B&B Belfast omgewing





Results 1 to 12 of 12
  1. #1
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,912
    Thanked: 399

    Default B&B Belfast omgewing

    Wie weet van n goeie B&B plek in die Belfast omgewing vir een aand asb.
    As dit kan naby N4.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    41
    Posts
    1,937
    Thanked: 1132

    Default Re: B&B Belfast omgewing

    Belfast self is maar bietjie galsterig deesdae, ek was onlangs bitter amper in 'n gewelddadige konfrontasie met 'n spul uittartende leeglÍers buite 'n drankwinkel daar. Ek lees ook van gerugte van gaste wat beroof word in die omgewing. Probeer dalk Anford Country Lodge 'n paar km's oos van Belfast.
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  3. #3
    Join Date
    Jun 2007
    Location
    EDENVALE
    Age
    57
    Posts
    299
    Thanked: 18

    Default Re: B&B Belfast omgewing

    Lots of nice places in Dullstroom

  4. #4
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,912
    Thanked: 399

    Default Re: B&B Belfast omgewing

    Ok dankie manne sal dan beter wees langs N4 dan

  5. #5
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    51
    Posts
    12,928
    Thanked: 1775

    Default Re: B&B Belfast omgewing

    Kyk op Lekke Slaap.


    Ons soek altyd n plekkie so bietjie uit die dorp, met veilige parkering ...

  6. #6
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Gauteng
    Age
    52
    Posts
    1,152
    Thanked: 944

    Default Re: B&B Belfast omgewing

    My Ma bly in Belfast.
    Ongelukkig het dit 'n hool geword. Ek slaan maar altyd die bank by my Ma in die Aftree oord oppad KNP toe, so bly nie in gastehuise nie. Gelukkig is die paaie spesifiek ontwerp vir 4x4 voertuie. Somigge teerpaaie is nou grondpad en sommige gate is dongas.

    Dit is so jammer die plek het so verval. Ons het BAIE daar gaan kuier, tot my ouers se misnoeŽ. Gaan Forelle vang en lekker gebraai. Goed gekuier by ou Pat se plek. Ai tog. Lekker tye!

    Ek sal die "ou vrou" vra of sy 'n plek kan aanbeveel.
    Last edited by AntonN; 2018/12/05 at 07:57 PM.

  7. #7
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,912
    Thanked: 399

    Default Re: B&B Belfast omgewing

    Quote Originally Posted by AntonN View Post
    My Ma bly in Belfast.
    Ongelukkig het dit 'n hool geword. Ek slaan maar altyd die bank by my Ma in die Aftree oord oppad KNP toe, so bly nie in gastehuise nie. Gelukkig is die paaie spesifiek ontwerp vir 4x4 voertuie. Somigge teerpaaie is nou grondpad en sommige gate is dongas.

    Dit is so jammer die plek het so verval. Ons het BAIE daar gaan kuier, tot my ouers se misnoeŽ. Gaan Forelle vang en lekker gebraai. Goed gekuier by ou Pat se plek. Ai tog. Lekker tye!

    Ek sal die "ou vrou" vra of sy 'n plek kan aanbeveel.
    Dankie Anton

  8. The Following User Says Thank You to Leon Venter For This Useful Post:


  9. #8
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Gauteng
    Age
    52
    Posts
    1,152
    Thanked: 944

    Default Re: B&B Belfast omgewing

    Quote Originally Posted by Leon Venter View Post
    Dankie Anton
    Enige spesiale voorkeure of versoeke?

  10. #9
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    White River
    Age
    70
    Posts
    1,150
    Thanked: 875

    Default Re: B&B Belfast omgewing

    Where are you going, there may be other alternative places near Belfast.
    2011 JK Wrangler Rubicon 3.8

  11. #10
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    229
    Thanked: 49

    Default Re: B&B Belfast omgewing


  12. #11
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Gauteng
    Age
    52
    Posts
    1,152
    Thanked: 944

    Default Re: B&B Belfast omgewing

    Quote Originally Posted by Mikepike View Post
    Got the same feedback from home. Nothing to recommend in Belfast.

  13. #12
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Nelspruit
    Age
    45
    Posts
    303
    Thanked: 66

    Default Re: B&B Belfast omgewing

    http://www.stonechat.co.za/ - basies twee huise by forel damme. Ons al daar gebly oor Kersfees - heel aangenaam maar anderkant Machadodorp op Schoemanskloof pad by die Lydenburg afdraai (Bambi).

    Bambi hotel ook net oorkant die pad van Stonechat.
    ''​Luck favours the prepared man''

    Discovery 3 HSE - 2.7V6Tdi 2008 (Written off)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •