Hi Almal

ons gaan Saterdag 7 maart so bietjie saam met die ATAC club (Action Trac Adventures Centurion) Groenkloof toe.

Ons ontmoet 7am by die LA Sport Centurion winkel lang die Ou JHB pad.

Ons wil so 7:30 vertrek en sommer net lekker gaan kuier!

Laat weet maar wie gaan saam dan sit ons jou op die lys,daar is nog plek vir 8 voertuie