'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

Page 1 of 7 1 2 3 4 5 6 7 LastLast
Results 1 to 20 of 139
  1. #1
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Kom en reis saam ons. Hier is baie fotos wat die storie vertel.

    Om in Desember Kgalagadi te besoek dink ek moet jy jou kop laat lees. Jy moet baie baie lief wees vir die bos!

    Wel, skrik vir die hitte weet ek nou nie. Gewapen met mikro spryaers, swembadjie en baie water vat die de Klerks die pad na Botswana.

    Ek en Sarel bly eers twee dae by Botsalano waarna ons Vrydag 21 Desember vertrek na Kang. Hier sal ons kinders, Francois en Nicolene by ons aansluit.

    Ons kom die middag so 3 uur aan by Kang, Kalahari Rest en dit is warm! Die swembad is grasgroen en daar is geen krag nie. Die storte se water is so swak....jy kan skaars stort. (En dit teen die prys van P160 per persoon)

    Nie lekker nie. Ons slaap een aand en besluit more sal ons kyk hoe lyk dit by die Engen 1 stop op Kang se kampplek.
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by witklipbank; 2019/01/19 at 09:52 AM.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  2. The Following 2 Users Say Thank You to witklipbank For This Useful Post:

  3. #2
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Gelukkig soos die son sak word dit koeler.
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  4. #3
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Die aand kyk ons met ons nuwe ultra violet flits vir skerpioene, En ja, daar is baie!
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  5. #4
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Ek en Nicoele gaan trek onmiddellik toe skoene aan. Wil nie ons vakansie bederf nie.

    Na die heerlike braaivleis kuier ons al te lekker om die kampvuur en sien uit na 2 weke in die bos.
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  6. #5
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Die volgende more ry ons terug Kang toe en gaan kyk na die kampplek by die Ultra stop daar. (Kampplek kos R125 per persoon)

    Wel, ons was baie baie beindruk. Skoon. Netjies. Jou eie ablusie en die swembad is so mooi. Groot en silwerskoon. Ons besluit dat ons hier gaan staan die volgende 2 dae tot ons by Kaa moet wees Maandag 24 Desember Die bome het blare en koelte is baie goed.
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by witklipbank; 2019/01/19 at 09:31 AM.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  7. #6
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Die kampterein
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  8. #7
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Jou eie privaat badkamer. Baie lekker.

    (Ek het nooit die swembad gaan afneem nie. Ai, maar dit was heerlik om so elke nou en dan te gaan afkoel. Wat 'n lekkerte, die swembad was lou!)

    Ons het die oggend gou die dorp Kang besoek en gaan bier koop asook melk by Choppies en ook die Shoprite. Sjoe, die dorp is skoon. Wens ons dorpe het ook so gelyk. Daar is lieflike groente en vrugte en als wat jy nodig het!
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  9. #8
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Vroeg Maandag 24 November vat ons die pad. Ons gooi vir oulaas diesel op Hakuntsi by hul splinter nuwe vulstasie en ry na Zutswa. Hier draai ons regs na die snylyn so 20 km verder. Ons stop en blaas bande af en vat die pad na Kaa hek.

    Ons sien baie wild. Elande, Gemsbokke, Blouwilde beeste , Springbokke en Rooi Hartbeeste.

    Ons bereik die hek so 12 uur en dit is warm! 46 grade op die Amarok se termostaat.
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  10. #9
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    snylyn

  11. #10
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Ons 2 voertuie , reg om te ry. Die snylyn ry wonderlik! Sagte sand maar ons handhaaf maklik 60 km per uur.
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  12. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:

  13. #11
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Kaa hek.

    Nadat ons ingeteken het se die amptenaar ons kan met die snylyn ry, Hy is net redelik los sand. Ek vra hom hoekom jy nie vroeer die snylyn kon ry nie en hy weet nie. Geen probleem om die snylyn te ry nie!

    Sarel besluit egter om die gewone pad te ry want ons sleep sleepwa (Eskom) en hy is bang ons sit vas in die los sand in die hitte.

    Jammer, ek ry liewers die snylyn vlg keer maar beslis nie daai ander pad nie. So sleg. Die boonste dele van die klein duintjies is so uitgespin! Nee wat. volgende keer vat ons die snylyn,
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  14. #12
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Ons bereik Swartpan 2 en nou is dit vir kamp opslaan. Hier gaan ons Kersfees deurbring en volgens ons bespreking tot 31 Desember (of so het ons gedink)

    Kyk net hoe voorbereid was ons! Mikro spreyers asook klein swembadjie. Ons gaan nie uitbraai nie!
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by witklipbank; 2019/01/19 at 09:46 AM.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  15. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:

  16. #13
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Swartpan 2
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  17. #14
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    kampplek

  18. #15
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Ons moet Kersfees vier. Selfs so paar Kersliggies wat ons aand verlig! Al is ons in die bos.

    En hier word ek en Sarel met 'n groot Kersgeskenk bederf. Ons kinders, Francois en Nicolene het ons bederf met 1 aand by Gharagab, 28 Desember slaap ons daar.
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  19. #16
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,592
    Thanked: 647

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Kamp in die aand.
    Attached Images Attached Images  
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  20. #17
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bloemfontein
    Age
    56
    Posts
    1,847
    Thanked: 215

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Sjo - jy maak my jeuk vir die bos!

    Vertel vertel- ek wil graag meer hoor!

    Bostoe

  21. The Following User Says Thank You to bostoe For This Useful Post:

  22. #18
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Edenvale
    Age
    61
    Posts
    644
    Thanked: 774

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Pragtig vertel,Elize.

    Kan nie wag vir die res!
    Last edited by zx14; 2019/01/19 at 10:01 AM. Reason: Autocorrect
    Errol Cornelius

    Citroen C5
    Touareg V8
    Audi A6 3.0 Avant

  23. The Following User Says Thank You to zx14 For This Useful Post:

  24. #19
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    57
    Posts
    5,178
    Thanked: 1161

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Dankie. Dit lyk nou lekker.

    Mooi fotos.

    .
    Last edited by KobusDJ; 2019/01/19 at 10:11 AM.
    Kobus

  25. The Following User Says Thank You to KobusDJ For This Useful Post:

  26. #20
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    East London
    Age
    66
    Posts
    4,685
    Thanked: 3744

    Default Re: 'n Hittige Kersfees by Swartpan, Gharagab en Rooiputs 2018

    Dankie Elize, soos gewoonlik baie lekker om te volg.
    Landcruiser 76SW.

    “Great journeys are memorable not so much for what you saw, but for where you camped”.

    At least "Once a year go someplace you have never been before" Delai Lama.

    Trans East Africa 2015/2016 Trip report http://www.4x4community.co.za/forum/...e16?highlight= from post 315.

  27. The Following User Says Thank You to Stan Weakley For This Useful Post:

Page 1 of 7 1 2 3 4 5 6 7 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •