Alternatives to VW Caddy ? - Page 4




Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4
Results 61 to 73 of 73
  1. #61
    Join Date
    Feb 2018
    Location
    Look behind you...
    Posts
    502
    Thanked: 125

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    Quote Originally Posted by ChrisF View Post
    Hoe gereeld ? Tyd en\of kilometers ?

    Dankie vir die wenk van "reverse na drive" .... sal versigtig wees daarvoor.



    My baas is nou op sy derde DSG, sy vrou haar tweede een ... en hy ry sy karre redelik hard ... GEEN probleme tot nou ...


    Ander kolega ry die Audi TT met die DSG boks, maar hy ry baie rustiger ... ook geen issues ...


    Wil graag glo die DSG is nou meer betroubaar.
    Ek dink dis elke 60 000km's. Oom kan dit by Ravenol bestel waarskynlik teen n fraksie van R4000 en dit dan net laat vervang deur iemand.

  2. #62
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Midrand
    Age
    35
    Posts
    443
    Thanked: 57

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    The 7 speed DSG in the Jetta is a dry setup...there is no oil change needed...well at least on our 2013 model

  3. #63
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    33
    Posts
    1,147
    Thanked: 366

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    Quote Originally Posted by ChrisF View Post
    Hoe gereeld ? Tyd en\of kilometers ?

    Dankie vir die wenk van "reverse na drive" .... sal versigtig wees daarvoor.



    My baas is nou op sy derde DSG, sy vrou haar tweede een ... en hy ry sy karre redelik hard ... GEEN probleme tot nou ...


    Ander kolega ry die Audi TT met die DSG boks, maar hy ry baie rustiger ... ook geen issues ...


    Wil graag glo die DSG is nou meer betroubaar.
    Jy sal nie spyt wees oor die Jetta nie... Het 'n J 5 tdi gehad en mis hom nou nog... geniet die amarok maar mis my jetta!!!

    olie word op 60k km vervang op die wet clutch dsg. Weet nie eers meer of hulle die ander een nog maak nie?!

    Die fout van reverse na drive is iets om van kennis te neem. Met 'n gewone auto kan jy dit nog doen omdat hy 'n koppelomsetter het. Torque converter... Wat die slip kan vat van daai reverse na drive.. Die DSG box werk heel anders. Hy wil soos 'n handrat gery word, hy sal net self die ratte oorsit... Probeer ook om kruip te beperk so ver moontlik. Alhoewel kruip nie sleg is vir 'n konvensionele auto nie hou die dsg nie daarvan nie. As jy in die verkeer is wag liewer tot daai paar meter beskikbaar is in druk verkeer dat hy ordentlik kan wegtrek as wat jy bly kruip met jou voet half op die rem...
    Dis maar dieselfde as wat jy nie met 'n manual heeltyd op die clutch moet ry nie... daarvan my redenasie ry hom soos 'n handrat, hy sal net self oorsit...

    Dis seker algemene kennis, het maar gedink ek noem dit. Te veel mense wat nie die DSG verstaan nie dink dis 'n automaties en ry hom soos een... kan nie help om te dink dat van die probleme dalk daarvan af ontstaan nie. Die wet clutch is wel nie 'n vol kenvesionele clutch nie en kan tog a bietjie meer slip as die ou dry clutch dsg's maar die steeds beter om dit te vermy...

  4. The Following 2 Users Say Thank You to WillemT For This Useful Post:


  5. #64
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    35
    Posts
    5,838
    Thanked: 1733

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    Quote Originally Posted by WillemT View Post
    Jy sal nie spyt wees oor die Jetta nie... Het 'n J 5 tdi gehad en mis hom nou nog... geniet die amarok maar mis my jetta!!!

    olie word op 60k km vervang op die wet clutch dsg. Weet nie eers meer of hulle die ander een nog maak nie?!

    Die fout van reverse na drive is iets om van kennis te neem. Met 'n gewone auto kan jy dit nog doen omdat hy 'n koppelomsetter het. Torque converter... Wat die slip kan vat van daai reverse na drive.. Die DSG box werk heel anders. Hy wil soos 'n handrat gery word, hy sal net self die ratte oorsit... Probeer ook om kruip te beperk so ver moontlik. Alhoewel kruip nie sleg is vir 'n konvensionele auto nie hou die dsg nie daarvan nie. As jy in die verkeer is wag liewer tot daai paar meter beskikbaar is in druk verkeer dat hy ordentlik kan wegtrek as wat jy bly kruip met jou voet half op die rem...
    Dis maar dieselfde as wat jy nie met 'n manual heeltyd op die clutch moet ry nie... daarvan my redenasie ry hom soos 'n handrat, hy sal net self oorsit...

    Dis seker algemene kennis, het maar gedink ek noem dit. Te veel mense wat nie die DSG verstaan nie dink dis 'n automaties en ry hom soos een... kan nie help om te dink dat van die probleme dalk daarvan af ontstaan nie. Die wet clutch is wel nie 'n vol kenvesionele clutch nie en kan tog a bietjie meer slip as die ou dry clutch dsg's maar die steeds beter om dit te vermy...
    100% reg Willem. Ek het Swambo geleer dat as jy in die verkeer sit, skakel jy oor na manual. Hou hom in 1ste tot die verkeer vloei, dan skakel jy terug na auto.

    DSG hou glad nie van kruip nie. Jy voel hoe hy heeltyd "spring"
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  6. #65
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    33
    Posts
    1,147
    Thanked: 366

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    100% reg Willem. Ek het Swambo geleer dat as jy in die verkeer sit, skakel jy oor na manual. Hou hom in 1ste tot die verkeer vloei, dan skakel jy terug na auto.

    DSG hou glad nie van kruip nie. Jy voel hoe hy heeltyd "spring"
    Nie seker of dit regtig nodig is om fisies oor te skakel na N toe nie, maar sal nie skade maak nie. Die rekenaar sal hom lig vashou sonder dat hy uitermatig slyt solank jy net stilstaan, op die dry clutch sit hy hom heeltemal in neutraal. Dis maar as hy voel hy moet wegtrek en jy hou hom vas waar die probleem kom.
    Om nou en dan stadig iewers in te ry "op sy clutch" is nie 'n probleem nie, dit moet net nie 'n elke dag gewoonte raak nie.

    Ek glo met al hierdie nuwe tegnologie help dit baie om net die basiese werking te verstaan sodat jy dit reg kan gebruik en nie onwetend goed doen wat hom "mishandel" nie. Dit vat jou 'n ver pad en dan behoort jy baie goeie diens te kry!
    Last edited by WillemT; 2018/11/15 at 09:32 AM.

  7. The Following User Says Thank You to WillemT For This Useful Post:

    Nys

  8. #66
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Wellington
    Age
    39
    Posts
    1,889
    Thanked: 320

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    Baie waar wat jy se. Die DSG is nie n tipiese Auto nie. Jy moet n paar ander gewoontes aanleer.
    Van ons daai mindshift gemaak het, het ek agtergekom hoe glad die ratkas is
    Some car, some bike and two legs

  9. The Following User Says Thank You to hcs For This Useful Post:


  10. #67
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    54
    Posts
    4,237
    Thanked: 1502

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    Voordat ek my Tiguan gekoop het, het ek 'n hele paar Youtube videos oos die DSG kas gekyk om die werking goed te verstaan. Dit het my gehelp om seker te maak ek hanteer hom reg. Ja bietjie anders as gewone auto en ek hoop dit help op die lang duur.
    We can't change the wind but we can set our sails

  11. #68
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    50
    Posts
    12,792
    Thanked: 1543

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    BAIE dankie manne !!


    JA, ek verstaan die konsepte en werking van "AMT", CVT, hydraulic, en DSG ..... en tog het ek nie gedink aan die "kruip" nie .... sal sekerlik kennis neem en hom ry soos mens ry om n "clutch" te beskerm ....



    My altyd seer gemaak om te hoor hoe my ma die motor se koppelaar brand ....

  12. #69
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    50
    Posts
    12,792
    Thanked: 1543

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    Vanoggend van Bellville na Victoria hospitaal in spits verkeer .... MENS, dit is darem lekker om nie heeltyd op die koppelaar te staan nie !

    Toe Stellenbosch toe .... so amper amper die spoed grens gehaal, maar die verkeer wou net nie lekker loop nie.


    Selfs in die horibale verkeer kry ek steeds meer as 15km/l. Wil graag sien wat gebeur as ek bietjie ooppad kry ....

  13. #70
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    50
    Posts
    12,792
    Thanked: 1543

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    Quote Originally Posted by Kalahari Vegmot View Post
    Oom ken mos die reels. Waar's ons mandatory couch pic...?
    Hehehehe ....

    Not a couch pic .... but sure you will appreciate the "fully kitted" setup.

    Click image for larger version. 

Name:	BD-4.jpg 
Views:	66 
Size:	346.9 KB 
ID:	509902

    Best way to start a weekend -

    Click image for larger version. 

Name:	BD-1.jpg 
Views:	61 
Size:	618.8 KB 
ID:	509903

  14. The Following 2 Users Say Thank You to ChrisF For This Useful Post:


  15. #71
    Join Date
    Feb 2018
    Location
    Look behind you...
    Posts
    502
    Thanked: 125

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    Quote Originally Posted by ChrisF View Post
    Hehehehe ....

    Not a couch pic .... but sure you will appreciate the "fully kitted" setup.

    Click image for larger version. 

Name:	BD-4.jpg 
Views:	66 
Size:	346.9 KB 
ID:	509902

    Best way to start a weekend -

    Click image for larger version. 

Name:	BD-1.jpg 
Views:	61 
Size:	618.8 KB 
ID:	509903
    Lekker! One could say this is better than the 'couch pic'!

  16. The Following User Says Thank You to Kalahari Vegmot For This Useful Post:


  17. #72
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    33
    Posts
    473
    Thanked: 177

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    Quote Originally Posted by ChrisF View Post
    Hehehehe ....

    Not a couch pic .... but sure you will appreciate the "fully kitted" setup.

    Click image for larger version. 

Name:	BD-4.jpg 
Views:	66 
Size:	346.9 KB 
ID:	509902

    Best way to start a weekend -

    Click image for larger version. 

Name:	BD-1.jpg 
Views:	61 
Size:	618.8 KB 
ID:	509903
    Geluk! Mag julle baie veilige myle he.

    Onthou om daai fiets rak se nommer plaat tw verander. Moenie vir 'n spietkop rede gee om jou te rev nie.

  18. #73
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    50
    Posts
    12,792
    Thanked: 1543

    Default Re: Alternatives to VW Caddy ?

    Quote Originally Posted by PhlippieV View Post
    Geluk! Mag julle baie veilige myle he.

    Onthou om daai fiets rak se nommer plaat tw verander. Moenie vir 'n spietkop rede gee om jou te rev nie.
    JIP !! sal daai nommer die week nog verander.

Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •