Best driving method in Kgalagadi dunes with Toyota Hilux 2.8 GD6 AT - Page 5




Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5
Results 81 to 82 of 82
  1. #81
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    57
    Posts
    8,057
    Thanked: 1624

    Default Re: Best driving method in Kgalagadi dunes with Toyota Hilux 2.8 GD6 AT

    Quote Originally Posted by JLK View Post
    Ons het met n 1600 petrol Isuzu bakkie 2x4 orals teen die see gery en op die plaas in die sand riviere, net die wielle bietjie afgeplaas. Die geheim is daai isuzu bakkies kon nie spin nie.
    In 1998 was daar `n 4x4 dag te Kopfontein Upington. Ek was daar met `n 2.8 Isuzu 2wd, diff lock en 31 x 10.5 Super Diggers.
    Die Manne met 4x4`s sukkel so bietjie. Was daar net as toeskouer. Toe vra ek of ek ook maar kan probeer. Blaas toe af na 0.5
    Gordonia Delta Isuzu agente het `n duin geborg. Die storie het baie lank daar by die Delta garage rondgelê. Dat `n 2wd 2.8 Isuzu 4x4`s se gatte geskop het.
    It is not what you buy its what you build.

  2. #82
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Oppierotse
    Age
    55
    Posts
    1,651
    Thanked: 149

    Default Re: Best driving method in Kgalagadi dunes with Toyota Hilux 2.8 GD6 AT

    Quote Originally Posted by Anjo View Post
    Op die forum was daar n ou wat met sy Ranger 3.2 langduin in 4x2 gedoen het en aanspraak daarop gemaak het hy nog sover enigste ,miskien n uidaging vir jou Grips en ons ware terugvoer kan gee.
    n Vriend van my het in 2007 die duin uit gery in 4x2 met n 4.0L Ford Ranger. Dit is hier iewers in die argiewe aan geteken.
    98 Hilux 2.8D D/C 4x4

Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •