Ek gaan DeWildt 4x4 ry Saterdag 9uur as daar Iemand is wat belangstel om saam te ry. Ek sal mense ook help op die trail wat hulp nodig het.