experience with sidewall cuts please? - Page 2




Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 25 of 25
  1. #21
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    58
    Posts
    1,639
    Thanked: 71

    Default Re: experience with sidewall cuts please?

    Intersante ding wat side wall cuts aanbetref, my broer boer in the Twanka Karoo waar hulle baie luiklip het wat n tyre swaar laat lewe.

    Gewoonlik blaas ons ons bande af na 1.5 bar toe of laer as ons grondpad ry maar nie die boere daar nie. Hulle los die bande op 2 Bar of hoer, bakkie ry hard en jy moet kop hou op die grond paaie maar volgens hulle hou die bande baie langer en kry hulle nie so maklik side wall cuts nie.
    Moenie leef met die droom "ek gaan dit doen as ek eendag aftree" want dit mag dalk nie gebeur.
    2018 Toyota Hilux 2.8 4x4 Raider.
    2017 Mazda CX-3 Individual Plus
    2017 BMW R1200 GSA Triple Black
    2006 Mercedes Benz SLK 350

  2. #22
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Windhoek
    Age
    56
    Posts
    1,451
    Thanked: 341

    Default Re: experience with sidewall cuts please?

    You must also take into account that sharp stones cannot read what is written on the sidewall of a tyre. It will cut it, regardless !

    Johan
    2011 Daihatsu Terios 4x4
    2016 Isuzu KB300 Ext Cab 4x4

  3. The Following User Says Thank You to J Snyman For This Useful Post:


  4. #23
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    56
    Posts
    3,807
    Thanked: 673

    Default Re: experience with sidewall cuts please?

    Quote Originally Posted by BBK View Post
    Intersante ding wat side wall cuts aanbetref, my broer boer in the Twanka Karoo waar hulle baie luiklip het wat n tyre swaar laat lewe.

    Gewoonlik blaas ons ons bande af na 1.5 bar toe of laer as ons grondpad ry maar nie die boere daar nie. Hulle los die bande op 2 Bar of hoer, bakkie ry hard en jy moet kop hou op die grond paaie maar volgens hulle hou die bande baie langer en kry hulle nie so maklik side wall cuts nie.
    Die enigste ding wat daar werk, is om stadiger te ry. Die voorwiel tel die klip op en gooi hom dat hy net reg staan vir die agterwiel. Dan druk hy hom regdeur die tread gedeelte, dat jy die klip binne in die band moet uithaal. Gaan praat gerus met enige van die bande plekke in die omgewing. Dit is 80% die agter bande.
    Ek het persoonlik 'n paar van daai T-hempde! 1 In tankwa, 2 tussen Williston en Frazerburg.
    Sidewall damage? nognie!
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  5. #24
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    New Germany
    Age
    48
    Posts
    820
    Thanked: 208

    Default Re: experience with sidewall cuts please?

    I have Hankook 33MT and my brother has Cooper you can see that the Hankooks ballon out more on the side walls then the cooper which are more vertical from tread to rim which has less chance of side wall damage then Hankook that balloon out
    1995 300TDi Defender with VGT Turbo
    2002 Defender with LS1 MS3 ECU, 4L80e, LT230 1.003, Lockers and HD CW&P, 35" with 4" Lift

  6. #25
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    34
    Posts
    6,066
    Thanked: 211

    Default Re: experience with sidewall cuts please?

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Die enigste ding wat daar werk, is om stadiger te ry. Die voorwiel tel die klip op en gooi hom dat hy net reg staan vir die agterwiel. Dan druk hy hom regdeur die tread gedeelte, dat jy die klip binne in die band moet uithaal. Gaan praat gerus met enige van die bande plekke in die omgewing. Dit is 80% die agter bande.
    Ek het persoonlik 'n paar van daai T-hempde! 1 In tankwa, 2 tussen Williston en Frazerburg.
    Sidewall damage? nognie!

    So dis beter om liewer agteruit te ry?
    Toyota Fortuner 2.8 GD6 4x4 MT
    Bush Lapa Miskruier 586

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •