die tendens soms onbewustelik.

    Dan is daar ook sarkasme wat as motivering dien vir die gebruik van die verkleinvorm - bv. "ag, jou ou slimmie."

    Ek dink ook daar is soms n meer duistere motief. Om meerderwaardigheid aan te dui. Veral mans teenoor vroue.

    So bv. kook die meeste vroue wanneer mans (veral in die werksplek) hulle as "poppie" aanspreek. Dit het ten doel om hulle minderwaardigheid in die konteks te beklemtoon.
    Hermanator

    Herman Smit

  8. The Following 2 Users Say Thank You to Hermanator For This Useful Post:


  9. #68
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Iqaluit
    Age
    63
    Posts
    343
    Thanked: 443

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by Hermanator View Post

    Ek dink ook daar is soms n meer duistere motief. Om meerderwaardigheid aan te dui. Veral mans teenoor vroue.

    So bv. kook die meeste vroue wanneer mans (veral in die werksplek) hulle as "poppie" aanspreek. Dit het ten doel om hulle minderwaardigheid in die konteks te beklemtoon.
    In Kanada en die VSA sal ‘n man wat dit doen onmiddelik afgedank word. Selfs die joviale “honey” word nie meer gebruik nie, maar enige iemand is nou enige iemand se “bitch”. In Britanje en Australië is dit algemeen vir mans om vrouens, selfs in die werksplek, as “dear”, “mate”, “matey” en veral “luv” aan te spreek. In winkels en eetplekke is “luv” amper universieël die aanspreek term vir mans en dames. Ek dink woorde soos “liefie”, “skattie” en “poppie” moet maar liefs nêrens anders as by die huis gebruik word nie.

  10. #69
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    58
    Posts
    315
    Thanked: 285

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Ons bly toe die afgelope naweek by 'n gastehuis en toe ek my ontbyt bestelling plaas, vra sy "En verkies meneer sagte eiertjies?' Nee, se ek. Ek verkies my eiers medium. "O, ok, medium eiertjies vir meneer."

    En later die dag by 'n restaurant, neem die kelner 'n bestelling by die tafel langs ons en hy vra: "En kan ek vir tannie 'n watertjie bring?"
    Land Rover Defender Puma

    Previous ride: Defender 90 tD5

  11. #70
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    56
    Posts
    4,708
    Thanked: 799

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Nuwe woordjie wat krap - Elemente.

    Kosprogram: Daar was nie genoeg elemente op die vuur nie.

    Tuinprogram: Daar is te veel elemente in die groentetuin.
    Kobus

    HDJ81 VX

  12. #71
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Iqaluit
    Age
    63
    Posts
    343
    Thanked: 443

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post
    Nuwe woordjie wat krap - Elemente.

    Kosprogram: Daar was nie genoeg elemente op die vuur nie.

    Tuinprogram: Daar is te veel elemente in die groentetuin.
    Ons werk so deur die woorde en frases: Onthou jy in die tagtigs was die sleutelwoord “synergy“? Later was dit “can of worms” en toe “shifting the goal posts”.. Toe kom “the wakkas demaaand” en êrens tussen in was dit “ ja swaer” en “lekker man, lekker!” vir elke ding wat jy gesê het. Ek dink jou “elemente op die vuur” kom van die regiseur van die program wat vir almal nou al vir ses jaar dieselfde “handout” gee met die simpel reëls en die goed waarvoor hulle moet uitkyk, onder andere “elemente op die vuur” en “kleur op die bord”. Ek dink ook hy vertel vir almal om te sê hoe lekker al die “elemente” is terwyl hulle aan tafel sit en dan, as hulle alleen is, die beeshaas messe in die rug van die gasheer en gasvrou te steek en hulle in die afgrond in te kritiseer. En natuurlik die simpel speletjies! Van wanneer af is ‘n braai ‘n blerrie kinderpartytjie! Ek wag elke keer vir die rooi Kool-Aid en groen Cream Soda om op die tafel gesit te word na die speletjie.

  13. #72
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    42
    Posts
    298
    Thanked: 135

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Ek ken n Hans wat nooit n Hansie sal wees nie.

  14. #73
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Prince Albert
    Age
    55
    Posts
    159
    Thanked: 66

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    My brother was a school teacher - Xhosa, French, Afrikaans. Strange considering we are English speaking??

    In Afrikaans once he was doing Teenoorgestelde - He asked for the teenoorgestelde van "Tactic" - en die antwoord van a jong ou was "Tictac."

    Cute I thought.
    Karooview Cottages
    Prince Albert
    www.karooview.co.za

    4x4 and Caravan Friendly
    Outdoor plug points

Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •