Steca solar charge controller




Results 1 to 8 of 8
  1. #1
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Malmesbury
    Age
    48
    Posts
    96
    Thanked: 0

    Default Steca solar charge controller

    Hello, ek het `n steca solsum 10.10F 10A solar charge controller met 85W paneel. As ek terwyl dit warm is dit inplak met 102A battery, flikker die rooi battery led stadig, dit sÍ in manual - deep discharge protection active (LVD) - wat beteken dit. As dit koeler is dan charge dit. Die voltmeter wys die battery is 12.1V as die rooi lig flikker. Wat ek ook opgelet het is as dit charge wys die voltmeter 12.6V maar die controller se geel liggie brand, wat sÍ in manual - battery weak, loads are on. Is daar nog van julle wat van sulke chargers gebruik maak.

    Rykdom - wat jy in jou hart het

  2. #2
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Roodekrans
    Age
    53
    Posts
    933
    Thanked: 95

    Default Re: Steca solar charge controller

    More, ek het die selle regulator, 12.1 Volt is baie min..... 12.6 Volt is ook baie laag.

    Hoe oud is die battery? Dit wil vir my voorkom of die battery dalk moeg is?

  3. #3
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    58
    Posts
    883
    Thanked: 68

    Default Re: Steca solar charge controller

    vat daai battery na J.E in die dorp en laat dit load toets gou doen ,en vat jy dit van daar .

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140
    opel corsa 1.7 dti 2006

  4. #4
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    61
    Posts
    91
    Thanked: 15

    Default Re: Steca solar charge controller

    Met die battery alreeds op 12.1V wat eintlik amper 50% pap is kan 'n load toets maklik die battery as moeg toets. Normaalweg toets mens mos 'n battery na dit goed gelaai is en 'n tydperk gestaan het sonder 'n vrag.

    Jammer ek kan nie help met die Stecca. Dit lyk vreemd dat dit aandui die battery is alreeds DEEP DISCHARGED en die proteksie het in werking getree veral op 12.1V

  5. #5
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Malmesbury
    Age
    48
    Posts
    96
    Thanked: 0

    Default Re: Steca solar charge controller

    Dankie , Eish, Die battery is 1 jaar en 8 maande oud. Ek sien ook die glaasie wat die groen moet wys op die battery wys niks en die battery is volgens charger vol gecharge. Ek sal die battery laat toets. Gelukkig ook nog nooit start probleme gehad nie. Bosch battery.

    Rykdom - wat jy in jou hart het

  6. #6
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Brackenfell
    Age
    35
    Posts
    1,248
    Thanked: 143

    Default Re: Steca solar charge controller

    Quote Originally Posted by spin spin View Post
    Dankie , Eish, Die battery is 1 jaar en 8 maande oud. Ek sien ook die glaasie wat die groen moet wys op die battery wys niks en die battery is volgens charger vol gecharge. Ek sal die battery laat toets. Gelukkig ook nog nooit start probleme gehad nie. Bosch battery.
    het bosch nie 2 jaar waarborg nie?

  7. #7
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    61
    Posts
    91
    Thanked: 15

    Default Re: Steca solar charge controller

    Quote Originally Posted by spin spin View Post
    Dankie , Eish, Die battery is 1 jaar en 8 maande oud. Ek sien ook die glaasie wat die groen moet wys op die battery wys niks en die battery is volgens charger vol gecharge. Ek sal die battery laat toets. Gelukkig ook nog nooit start probleme gehad nie. Bosch battery.
    Dit kan wees dat die groen aanwyser net nie kan beweeg om groen te toon maar dit kan ook aandui dat die water laag is. Dis wat met my 1 battery gebeur het en dit was totaal geseel. Voor my 2 jr waarborg om is toe wys ek dit vir batteryplek maar hul se net dalk is dit net die dobber wat nie werk nie maar toets nie die battery nie. Wel so paar maande later toe gee hy die gees.

    Tydens die eis al was dit net 2 weke verby die 2 jaar toe bevind die vervaardiger die battery was volgens hulle op 'n tyd oorlaai en dus geen eis - nie dat ek iets verwag het nie. Mens moet dus oppas vir oorlaai met gewone laaiers.

  8. #8
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    66
    Posts
    70
    Thanked: 15

    Default Re: Steca solar charge controller

    Ek stel voor dat jy eers die Steca op 'n ander battery toets. As ek reg onthou dan moet die Steca teen 17.1V "ge-reset" word na dit in beskermings-mode ingaan bv as dit gekoppel word aan battery waarvan die spanning te laag is. Die 17.1V moet van 'n ander bron aan die Steca battery uitset gekoppel word.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •