Is this it? - Page 18

Page 18 of 99 FirstFirst ... 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 43 68 ... LastLast
Results 341 to 360 of 1971

Thread: Is this it?

  1. #341
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default Re: Any update on the new Defender

    Ek ken glad nie daai rooi kalahari sand nie.
    Ek sou graag eendag die beste van daar, wou sien “meeding” met die beste van atlantis, op atlantis, en dan weer die beste van atlantis daar by julle weer.

    Het nou al baie gehoor van hoe erg dit daar is, en weer van hoe erg atlantis is. So sou n nice “kompetiesie” wees.

    Ek dink daar was n ruk terug n grootbek 4x4 ou van Gauteng of erens hier onder, wat totaal en al “lost” en buite sy vermoe was toe hy saam met atlantis ouens gaan ry het.

    Net so, was daar n ruk terug op een van die Landi groepe, wat gesę het hy ry gereeld kalahari sand. Daar is nie n enkele sandduin daar, wat hy nie van n standstil met sy diesel disco3 nie kan uitry nie. Maw, hy met sy disco3 is so goed, hy ry enige duin uit in kalahari. As dit waar is (natuurlik praat hy deur sy nek), is daar nie veel aan sy duine.

    Let wel, ek probeer glad nie sę julle duine is enigsins makliker as atlantis. Ek sal graag nog wil kom kyk en dit beleef.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #342
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,624
    Thanked: 2363

    Default Re: Any update on the new Defender

    Quote Originally Posted by Reenen View Post

    Sę hy moet videos pos van Waterford Langduin waar hy hom uitry met Disco 3. Ek was al paarkeer daar saam met Disco`s.

    Maar ja ek wil nie bekgevegte begin nie. Langduin vat so gemideld tussen 12 en 15 sekondes om sy kruin te bereik as jy onder by sy voet wegtrek. Dalk `n goeie aanduiding van die duin se lengte. Tommie se v8 Patrol wat hom skoot vir skoot uit ry vat so 12 sekondes.Speelduin so 20sek. Dit wat ek van Atlantis gesien het is duine van bo tot onder so op die langste 6 sekondes meeste onder 4 sekondes.
    Sal graag Atlantis wil doen. Nog net Atlantis vir my uitstaande van die top duin roetes Manne soos Superhansie wat omtrent al alle duine insluitent Atlantis bly die Namib nog steeds die beste uitdaging. Gaan die 7 April bietjie weer Namib toe.

    Ek stem as ons na Atlantis fun days kyk doen Landy`s goed. Maar dit kom meer neer op driver skills tussen paaltjies en balletjies en sulke goed pak.

    Met hierdie tipe kretaria kan ek sę dat die Jimny die beste 4x4 in klippe is omdat dit kompitisies soos Bridgestone challenge wen.
    Last edited by grips; 2019/03/10 at 08:45 AM.
    It is not what you buy its what you build.

  3. #343
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Elarduspark
    Age
    48
    Posts
    988
    Thanked: 196

    Default Re: Is this it?

    Ek dink julle mis die punt wat ek wou maak. Al wat anders is aan die Land Rovers is die enjins. Die ratkas en res van die running gear is standaard met net groter bande op. Die ratkas en ander dele wat die krag op die sand/pad moet sit is standaard Land Rover items. Gaan kyk hoe drag hulle met twee ewenaar slotte en sentrale ewenaar ook gesluit op teer en steeds hou die goed en breek nie. Die was nie 'n myne is groter as joune skrywe nie maar nou ja........ en ek praat maar uit wat ek weet en sien en nie wat ek hoor nie.
    Last edited by Henkus; 2019/03/10 at 09:05 AM.
    Henk
    So understand
    Don't waste your time always searching for those wasted years
    Face up, make your stand
    And realize you're living in the golden years

  4. The Following User Says Thank You to Henkus For This Useful Post:

  5. #344
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default Re: Any update on the new Defender

    Ek dink (hoop) oom weet ek probeer geensins sę julle duine is minderwaardig teenoor atlantis.

    En die lot in die chev landies by atlantis het bitter baie vernuf.

    En ek het my voorgeneem om nooit weer enige 4x4 se vermoe te betwyfel of sleg te sę.

    Daar is ouens wat my pak gee in n lada niva.

    Bottom line, daar is mense met soveel vernuf agter die stuur wat my in basies enige voertuig kan laat sleg lyk.

    Wat altlantis vs kalahari betref, wonder ek of atlantis se moeiliker duine nie dalk meer kronkels in het, wat die landies se beter veer setup n voordeel gee, en kalahari se baie lang meer reguit duine die cruisers weer voordeel gee nie?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #345
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default Re: Is this it?

    Quote Originally Posted by Henkus View Post
    Ek dink julle mis die punt wat ek wou maak. Al wat anders is aan die Land Rovers is die enjins. Die ratkas en res van die running gear is standaard met net groter bande op. Die ratkas en ander dele wat die krag op die sand/pad moet sit is standaard Land Rover items. Gaan kyk hoe drag hulle met twee ewenaar slotte en sentrale ewenaar ook gesluit op teer en steeds hou die goed en breek nie. Die was nie 'n myne is groter as joune skrywe nie maar nou ja........ en ek praat maar uit wat ek weet en sien en nie wat ek hoor nie.
    Daai burnco en fourie creations is besonders. En die mense wat hulle bestuur.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  8. #346
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default Re: Any update on the new Defender

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Sę hy moet videos pos van Waterford Langduin waar hy hom uitry met Disco 3. Ek was al paarkeer daar saam met Disco`s.
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9187.jpg 
Views:	119 
Size:	132.8 KB 
ID:	521751
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_9188.jpg 
Views:	123 
Size:	173.2 KB 
ID:	521752
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #347
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,624
    Thanked: 2363

    Default Re: Is this it?

    Reenen ek dink nie hy weet wat `n hoë duin is nie. Ek kan aan `n hele paar duine dink in die Kalahari en Namib waar hy nie `n kwart sal ry sonder momentum. Miskien moet hy vir ons sę waar in die Kalahari hy was.
    It is not what you buy its what you build.

  10. #348
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,624
    Thanked: 2363

    Default Re: Any update on the new Defender

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek dink (hoop) oom weet ek probeer geensins sę julle duine is minderwaardig teenoor atlantis.

    En die lot in die chev landies by atlantis het bitter baie vernuf.

    En ek het my voorgeneem om nooit weer enige 4x4 se vermoe te betwyfel of sleg te sę.

    Daar is ouens wat my pak gee in n lada niva.

    Bottom line, daar is mense met soveel vernuf agter die stuur wat my in basies enige voertuig kan laat sleg lyk.

    Wat altlantis vs kalahari betref, wonder ek of atlantis se moeiliker duine nie dalk meer kronkels in het, wat die landies se beter veer setup n voordeel gee, en kalahari se baie lang meer reguit duine die cruisers weer voordeel gee nie?
    Cruisers is nie juis duin masjiene nie
    Last edited by grips; 2019/03/10 at 10:30 AM.
    It is not what you buy its what you build.

  11. #349
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default Re: Any update on the new Defender

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Cruisers is nie juis duin masjiene nie
    Ek was ietwat diplomaties...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #350
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,758
    Thanked: 2462

    Default Re: Any update on the new Defender

    En dit is al wat die namib en uae manne gebruik
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #351
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    .
    Posts
    4,483
    Thanked: 354

    Default Re: Any update on the new Defender

    Quote Originally Posted by Reenen View Post

    Wat altlantis vs kalahari betref, wonder ek of atlantis se moeiliker duine nie dalk meer kronkels in het, wat die landies se beter veer setup n voordeel gee, en kalahari se baie lang meer reguit duine die cruisers weer voordeel gee nie?

    Ek het nog nooit Namib duine gery nie, maar het baie Atlantis duine gery met baie verskillende voertuie. So vat die volgende nou maar as ook net n opienie baseer op dit.

    Uit die oogpunt uit wat ek kan sien as ek na videos kyk van die ouens wat Namib duine en ook daar in UAE duine ry, is dat Namib duine baie meer intimideerend lyk as mens kyk na die hoogte. Maar dit lyk vir my meestal of die ou met die meeste krag of miskien eerder krag tot massa voordeel bo uitkom. Met ander woorde jy begin onder en jy slaan net jou regtervoet teen die pedaal en daar gaan jy.

    Atlantis duine kan jy dit by baie plekke ook doen, maar as jy dit orals doen kaan jy vasval, of jou voertuig rol, of jou vere stukkend slaan etc.
    So Atlantis lyk vir my defnetief meer tegnies as Namib duine.

    Maar weereens dis net uit obserwasie. EK is heel moontlik heeltemal verkeerd.
    Last edited by Nox; 2019/03/11 at 09:31 AM.
    Land Rover Defender 90 2.8i
    Jeep Grand Cherokee 3.0 CRD WK
    Jeep Wrangler Rubicon 3.8 JK
    Jeep Cherokee
    3.7 Sport KK
    Jeep Cherokee 3.7 Extreme Sport KJ
    Suzuki Jimny ジムニ

  14. #352
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,624
    Thanked: 2363

    Default Re: Is this it?

    Nox yes there are some straight up dunes in the Kalahari, but that is not the norm. Waterford and Ghoerapan have some real technical dunes with serious cross axles and sharp turns.
    Have done all the West Coast 4x4 sand trails.

    Port Nolloth have a very nice trail that also allows dune drifting like Atlantis.
    As said I going on my second Namib trip early in April. Would love to go down to Atlantis sometime or another. My experience with dunes is that the bigger v8 petrol engines is king. If I have the opportunity I would borrow the Little Patrol or Yank Ranger from my sons for an Atlantis outing.
    Last edited by grips; 2019/03/11 at 10:28 AM.
    It is not what you buy its what you build.

  15. #353
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Stellenbosch
    Age
    9
    Posts
    1,465
    Thanked: 605

    Default Re: Any update on the new Defender

    Last edited by Orxy; 2019/03/15 at 01:32 PM.
    2010 Defender Puma 90 + BAS remap + Alive IC + Slickshift + Ashcroft ATB rear
    2015 Range Rover Sport Supercharged V8 HSE Dynamic

    Discovery 4 Workshop Manual: https://bit.ly/2zZ1en9

    Defender Puma Workshop Manual: https://bit.ly/2zXrtKO
    Range Rover/Sport L320/L322/L494 Workshop Manual: https://bit.ly/2zc58JQ

  16. #354
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    swakopmund
    Age
    47
    Posts
    4,573
    Thanked: 1310

    Default Re: Any update on the new Defender

    Interesting how people differ about dunes.....

  17. #355
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Stellenbosch
    Age
    9
    Posts
    1,465
    Thanked: 605

    Default Re: Any update on the new Defender

    https://www.autoexpress.co.uk/land-r...he-nurburgring

    The all-new Land Rover Defender has been spotted carrying out performance tests at the Nurbürgring in Germany in preparation for its planned launch later this year.

    The long-wheelbase prototype vehicle can be seen taking the famous 'Carousel' bend at speed, suggesting Land Rover engineers are making final adjustments to the model's suspension, brakes and steering set-up.

    Due to go into production early in 2020, the rugged 4x4 was previously spotted testing in North America. Engineers were said to be subjecting the Toyota Land Cruiser rival to "rigorous test extremes", including temperatures as low as minus 40deg Celcius and as high as 48 deg, as well as at altitudes up to 13,000ft.
    Click image for larger version. 

Name:	_sb28385.jpg 
Views:	71 
Size:	152.1 KB 
ID:	522979

    Click image for larger version. 

Name:	_sb28395.jpg 
Views:	62 
Size:	166.3 KB 
ID:	522980

    Click image for larger version. 

Name:	_sb28355.jpg 
Views:	69 
Size:	151.1 KB 
ID:	522981
    Last edited by Orxy; 2019/03/20 at 09:12 AM.
    2010 Defender Puma 90 + BAS remap + Alive IC + Slickshift + Ashcroft ATB rear
    2015 Range Rover Sport Supercharged V8 HSE Dynamic

    Discovery 4 Workshop Manual: https://bit.ly/2zZ1en9

    Defender Puma Workshop Manual: https://bit.ly/2zXrtKO
    Range Rover/Sport L320/L322/L494 Workshop Manual: https://bit.ly/2zc58JQ

  18. #356
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Stellenbosch
    Age
    9
    Posts
    1,465
    Thanked: 605

    Default Re: Is this it?

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_1666.JPG 
Views:	87 
Size:	261.8 KB 
ID:	522984

    having said that, the lack of body roll in the corners compared to the current one is impressive
    2010 Defender Puma 90 + BAS remap + Alive IC + Slickshift + Ashcroft ATB rear
    2015 Range Rover Sport Supercharged V8 HSE Dynamic

    Discovery 4 Workshop Manual: https://bit.ly/2zZ1en9

    Defender Puma Workshop Manual: https://bit.ly/2zXrtKO
    Range Rover/Sport L320/L322/L494 Workshop Manual: https://bit.ly/2zc58JQ

  19. #357
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    34,914
    Thanked: 10042

    Default Re: Is this it?

    Quote Originally Posted by Orxy View Post

    having said that, the lack of body roll in the corners compared to the current one is impressive
    ja just like a real platkar, very good on a tar track

    WTF are they doing testing a DEFENDER on the Nurburgring?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  20. The Following 5 Users Say Thank You to jelo For This Useful Post:

  21. #358
    Join Date
    Feb 2016
    Location
    Stellenbosch
    Age
    9
    Posts
    1,465
    Thanked: 605

    Default Re: Is this it?

    Cold weather testing:

    2010 Defender Puma 90 + BAS remap + Alive IC + Slickshift + Ashcroft ATB rear
    2015 Range Rover Sport Supercharged V8 HSE Dynamic

    Discovery 4 Workshop Manual: https://bit.ly/2zZ1en9

    Defender Puma Workshop Manual: https://bit.ly/2zXrtKO
    Range Rover/Sport L320/L322/L494 Workshop Manual: https://bit.ly/2zc58JQ

  22. #359
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Fourways
    Age
    36
    Posts
    980
    Thanked: 391

    Default Re: Is this it?

    I dunno, what I have seen so far doesn't give me that warm fuzzy feeling of excitement
    Rob,

    D4 SDV6 HSE ARB Bullbar, Compos, BFG 265/65R18s, Big Country drawers, National Luna 52L, Dometic 50L, Spare Wheel Carrier, Roof Rack, Hardshell RTT, FR 50" LED Bar, Lift Rods, Mantec Snorkel, C-TEK Dual batt system, 270 Ostrichwing, Maxtrax, TXG Rock Sliders, IIDtool, shelf

  23. The Following User Says Thank You to DETOUR-GP For This Useful Post:

  24. #360
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    37
    Posts
    5,125
    Thanked: 1002

    Default Re: Is this it?

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    ja just like a real platkar, very good on a tar track

    WTF are they doing testing a DEFENDER on the Nurburgring?
    Well...it will be used on highways, won't it?

    How else will I get it from my home to the Botswana/Namibia bush?

    I love getting to the bush in no time at all so high speed testing gets my vote!

  25. The Following User Says Thank You to Regard For This Useful Post:

Page 18 of 99 FirstFirst ... 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 43 68 ... LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •