Grootrivierpoort via Elandsrivier





Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    May 2013
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    47
    Posts
    8
    Thanked: 0

    Default Grootrivierpoort via Elandsrivier

    Iemand dalk onlangs die pad gery vanaf Elandsrivier na Steytlerville? Wil net weet die kondisie en hoe lank vat dit om te ry?
    Dankie

  2. #2
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    53
    Posts
    7,370
    Thanked: 610

    Default Re: Grootrivierpoort via Elandsrivier

    Ek het die pad so n rukkie terug gery en die pad is nie sleg nie. Waarmee gaan jy ry?
    Regards
    HeinrichC

  3. #3
    Join Date
    May 2013
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    47
    Posts
    8
    Thanked: 0

    Default Re: Grootrivierpoort via Elandsrivier

    Baie dankie. Amarok en vriende met 'n ranger. Wil Rocklands begin tot by toring, dan wegdraai Steytlerville toe.

  4. #4
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    47
    Posts
    66
    Thanked: 60

    Default Re: Grootrivierpoort via Elandsrivier

    het dit 'n paar maande terug gery en dit was heel goed, dink nie daar was groot reen in tussen.

    ons het so 8 uur hier weg getrek, piekniek in die rivier en dan op die steytlerville pad terug gery, so laat middag weer terug in die baai.

    het al van tevore ook so 8 uur hier gery, kuier kuier, stop stop en gaan middag ete eet in die hotel op steytlerville, ook laat middag terug in pe

    maklike pad, baie tyd

  5. #5
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    53
    Posts
    7,370
    Thanked: 610

    Default Re: Grootrivierpoort via Elandsrivier

    Jy sal dit maklik ry in n Amarok, begin net vroeg oggend so teen 07h00 van PE dan sal jy genoeg tyd he.
    Regards
    HeinrichC

  6. #6
    Join Date
    May 2013
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    47
    Posts
    8
    Thanked: 0

    Default Re: Grootrivierpoort via Elandsrivier

    Dankie almal. Waardeer.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •