Weet iemand van 'n 4x4 roete naby Ellisras? Grootwater 4x4 kan ek nie agter kom of hulle nog bestaan nie.

Hoor graag!