Uiteindelik 'n 4x4 Community lid




Results 1 to 7 of 7
  1. #1
    Join Date
    Dec 2018
    Location
    Bloemfontein
    Age
    35
    Posts
    3
    Thanked: 2

    Default Uiteindelik 'n 4x4 Community lid

    More more

    Ek is De Klerk Kruger (Jip, ons was so baie kinders, my ma hulle het maar begin vanne uitdeel vir name)

    Ek 4x4 al vir 'n geruime tyd (en het verseker nog baie om te leer), en het al selfs 'n interesante uitstappie in Botswana gehad met 'n 1983 Mercedes 200 toe ons nie geld gehad het vir 'n 4x4 nie.

    Ek sien uit om deel te word van die forum!

    (PS Moet my nie punte gee vir spelling nie, die syfer gaan baie klein wees vir baie lank )

  2. The Following User Says Thank You to Deklerkk For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    34
    Posts
    6,148
    Thanked: 231

    Default Re: Uiteindelik 'n 4x4 Community lid

    Welkom

    Wat ry jy?

    Hier sal jy baie leer Ek het...
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586
    Youtube Channel: https://www.youtube.com/channel/UCFS..._as=subscriber

  4. #3
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Johannesburg
    Posts
    222
    Thanked: 197

    Default Re: Uiteindelik 'n 4x4 Community lid

    Welkom De Klerk (uiteindelik)

  5. #4
    Join Date
    Dec 2018
    Location
    Bloemfontein
    Age
    35
    Posts
    3
    Thanked: 2

    Default Re: Uiteindelik 'n 4x4 Community lid

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Welkom

    Wat ry jy?

    Hier sal jy baie leer Ek het...
    Toyota Hilux 2013 D4D (4x4 natuurlik, hoekom anders is ek hier )

    Ek het al geleer, die fotos moet volg
    Attached Images Attached Images

  6. #5
    Join Date
    May 2010
    Location
    Alberton
    Age
    53
    Posts
    45
    Thanked: 28

    Default Re: Uiteindelik 'n 4x4 Community lid

    Welkom

    Waar is daai fotos geneem?

    Lyk soos Normandien/Bezuidenhouts pas? Oos Vrystaat anyway

  7. #6
    Join Date
    Jul 2016
    Location
    Pringle Bay
    Age
    66
    Posts
    1,521
    Thanked: 631

    Default Re: Uiteindelik 'n 4x4 Community lid

    Welcome De Klerk hope you enjoy, thanks for the pics
    Audi A6 Avant Quattro V6 tdi
    VW Touareg V6 tdi ( sadly written off )
    2 x Toyota Celica GT4 Gen 6 (Sold) sadly missed
    2 x Toyota Celica Gen. 5 ( Sold ) not missed as much as the above.

  8. #7
    Join Date
    Dec 2018
    Location
    Bloemfontein
    Age
    35
    Posts
    3
    Thanked: 2

    Default Re: Uiteindelik 'n 4x4 Community lid

    Quote Originally Posted by Ejay View Post
    Welkom

    Waar is daai fotos geneem?

    Lyk soos Normandien/Bezuidenhouts pas? Oos Vrystaat anyway
    Hi Ejay

    Dis geneem by Molumong in Lesotho tussen Thaba-Tseka en die Sani Pass.

  9. The Following User Says Thank You to Deklerkk For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •