Blyde River Campsite





Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    1,676

    Default Blyde River Campsite

    I note that on T4A, there is a Blyde River Campsite near Mariepskop at coordinates: S24.59294 E30.82478. T4A also has it listed under Padkos Id w162856.

    Does anybody have any more info on the place i.e. are they still open, contact details, rates, etc. I tried a quick Google without success.

    Click image for larger version. 

Name:	Capture.JPG 
Views:	274 
Size:	112.6 KB 
ID:	505112

  2. #2
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    41
    Posts
    1,823

    Default Re: Blyde River Campsite

    Phone the Mariepskop Forestry Office at 015 793 2581. Lovely spot! Do some hiking in the upper Afromontane forests at Mariepskop as well and be sure to visit the Klaserie Falls.
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  3. #3
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    33
    Posts
    776

    Default Re: Blyde River Campsite

    We camped there in 2015 August. Really a beautiful spot next to the river.

    There was warm water and flushing toilets. Bathrooms were okay. You have to take everything else like firewood, ice etc.

    Maybe send macjohnw a PM, he was with us on the trip and might have some more info.

    While you are there, be sure to drive up mariepskop and stop at the "ghost town" (old airforce base) on your right as you go through the booms on the way up. Perfect set for a slasher movie.
    Last edited by Groenman; 2018/10/09 at 10:41 AM.
    Stephan

    4x4: 2018 Isuzu KB250 D-Teq 4x4 DC
    Platkar: 2019 Suzuki Baleno GLX

    "All of us get lost in the darkness. Dreamers learn to steer by the stars"

  4. #4
    Join Date
    May 2014
    Location
    Tshwanetoria
    Age
    66
    Posts
    1,604

    Default Re: Blyde River Campsite

    Been to the Radar station/lookout during Sept this year. First time in my life was 31 Dec 1968. REALLY beautiful. Will be going back when the aloes flower next year.



  5. #5
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    1,676

    Default Re: Blyde River Campsite

    We are planning a trip to Mariepskop on the 27th Oct. Some guys will stay over in the area while others will do a day trip from Nelspruit/White River. In my planning, I saw this campsite, hence my question.

    Thanks for the replies so far.

  6. #6
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Nelspruit
    Age
    44
    Posts
    299

    Default Re: Blyde River Campsite

    Danie ek dink dis die kampplek wat ek eers genoem het, maar was daar saam iemand in 1997 ek dink....
    Sal ook baie graag wil weet van kamp plek daar. Jy kamp op die oewer onder groot bome.
    Dis so 45min vanaf Acornhoek glo, pad nou sleg verspoel soontoe blykbaar.
    ''​Luck favours the prepared man''

    Discovery 3 HSE - 2.7V6Tdi 2008
    De-cat, free flowed, EGR block, DE lift rods, Bullbar, FR roofrack & Rocksliders, 2x LED spots & 2x LED rectangular spots, FR ladder, 18'' Compomotive rims + 265 Desert Hawk XMT muds.

  7. #7
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    1,676

    Default Re: Blyde River Campsite

    Ons gaan van die pad afdraai Mariepskop toe.

  8. #8
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Nelspruit
    Age
    44
    Posts
    299

    Default Re: Blyde River Campsite

    Ons was daar net om te gaan kyk.
    Die groot grondpad vanaf Klaserie/Acornhoek is redelik goed totdat jy begin in-beweeg tussen die staatsbos.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_075250.jpg 
Views:	52 
Size:	174.8 KB 
ID:	508117
    Dan raak die pad baie klipperig en hard.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_081837.jpg 
Views:	47 
Size:	435.2 KB 
ID:	508116
    Volg net die pad wes totdat jy die afdraai kry wat s: Blyde Rivier Piekniekterrein / Blyde River Picnic site, en draai daar links.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_082605.jpg 
Views:	63 
Size:	377.3 KB 
ID:	508118
    Sowat 100m verder kom jy by die waghuis en valhek met die volgende inligting:
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_083252.jpg 
Views:	75 
Size:	323.7 KB 
ID:	508119
    Hier het die vriendelike wag vir my vertel dat dit veilig is by die kamp, en skoonmaker maak slegs skoon daar op Vrydae. Die skoonmaker bly ook glad nie op die perseel nie en dus is jy alleen daar. Tarief per persoon is eenmalig en beskou dit maar as 'n bewaringsfooi/conservation fee soos wat die wildtuin ook nou hef.
    Van hierdie hek af is dit net so by die 6.5km na die kampterrein, en soos die wag ook gewaarsku het, die pad is sleg:
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_083544.jpg 
Views:	61 
Size:	811.3 KB 
ID:	508122 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_083559.jpg 
Views:	54 
Size:	798.2 KB 
ID:	508120 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_084016.jpg 
Views:	50 
Size:	316.0 KB 
ID:	508121 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_084518.jpg 
Views:	53 
Size:	636.5 KB 
ID:	508123
    Pad is hier en daar deur die vleiland stuk met molasse gegooi, en vorentoe by die berg en steilte is dit baie klippe en jy gaan stadig moet ry. Dit was droog toe ons daar was maar 'n kar gaan seerkry. Bakkie met ewenaarslot sal dit maak as jy sleep, maar ek vermoed as dit nat is gaan jy 4x4 nodig h om jou kampwa of waentjie uit te kry teen die bulte. Ry ook maar stadig af teen die afdraende die grond is los en die afgrond gevaarlik. Die kamp lyk so:
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_085808.jpg 
Views:	62 
Size:	647.8 KB 
ID:	508124 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_085925.jpg 
Views:	66 
Size:	648.1 KB 
ID:	508125 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_090040.jpg 
Views:	50 
Size:	552.5 KB 
ID:	508126 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_090104.jpg 
Views:	66 
Size:	128.1 KB 
ID:	508127 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_090126.jpg 
Views:	47 
Size:	89.9 KB 
ID:	508128 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_090304.jpg 
Views:	57 
Size:	708.1 KB 
ID:	508129 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_090752.jpg 
Views:	59 
Size:	582.9 KB 
ID:	508130

    Die kamp is baie eenvoudig met geen krag, en geen warm water nie. Badkamers is ook nie fancy nie maar darem skoon - seker omdat niemand dit gereeld vuilmaak nie...
    Daar is so paar braai en sitplekke met afdakke, maar geen amptelike staanplekke nie. Jy kan maar vir jou 'n plekkie skrop.
    Ons het nie daar oorgebly nie, maar volgens 'n vriend van my wat al gereeld daar gekamp het is die plek stil en veilig. Net bobejane en ape wat mag pla.
    Kampplek is langs die Blyde Rivier en natuurlik omring deur manjefike berge. As jy rivier toe stap word jy begroet met die rivier en sy koel poele wat baie swemplekke het en jy kan ook probeer visvang, mits hulle dit toelaat - ons het nie gevra nie.

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_090908.jpg 
Views:	51 
Size:	656.7 KB 
ID:	508131 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_090922.jpg 
Views:	48 
Size:	847.8 KB 
ID:	508132 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_091334.jpg 
Views:	50 
Size:	757.4 KB 
ID:	508133 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_091543.jpg 
Views:	51 
Size:	522.1 KB 
ID:	508134 Click image for larger version. 

Name:	IMG_20181027_091613.jpg 
Views:	57 
Size:	543.2 KB 
ID:	508135

    As jy verder stap om die rotswand vind jy 'n ordentlike swaai tou wat jou ver oor die wye rivier se helder water sal neem en dan los jy! Hierdie paadjie om die rots loop ook oor houtpale. Basies as jy hier kamp is die rivier en plek joune. Maar tog weet ons om die plek op te pas en skoon agter te laat. Indien mens mag visvang sal die regte ding wees om weer die vis vry te laat.

    Bring ook jou klimtou en abseil toerusting, daar is baie klowe en wande wat jy kan bestyg.
    Die kamplek is vr van beskawing of doktors, en baie vr van 'n hospitaal. Wees versigtig met wat jy doen en kom liewers in twee voertuie of gesinne. Pak ook 'n ordentlike noodhulp kis en stuur vir iemand 'n pin location. Ek het 8ta en Mtn sein heir gehad, ek glo Vodacom sal ook dalk werk.
    Dit sal ook die moeite werd wees as jy hier kamp om vir 'n oggend uit te ry na Mariepskop. Ingang daar is R30 pp en beslis die uitsig en natuurskoon op die plato werd!
    Onthou maar om vir die wag by Blyde Rivier piekniek kamp se valhek maar 'n lekker ietsie te gee, hy sit elke dag alleen daar en sal dit waardeer.

    S 24.35.36.90 E 030.49.27.44 - Kampplek
    S 24.35.45.70 E 030.52.10.55 - Kampplek/Mariepskop split
    ''​Luck favours the prepared man''

    Discovery 3 HSE - 2.7V6Tdi 2008
    De-cat, free flowed, EGR block, DE lift rods, Bullbar, FR roofrack & Rocksliders, 2x LED spots & 2x LED rectangular spots, FR ladder, 18'' Compomotive rims + 265 Desert Hawk XMT muds.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •