Illegal dumping Bloemfontein - Page 3





Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 41 to 55 of 55
  1. #41
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    63
    Posts
    1,761
    Thanked: 595

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Lyk my cor is Handyman Dup self of so nie like minded.
    '89 LR 110 V8

  2. The Following User Says Thank You to Mike N For This Useful Post:


  3. #42
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Durban or Centurion
    Posts
    1,337
    Thanked: 1260

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Quote Originally Posted by cor View Post
    Werklik , wat sou jy se is n gepaste straf vir sy oortreding , doodstraf , verwoesting van sy besigheid en persoonlike lewe ? Die man het n fout gemaak en sy verdediging daarvan is moontlik waar , n gepaste straf sal in n normale land n boete wees . Die vraag is wat wil canoe met sy vendeta bereik . Eerstens klim hy met sy foontjie uit sy kar en druk hard vir n konfrontasie , wat die potensial het om geweldadig uit te draai ( erenstige besering of selfs die dood) toe dit nie die gewenste uitwerking het nie , plaas hy dit op sosiale media ( weens taalgebruik die potensiaal om die omie se besigheid en persoonlike lewe te verwoes ) alles in my opinie net omdat Canoe n opgeblaaste ego het wat sy verstand oorheers . Alle mense se en doen dinge waar oor hulle later spyt is , ek verpes mense wat hulle foontjies uitruk en alles afneem met die doel om ander mense skade aan te doen . Kinders word uit skole geskors grootmense beland in die tronk en oumense gaan dood met n gebroke hart . As hy wou name en shame kon hy dood eenvoudig net die ou se besigheid s naam gepost het , en verkieslik nie op ONS forum . Laastens glo ek canoe het dit heelwaarskynlik klaar op Facebook geplaas .
    This man didnít make a mistake. He clearly indicates that he will continue doing it, and has no remorse. That is not a mistake, but a blatant disregard for the bylaws

  4. The Following User Says Thank You to SAND For This Useful Post:


  5. #43
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Heliport
    Age
    50
    Posts
    444
    Thanked: 268

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Quote Originally Posted by Mike N View Post
    Lyk my cor is Handyman Dup self of so nie like minded.
    Lyk my jy het oog problemeWAT DIE OMIE GEDOEN HET IS VERKEERD . Dit is nie my argument , die gebruik van sosiale media om sake te besleg is my argument
    Using Tapatalk

  6. #44
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    33
    Posts
    1,815
    Thanked: 2004

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Jip dis hy die nommer is dieselfde as op sy bakkie.
    Willie

    2000 Land Rover Discovery II TD5
    2020 Nissan NP300 2.5TDi S/C

  7. #45
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Heliport
    Age
    50
    Posts
    444
    Thanked: 268

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Quote Originally Posted by SAND View Post
    This man didnít make a mistake. He clearly indicates that he will continue doing it, and has no remorse. That is not a mistake, but a blatant disregard for the bylaws
    That is not my argument , and I agree , what do you suggest ( mob Justus ) lets stone the all ,ye . Letís start a NEW forum , name shame and destroy . You can be the moderator
    Using Tapatalk

  8. #46
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Heliport
    Age
    50
    Posts
    444
    Thanked: 268

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Jip dis hy die nommer is dieselfde as op sy bakkie.
    Hoop nie jy praat van my. , ek haal my nommer af as ek gaan dump .
    Using Tapatalk

  9. #47
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    33
    Posts
    1,815
    Thanked: 2004

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Quote Originally Posted by cor View Post
    Hoop nie jy praat van my. , ek haal my nommer af as ek gaan dump .
    Haha net as dit jy in die video in die eerste post is.
    Willie

    2000 Land Rover Discovery II TD5
    2020 Nissan NP300 2.5TDi S/C

  10. #48
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,373
    Thanked: 13556

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Vat die video en die SMS polisie toe en lÍ twee klagtes: een van onwettige rommelstrooi en een vir intimidasie

    Sorted.

    Otherwise just let it be if you don't have the balls for this.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  11. #49
    Join Date
    Apr 2018
    Location
    Fraserburg
    Age
    60
    Posts
    765
    Thanked: 780

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Quote Originally Posted by cor View Post
    Lyk my jy het oog problemeWAT DIE OMIE GEDOEN HET IS VERKEERD . Dit is nie my argument , die gebruik van sosiale media om sake te besleg is my argument
    Die' Omie het self opsetlik sy besigheid beskadig en het sel bevestig hy sal dit weer doen. Nou stuur hy dreigemente per foon. Die wet in SA sal niks aan hom doen nie. Die enigste manier is name and shame. En alle forums is gepas om dit te doen.
    2001 Isuzu Frontier 4X4 DT280 LX 2.8 Turbo Diesel (Tourer)
    2011 JMC 4X4 Double Cab 2.8 Turbo Diesel (Work Bakkie)
    1973 Land Rover Series 2A 109" Ford V6 Kanniedood, Salisbury diff, galvanised chassis etc. (Hobby and Work vehicle)

  12. #50
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Durban or Centurion
    Posts
    1,337
    Thanked: 1260

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Quote Originally Posted by cor View Post
    That is not my argument , and I agree , what do you suggest ( mob Justus ) lets stone the all ,ye . Letís start a NEW forum , name shame and destroy . You can be the moderator
    I am simply stating facts.

  13. #51
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    41
    Posts
    1,957
    Thanked: 1181

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    I believe the fact that this sad old man sent the OP a provocative message is proof that the video struck a nerve and had some consequences. That BS story that he can't dump anywhere legally out of fear for his own safety... He was just plain sloppy and lazy! So sy gat in my opinie. As hy nůg 'n boodskap stuur stem ek saam met Jelo; gaan verkla hom by die polisie maar moet hom nie eers antwoord nie.
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  14. #52
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Louis Trichardt, Limpopo
    Age
    51
    Posts
    1,228
    Thanked: 336

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Quote Originally Posted by cor View Post
    Werklik , wat sou jy se is n gepaste straf vir sy oortreding , doodstraf , verwoesting van sy besigheid en persoonlike lewe ? Die man het n fout gemaak en sy verdediging daarvan is moontlik waar , n gepaste straf sal in n normale land n boete wees . Die vraag is wat wil canoe met sy vendeta bereik . Eerstens klim hy met sy foontjie uit sy kar en druk hard vir n konfrontasie , wat die potensial het om geweldadig uit te draai ( erenstige besering of selfs die dood) toe dit nie die gewenste uitwerking het nie , plaas hy dit op sosiale media ( weens taalgebruik die potensiaal om die omie se besigheid en persoonlike lewe te verwoes ) alles in my opinie net omdat Canoe n opgeblaaste ego het wat sy verstand oorheers . Alle mense se en doen dinge waar oor hulle later spyt is , ek verpes mense wat hulle foontjies uitruk en alles afneem met die doel om ander mense skade aan te doen . Kinders word uit skole geskors grootmense beland in die tronk en oumense gaan dood met n gebroke hart . As hy wou name en shame kon hy dood eenvoudig net die ou se besigheid s naam gepost het , en verkieslik nie op ONS forum . Laastens glo ek canoe het dit heelwaarskynlik klaar op Facebook geplaas .

    Ek stem hier en daar saam met van jou punte wat jy maak. Ek het al self voorheen gal gebraak dat ek die gevoel kry dat van die forum lede wat soms kommentaar lewer in so n situasie niks verkeerd kan doen nie en baie gou is om n person te veroordeel. In hierdie geval is hulle 100% reg en ek is bevrees, meeste van jou punte dra geen gewig nie.

    Dit gese!, wil ek darem ook hier my opinie lewer.
    Klim in jou bakkie en ry Louis Trichardt toe en kom kyk hoe lyk n dorp, en sy omgewing, waar mense goedsmoeds hulle ### enige plek net kom neerdonder! Van huisvullis, bourommel tot tuinvullis! Hierdie mense gee ook nie n bliksem om nie en daar is absoluut niemand wat hierdie gemors kan polisieer nie. Dis le in die strate, straat hoeke, sypaadjies, parke, teen Eskom transformer kaste, langs paaie wat na plase toe uitry, langs besigheids buitemure, dis n bleddy septiese gemors.
    As ons wat omgee daaroor, en iets daaraan wil doen, en nie saam met hierdie tiepe mosgatte in n gemors wil bly nie, wie sal dan nou iets daaraan doen?
    As dit die enigste manier is om hierdie tiepes n les te leer om van hom n video te maak en te versprei, dan moet dit maar so wees. Daar is geen ander manier om hierdie tiepes vas te vat nie.

    En nou is hy SKAAMKWAAD vir almal wat sien wat hy doen en wat sy houding is jeens wat hy doen! Nou wil hy dreig en donder en bliksem?
    Dis dood eenvoudig. Gaan dump jou ### waar daar n toegewysde en wetlike plek is en betaal die fooi daarvoor. As hy in n plek wil bly waar dit soos Tant Stienie se agterplaas lyk, dump dit dan sommer in sy eie erf. Ek kan myself net indink hoe dat dit al klaar moontlik daar lyk as n mense so n houding het teenoor netheid, reels, regulasies en konsiderasie van ander mense se eiendom en grond.

    Hy is n morsgat!!
    Neem nog videos van hom!!!!!
    '13 Toyota Hilux 4x4 XCab

  15. The Following 2 Users Say Thank You to Metalmachine For This Useful Post:


  16. #53
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    1,172
    Thanked: 811

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Stuur hy nou eers, 2 jaar later die boodskap? Hoekom so lank na die insident?

    Dit gesÍ, ek was al by die asgate hier in pretoria - en as jy jou lewe wil gee vir die cause, dan moet jy alleen ongewapen soontoe gaan - daar is eenvoudig nie genoeg dum sites nie, en dis 'n baie gevaarlike plek maak geen fout nie. Alhoewel dit nie regverdig wat die omie doen nie, sal ek darm nou ook nie sy lewe wil vernietig en hom in die tronk wil sien nie - so spitefull (of die drang om righteous te wees) is ek nie.
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    Platkar - Haaihoendaai i20 1.4]

    Ex'es
    KIA Sorento 2.5 Crdi 4x4 (diesel guzzler of note)
    Nissan Terrano II 2.7
    Mazda Drifter DC 2.5 4x4
    Toyota 60 series 5.7 V8
    Daihatsu Rocky 2.8


  17. The Following User Says Thank You to WAJ For This Useful Post:

    cor

  18. #54
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Heliport
    Age
    50
    Posts
    444
    Thanked: 268

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Dankie , twee outjies rol moue op en voeter mekaar op die speelgrond , in my dae is altwee kantoor toe en hoof gee ses van die bestes . Hedendag neem een of ander sot n video en plaas dit op sosiale media , Lusufi hardloop skool toe skors altwee leerlinge en sit die hoof op spesiale verlof . Skop die ou onder sy gat , blaas sy wiele af as jy so sterk oor die saak voel , maar los jou ou foontjie in die kar . Maar ek is seker net grumpie Jelo ek soek bier !!
    Using Tapatalk

  19. #55
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,373
    Thanked: 13556

    Default Re: Illegal dumping Bloemfontein

    Quote Originally Posted by cor View Post
    Maar ek is seker net grumpie Jelo ek soek bier !!
    Uit CO2 uit, kannie die sotlike goed uit die kegs kry nie.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •