Wolfpack/boks deksel knippe




Results 1 to 11 of 11
  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Age
    66
    Posts
    444
    Thanked: 72

    Default Wolfpack/boks deksel knippe

    Die knippe van die Wolfpaks se deksels is darem swak. Kort-kort dan breek een en moet ek dit vervang.Wanneer die bokse in 'n laai is is dit partykeer ook moeilik om dit oop te maak. Ek soek nou 'n alternatiewe manier om die deksels vas te maak. Ek het gedink aan velcro en dit probeer maar ek kry nie 'n gom wat dit aan die plastiek heg nie. Dit hou so 'n ruk dan kom dit los. Het iemand al iets anders probeer of ander raad vir my?
    Ben

    RY WAAR JY MAG MET PASSIE

    2009 Toyota Hilux 3.0 D4D DC 4X4

  2. #2
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Durbanville
    Age
    44
    Posts
    190
    Thanked: 12

    Default Re: Wolfpack/boks deksel knippe

    rivet dit vas met klein washer en klein rivet.

  3. The Following 3 Users Say Thank You to ruuns For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Kempton Park
    Age
    43
    Posts
    1,191
    Thanked: 136

    Default Re: Wolfpack/boks deksel knippe

    Tentco verkoop draad knippe, kan buig maar breek nie weer nie.

  5. The Following 3 Users Say Thank You to Jack Russell For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    May 2018
    Location
    Benoni
    Age
    53
    Posts
    41
    Thanked: 12

    Default Re: Wolfpack/boks deksel knippe

    Quote Originally Posted by ruuns View Post
    rivet dit vas met klein washer en klein rivet.
    +1
    This was my initial thought while I was reading the OP story....
    I like the alternative from Tentco as well... :smilebounce:

  7. #5
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    73
    Posts
    2,730
    Thanked: 782

    Default Re: Wolfpack/boks deksel knippe

    Ek het 'n paar jaar gelede swart kleurige plastiek knippe by Plastics for Africa gekoop. Hulle lyk net soos die gryses, is net swart en baie elasties. Ek het vier bokse, en het in meer as ses jaar nie weer een gebreek nie.
    *
    Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.

  8. The Following User Says Thank You to Poen For This Useful Post:


  9. #6
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Centurion
    Posts
    623
    Thanked: 448

    Default Re: Wolfpack/boks deksel knippe

    I like the metal clips.

    As Poen metioned, the black ones made from non-recycled plastic (PE I think), also does not become brittle and break.

  10. #7
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Johannesburg
    Posts
    173
    Thanked: 155

    Default Re: Wolfpack/boks deksel knippe

    I use the metal ones as well;
    https://www.outdoorwarehouse.co.za/p...ammo-box-clips


    Quote Originally Posted by SAND View Post
    I like the metal clips.

    As Poen metioned, the black ones made from non-recycled plastic (PE I think), also does not become brittle and break.

  11. #8
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    66
    Posts
    3,418
    Thanked: 448

    Default Re: Wolfpack/boks deksel knippe

    Ek het ook aan die begin heel wat van hulle gebreek, en n handvol saam gery, totdat ek agter gekom het wat om te doen dat hulle nie so maklik breek nie. Maar het nog steeds n handvol knippe by, vir die ander mense wat hulle breek Meeste van die tyd is as die deksel nie 100% reg opgesit is nie.
    Last edited by JLK; 2018/11/06 at 08:27 AM.
    Johan Kriel

    LC's and Echo Chobe

  12. The Following User Says Thank You to JLK For This Useful Post:


  13. #9
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Tarentaalpan
    Posts
    358
    Thanked: 25

    Default Re: Wolfpack/boks deksel knippe

    Quote Originally Posted by JLK View Post
    Ek het ook aan die begin heel wat van hulle gebreek, en n handvol saam gery, totdat ek agter gekom het wat om te doen dat hulle nie so maklik breek nie. Maar het nog steeds n handvol knippe by, vir die ander mense wat hulle breek Meeste van die tyd is as die deksel nie 100% reg opgesit is nie.
    Deel jou truuk asb? Myne is ook besig om een vir een hulle gaaie te sien.

    Ander vraag - hoerehel kry jy die ou gebreekte een uit??


  14. #10
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    66
    Posts
    3,418
    Thanked: 448

    Default Re: Wolfpack/boks deksel knippe

    Quote Originally Posted by Alan Ellis View Post
    Deel jou truuk asb? Myne is ook besig om een vir een hulle gaaie te sien.

    Ander vraag - hoerehel kry jy die ou gebreekte een uit??
    Ok, soos gese, maak eerste seker die deksel sit 100%, die deksel het n manier om effens skeef op te sit meeste van die tyd. As dit nie 100% reg is nie, breek die knip as jy hom vas druk, want dan 'overstres' jy hom. As jy voel dit knip will nie maklik oor knip nie, is die deksel nie reg nie.

    Om die gebreektes uit te kry , forseer hom net na die kant toe dat een pennetjie soort van uithaak, en buig dit terselfder tyd.
    Last edited by JLK; 2018/11/06 at 08:50 AM.
    Johan Kriel

    LC's and Echo Chobe

  15. The Following User Says Thank You to JLK For This Useful Post:


  16. #11
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    35
    Posts
    1,304
    Thanked: 159

    Default Re: Wolfpack/boks deksel knippe

    have bought some of these and they work.

    SAUK is a commercial member, he stocks them

  17. The Following User Says Thank You to Dwayne P For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •