Results 1 to 7 of 7
  1. #1
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,509
    Thanked: 101

    Default Namib Duine Trip Video

    Ons was bevoorreg om n toer van Ludertiz na Walvisbaai in Namibi te doen. Die toer was gerel deur Andre de Villiers van Safari 4x4 Roetes.

    Die toer het bestaan uit twee dae se ry van Pretoria na Luderitz waar ons die toergids vir die duine deel ontmoet het. Die volgende 5 dae het ons deur die Namib woestyn getoer tot in Walvisbaai. Ons het daarna n dag deurgebring in Swakopmund waar ons n Living desert tour sowel as n bootrit gedoen het later die middag. Die volgende twee dae het ons weer terug gery na Pretoria deur Botswana.


    Hierdie video wys n kort stukkie van elke dag op die wonderlike 10 dag toer!

    https://youtu.be/YoFhd2gi6-8
    4x4 Groete
    Albert de Villiers
    Amarok BiTDi 4Motion
    Youtube Channel


    www.andre4x4.co.za

  2. The Following 2 Users Say Thank You to Trebla For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    swakopmund
    Age
    50
    Posts
    4,572
    Thanked: 1314

    Default Re: Namib Duine Trip Video

    N nice video . Vergelyk bietjie al die karre op die trip met mekaar uit jou ervaring ?

  4. #3
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,509
    Thanked: 101

    Default Re: Namib Duine Trip Video

    Al die voertuie op ons toer het baie goed gevaar in die duine, daar was nie een voertuig wat uitgestaan het of een wat heeltyd gesukkel het nie. Wat ek wel op hierdie trip gesien het is dat gewig, dit wat jy nou alles gepak het, bande (banddruk) en hoe goed jy jou voertuig ken 'n groot rol speel as dit by duine ry kom.
    4x4 Groete
    Albert de Villiers
    Amarok BiTDi 4Motion
    Youtube Channel


    www.andre4x4.co.za

  5. The Following User Says Thank You to Trebla For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    55
    Posts
    2,178
    Thanked: 609

    Default Re: Namib Duine Trip Video

    Lekker trip man.Ek sien julle almal het in grond tente geslaap dit maak nogal n verskil aan die voertuig se gewig.
    Ek sal die trip weer gaan doen.

  7. #5
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,509
    Thanked: 101

    Default Re: Namib Duine Trip Video

    Ja hulle het gevra ons moet so min as moontlik gewig bo op die voertuig he.

    Dis 'n baie lekker trip en ons sal dit verseker weer doen
    4x4 Groete
    Albert de Villiers
    Amarok BiTDi 4Motion
    Youtube Channel


    www.andre4x4.co.za

  8. #6
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    39
    Posts
    7,487
    Thanked: 6474

    Default Re: Namib Duine Trip Video

    Nice Albert. Wat kos die ding al deesdae?
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  9. #7
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,509
    Thanked: 101

    Default Re: Namib Duine Trip Video

    Ek sal moet gaan kyk presies wat ek betaal het, maar die brandstof is 'n groot uitgawe omdat Luderitz amper 1500km van Pretoria af is en dan moet ons na die trip nog terug ry ook.
    Ons toer het ook al die etes ingesluit wat dit makliker maak.
    4x4 Groete
    Albert de Villiers
    Amarok BiTDi 4Motion
    Youtube Channel


    www.andre4x4.co.za

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •