2016 Nissan Hardbody4x4 Hi range spoed limit





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Jun 2018
    Location
    Windhoek
    Age
    31
    Posts
    25
    Thanked: 0

    Default 2016 Nissan Hardbody4x4 Hi range spoed limit

    Hi

    Ek sien in die Nissan NP300 Hardbody boekie, sÍ dit, mens mag maksimum 80km per uur ry in 4x4 high range? Waarvoor is die limit? Ek het al navorsing gedoen deur google en party manne sÍ hulle ry 100 tot 120 km per uur op die grond pad sonder probleme.

  2. #2
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Stellenryk, Bellville
    Age
    64
    Posts
    3,249
    Thanked: 290

    Default Re: 2016 Nissan Hardbody4x4 Hi range spoed limit

    Quote Originally Posted by waynelinde View Post
    Hi

    Ek sien in die Nissan NP300 Hardbody boekie, sÍ dit, mens mag maksimum 80km per uur ry in 4x4 high range? Waarvoor is die limit? Ek het al navorsing gedoen deur google en party manne sÍ hulle ry 100 tot 120 km per uur op die grond pad sonder probleme.
    Sover my kennis strek is dit die perk om van 2WD na 4WD High Range op die "fly" oor te skakel en het niks te doen met die spoed wat jy in 4H kan ry nie. Ek het ook al op grondpad tot 120 kmph in 4H gery.
    2007 Colt Rodeo 3000I V6 D/C 4x4
    Dual battery system
    57 mm freeflow system
    General Grabber AT3's
    Challenger Bundu Basher Off-road trailer aka Bos Parra

  3. #3
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,373
    Thanked: 13556

    Default Re: 2016 Nissan Hardbody4x4 Hi range spoed limit

    In Gobabis gee hulle nie om vir die boekie se skrywe nie.......

    Hoekom wil jy 120 doen in 4x4 High Range? Omdat die pad so sleg is? Ry stadiger, dis veiliger. 4x4 High Range sal jou gat nie red op 'n slegte pad nie.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  4. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •