Joinning the Chev crowd!!!! at last




Results 1 to 9 of 9
  1. #1
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    heidelberg g
    Age
    44
    Posts
    493
    Thanked: 16

    Default Joinning the Chev crowd!!!! at last

    So i have been lurking in the chev section.
    The trailblazer is quite apealing to me.

    So at last I pulled the trigger but before I did this I went looking at what I needed.

    Initially I had a smaller boat, and used the Steed 2,8 to tow it.
    Then the boat grew....and the steed was still there.

    The big hills was hard on the steed especially with such a heavy load on its arse.
    The steed did well but I decided to retire the steed...and get myself something else.

    so, the web seemed to be the answer....
    it was either petrol or diesel.

    so on Monday we went and test drove a trailblazer 3,6 v6 with 76k on the clock.
    apart from smelling all leather...….and pulling nicely, deep down inside my heart was pulling towards a diesel.

    in any case, yesterday we drove the 2.8 diesel with 127k on the clock.
    this blazer was a bit mishandled, but nou ja.

    in any case, no use test driving on flat roads....with no boat.
    that tells me nothing....

    so, we arranged that both vehicles be in Heidelberg today 12 September 2018.
    I wanted to pull the boat with them.
    I wanted to know, which vehicle will be the best to tow my load.

    but some specs first:
    2014, blazer......3,6 v6 4x4 suv auto
    kw= 176
    torgue= 329

    ok, a little more then the steed 3, 2,8tci 4x4...but the extra rpm should take it further in the rev range.

    so daar sleep ons die boot...rigting Durban en net voor die De Hoek plaza draai ons weer om Johannesburg se kant toe.
    daar is n paar bulte wat lekker voor n man uit le.
    die rit de hoek toe was alright met die v6, maar die hoe rpms wanner krag nodig was het vir my geklink asof dar maar min krag was.

    onder in die duikweg stop ons en trek ons weer weg, voet in die hoek en looi ons die blazer.
    teen die eerste brug trek ons net oor die 100km merk.
    die toere is moer hoog 6500 en sien ek die ding wil nie oorskakel na n hoer rat nie….
    om n voertuig so te ry....sal hy nie lank hou nie.

    volgende duikweg stop ons weer en trek weer weg……. met baie hoe rpm kom ons weer oor die 100km.h merk uit, so mos nie nodig om te wil jaag nie.

    die ander bulte het ons ook weer aangevat. dit het egter vir my gevoel asof die krag lewering nie daar was nie.
    die baie hoe rpm het my ook gepla.

    by die huis haak ons die boot af en vat papa vir sussie vir n spin.
    ja dis all smiles....sonder die boot. hy loop regtig lekker sonder so vrag.

    ons bedank die handelaar en stop hom r200 vir petrol in die hand.
    niks is mos verniet nie.

    hier by 16:50 stop die volgende een op die lys.

    die een is n 2013, blazer, 2.8 diesel 4x4 auto.
    132kw
    en
    440nm
    weer haak ons die boot en voeter in die rigting na Durban.
    weer voor de hoek….draai ons om.

    die rit de hoek toe was vir my beter. die toere was beter, shifting van ratkas beter ens....man alles net meer smoother. ek laaik n oil burner meer in any case.

    in die duikweg stop en trek ons weer weg.
    voet in die hoek…..die blazer loop mooi die optrande uit, maar gaan in limp mode in.
    reduced engine power asook die engine emissions liggie wat aan kom.

    ok, trek af, idle so bietjie en sit af.
    sluit weer aan maar emissions liggie bly aan.

    ok, ons ry verder, hom hard try ry...maar nie weer in limp mode ingegaaan nie, maar die kjrag was egter net so 80% van wat daar was.
    rooi gesigte vir die handelaar….duidelik, lol

    ek vermoed egr is waar die fout was.
    ok in any case, ry ons verder gemaklik en kon weer 120km en 130km/h bereik maar iets is nie lekker nie.

    hom ook nie weer geredline nie...lol. netnou is hy in sy moer in!!!!!
    bedank handelaar, maar hy bly in Heidelberg en daars nie worries nie.

    ma stem saam, die olie kan het daai ekstra wring krag.
    die oorskakeling is beter maar sy laaik nie die kleur nie…..so goud bruin.

    ons het ook reeds n ander diesel gaan ry...….hyt nie eens n sleepstang op nie….eisch.

    ma stem saam...oil burner is maar beter….
    so dit lyk asof ons maar n 2.8 diesel vir ons gaan kry.
    privaat koop and aanbod is gemaak.
    kom ons kyk of die dame wil saam speel.

    watch this space...lol.

    die diesel is beter vir sleep.
    internet se, die petrol kan sleep tot op 2400kg.
    die diesel op tot 2900kg.

    en die boot se gewig is so 1,3 ton, trailer ingesluit give or take.

  2. #2
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Barberton
    Age
    61
    Posts
    5,463
    Thanked: 768

    Default Re: Joinning the Chev crowd!!!! at last

    Willem,
    I hope you find the right one.
    I'm still really enjoying mine.
    I'm forever taking it into the mountain for exploration, and on Monday a regular co-traveler mentioned how the Chevy impresses him more everytime we go out. He referred to the ease with which it handles tough terrain. This from a guy with a Luxus 350 platkar and Nissan Patrol 4x4.

    I have only pulled my Echo Chobe twice (into the mountain and to nearby Kruger Park) and it went very well. The current plan is to pull it across the country next month. I'm really looking forward to the trip.
    Last edited by RoelfleRoux; 2018/09/13 at 05:33 AM.

  3. #3
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    43
    Posts
    223
    Thanked: 29

    Default Re: Joinning the Chev crowd!!!! at last

    Willem, ek hoop die een wat jy nou in die oog het is die 2014 upgrade model... hy het nog so paar kw en Nm’s meer (144kw / 500Nm). Geniet hom!
    2014 Chevrolet Trailblazer 2.8 Auto 4x4
    2015 Jurgens XT140 Ext... maar ek soek 'n Bush Lapa
    Who needs a diff lock if you have 500Nm's

  4. #4
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Sinoville Pretoria
    Age
    61
    Posts
    731
    Thanked: 452

    Default Re: Joinning the Chev crowd!!!! at last

    Quote Originally Posted by willem wikkel spies View Post
    So i have been lurking in the chev section.
    The trailblazer is quite apealing to me.

    So at last I pulled the trigger but before I did this I went looking at what I needed.

    Initially I had a smaller boat, and used the Steed 2,8 to tow it.
    Then the boat grew....and the steed was still there.

    The big hills was hard on the steed especially with such a heavy load on its arse.
    The steed did well but I decided to retire the steed...and get myself something else.

    so, the web seemed to be the answer....
    it was either petrol or diesel.

    so on Monday we went and test drove a trailblazer 3,6 v6 with 76k on the clock.
    apart from smelling all leather...….and pulling nicely, deep down inside my heart was pulling towards a diesel.

    in any case, yesterday we drove the 2.8 diesel with 127k on the clock.
    this blazer was a bit mishandled, but nou ja.

    in any case, no use test driving on flat roads....with no boat.
    that tells me nothing....

    so, we arranged that both vehicles be in Heidelberg today 12 September 2018.
    I wanted to pull the boat with them.
    I wanted to know, which vehicle will be the best to tow my load.

    but some specs first:
    2014, blazer......3,6 v6 4x4 suv auto
    kw= 176
    torgue= 329

    ok, a little more then the steed 3, 2,8tci 4x4...but the extra rpm should take it further in the rev range.

    so daar sleep ons die boot...rigting Durban en net voor die De Hoek plaza draai ons weer om Johannesburg se kant toe.
    daar is n paar bulte wat lekker voor n man uit le.
    die rit de hoek toe was alright met die v6, maar die hoe rpms wanner krag nodig was het vir my geklink asof dar maar min krag was.

    onder in die duikweg stop ons en trek ons weer weg, voet in die hoek en looi ons die blazer.
    teen die eerste brug trek ons net oor die 100km merk.
    die toere is moer hoog 6500 en sien ek die ding wil nie oorskakel na n hoer rat nie….
    om n voertuig so te ry....sal hy nie lank hou nie.

    volgende duikweg stop ons weer en trek weer weg……. met baie hoe rpm kom ons weer oor die 100km.h merk uit, so mos nie nodig om te wil jaag nie.

    die ander bulte het ons ook weer aangevat. dit het egter vir my gevoel asof die krag lewering nie daar was nie.
    die baie hoe rpm het my ook gepla.

    by die huis haak ons die boot af en vat papa vir sussie vir n spin.
    ja dis all smiles....sonder die boot. hy loop regtig lekker sonder so vrag.

    ons bedank die handelaar en stop hom r200 vir petrol in die hand.
    niks is mos verniet nie.

    hier by 16:50 stop die volgende een op die lys.

    die een is n 2013, blazer, 2.8 diesel 4x4 auto.
    132kw
    en
    440nm
    weer haak ons die boot en voeter in die rigting na Durban.
    weer voor de hoek….draai ons om.

    die rit de hoek toe was vir my beter. die toere was beter, shifting van ratkas beter ens....man alles net meer smoother. ek laaik n oil burner meer in any case.

    in die duikweg stop en trek ons weer weg.
    voet in die hoek…..die blazer loop mooi die optrande uit, maar gaan in limp mode in.
    reduced engine power asook die engine emissions liggie wat aan kom.

    ok, trek af, idle so bietjie en sit af.
    sluit weer aan maar emissions liggie bly aan.

    ok, ons ry verder, hom hard try ry...maar nie weer in limp mode ingegaaan nie, maar die kjrag was egter net so 80% van wat daar was.
    rooi gesigte vir die handelaar….duidelik, lol

    ek vermoed egr is waar die fout was.
    ok in any case, ry ons verder gemaklik en kon weer 120km en 130km/h bereik maar iets is nie lekker nie.

    hom ook nie weer geredline nie...lol. netnou is hy in sy moer in!!!!!
    bedank handelaar, maar hy bly in Heidelberg en daars nie worries nie.

    ma stem saam, die olie kan het daai ekstra wring krag.
    die oorskakeling is beter maar sy laaik nie die kleur nie…..so goud bruin.

    ons het ook reeds n ander diesel gaan ry...….hyt nie eens n sleepstang op nie….eisch.

    ma stem saam...oil burner is maar beter….
    so dit lyk asof ons maar n 2.8 diesel vir ons gaan kry.
    privaat koop and aanbod is gemaak.
    kom ons kyk of die dame wil saam speel.

    watch this space...lol.

    die diesel is beter vir sleep.
    internet se, die petrol kan sleep tot op 2400kg.
    die diesel op tot 2900kg.

    en die boot se gewig is so 1,3 ton, trailer ingesluit give or take.
    Nou hoekom wil jy n diesel "redline"?
    Henk Pretorius D4 3,0 SDV6 HSE
    EX AFRICII SEMPER NOVUS

  5. #5
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    heidelberg g
    Age
    44
    Posts
    493
    Thanked: 16

    Default Re: Joinning the Chev crowd!!!! at last

    Quote Originally Posted by julius caesar View Post
    Nou hoekom wil jy n diesel "redline"?
    ekt mooi gedink oor hoe ek die vraag van jou moes andwoord……..

    sarkasme kan dalk die oplossing wees maar is nie so kleinlik nie.
    ek ry diesels al vanaf 2004 so teen die tyd weet ek waar die krag le en hoe hulle gery moet word, ook waarvoor n mens moet uitkyk.

    dit was n dood gewone toets gewees, a verskil is dat die boot aan die gat vas was.

    dit was die grootste vraag van my vrou af, gaan die trailblazer die boot kan sleep.

    die toets het wel bewys, dat die diesel en die petrol die boot kan sleep, maar die diesel doen dit net makliker.

    hou asb in gedagte, my boot is nie n dam boot nie, maar diepsee

    ongelukkig moet ek die boot afsleep kus toe.
    dit beteken dat daar n paar optraendes is wat wag met die terug koms.

    by Durban is daar ook n ordentlike berg, en as jy agter n trok gevang word, waar jou spoed gebreek word, wil jy tog nie jou voertuig seermaak teen die tyd wat jy bo uitkom nie.

    net so is van reenens pas.
    daai 14 km wat voor jou uitle, kan n diesel laat warm word.
    ekt dit al menigte male gesien, veral manne wat karavane sleep en dit met Toyotas "diesel"

    asook ander voertuie.

    as ons noordkus toe gaan is ichelejuba naby Pongola ook n simple berg wat voorle met die terug kom slag.
    gaan lees maar op, daar is manne wat al met Isuzu ook hitte probleme gehad het daar met boot sleep.

    ongelukkig vir ons, is ons land nie plat nie…. en diesels like nie baie hoogte bo seespieel nie "ford ranger 3.2 ingedagte gehou wat hulle gedetune het".


    my broer se 4.0 v6 navarra beweer hy sleep boot sonder moeite.
    Nissan was n opsie

    maar toe ons die v6 trail blazer gesien het, moes ons daai geleentheid mos laat toets het.
    why not? en die petrol het teleurgestel.

    die diesel is maar die beste vir my en dit was duidelik, ek is maar n olie junkie...lol

    ek het toe vir my 1 aangeskaf, n 2013 2,8 diesel 4x4 met satnav en rear kamera.

    nou moet ek hom net gaan uit toets…..

    weet nie hoekom ek nie al lankal myself bederf het nie..

    ek hoop dit beandwoord jou vraag
    Last edited by willem wikkel spies; 2018/09/16 at 08:41 PM. Reason: words

  6. #6
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    heidelberg g
    Age
    44
    Posts
    493
    Thanked: 16

    Default Re: Joinning the Chev crowd!!!! at last

    Quote Originally Posted by globaljaco View Post
    Willem, ek hoop die een wat jy nou in die oog het is die 2014 upgrade model... hy het nog so paar kw en Nm’s meer (144kw / 500Nm). Geniet hom!
    daars nie veel om van te kies nie.
    die auto is 470nm en handrat is 430 nm

    die 1 wat ek gekry het, het my reeds miles of smiles gegee….moes lankal die change gemaak het.

    bliksem, die ding het baie bells en whistles.....lekker.

    baie al opgelees oor die masjien.
    die yanks bou nie rubbish nie…….sal daai links moet opsit.

    groete

  7. #7
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Sinoville Pretoria
    Age
    61
    Posts
    731
    Thanked: 452

    Default Re: Joinning the Chev crowd!!!! at last

    Quote Originally Posted by willem wikkel spies View Post
    ekt mooi gedink oor hoe ek die vraag van jou moes andwoord……..

    sarkasme kan dalk die oplossing wees maar is nie so kleinlik nie.
    ek ry diesels al vanaf 2004 so teen die tyd weet ek waar die krag le en hoe hulle gery moet word, ook waarvoor n mens moet uitkyk.

    dit was n dood gewone toets gewees, a verskil is dat die boot aan die gat vas was.

    dit was die grootste vraag van my vrou af, gaan die trailblazer die boot kan sleep.

    die toets het wel bewys, dat die diesel en die petrol die boot kan sleep, maar die diesel doen dit net makliker.

    hou asb in gedagte, my boot is nie n dam boot nie, maar diepsee

    ongelukkig moet ek die boot afsleep kus toe.
    dit beteken dat daar n paar optraendes is wat wag met die terug koms.

    by Durban is daar ook n ordentlike berg, en as jy agter n trok gevang word, waar jou spoed gebreek word, wil jy tog nie jou voertuig seermaak teen die tyd wat jy bo uitkom nie.

    net so is van reenens pas.
    daai 14 km wat voor jou uitle, kan n diesel laat warm word.
    ekt dit al menigte male gesien, veral manne wat karavane sleep en dit met Toyotas "diesel"

    asook ander voertuie.

    as ons noordkus toe gaan is ichelejuba naby Pongola ook n simple berg wat voorle met die terug kom slag.
    gaan lees maar op, daar is manne wat al met Isuzu ook hitte probleme gehad het daar met boot sleep.

    ongelukkig vir ons, is ons land nie plat nie…. en diesels like nie baie hoogte bo seespieel nie "ford ranger 3.2 ingedagte gehou wat hulle gedetune het".


    my broer se 4.0 v6 navarra beweer hy sleep boot sonder moeite.
    Nissan was n opsie

    maar toe ons die v6 trail blazer gesien het, moes ons daai geleentheid mos laat toets het.
    why not? en die petrol het teleurgestel.

    die diesel is maar die beste vir my en dit was duidelik, ek is maar n olie junkie...lol

    ek het toe vir my 1 aangeskaf, n 2013 2,8 diesel 4x4 met satnav en rear kamera.

    nou moet ek hom net gaan uit toets…..

    weet nie hoekom ek nie al lankal myself bederf het nie..

    ek hoop dit beandwoord jou vraag
    Windweerstand is imho groter probleem as blote gewig. Daai boot van jou sal n bliksem wees met windweerstand. Ek het nou al taamlik baie gesleep met twee diesels, eers Prado met die swak 1kzte enjin 343nm en later met LR 600nm. Karavaan was eers Xplorer 1650kg en late Scout Nomad 1450kg nooit verandering in temperatuur gesien nie, touch wood.

    Ek het selfs my 1,6 Polo diesel al getoets met sleepwa en kwad, gaan binnekort weer plaas toe met Polo, so 200km.
    Diesel se maks nm sit by 1800 - 2500 opm en dis waar die enjins gemaklik loop, sonder stremming

    Met redline blaas jou enjin onverbrande diesel uit en my gevoel is dit mag dalk bietjie meng met olie deur die slinders

    Jy is reg, hier is te veel sarkasme in die forum, kom ons verskil net van mekaar
    Last edited by julius caesar; 2018/09/17 at 07:50 AM.
    Henk Pretorius D4 3,0 SDV6 HSE
    EX AFRICII SEMPER NOVUS

  8. #8
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    heidelberg g
    Age
    44
    Posts
    493
    Thanked: 16

    Default Re: Joinning the Chev crowd!!!! at last

    Quote Originally Posted by julius caesar View Post
    Windweerstand is imho groter probleem as blote gewig. Daai boot van jou sal n bliksem wees met windweerstand. Ek het nou al taamlik baie gesleep met twee diesels, eers Prado met die swak 1kzte enjin 343nm en later met LR 600nm. Karavaan was eers Xplorer 1650kg en late Scout Nomad 1450kg nooit verandering in temperatuur gesien nie, touch wood.

    Ek het selfs my 1,6 Polo diesel al getoets met sleepwa en kwad, gaan binnekort weer plaas toe met Polo, so 200km.
    Diesel se maks nm sit by 1800 - 2500 opm en dis waar die enjins gemaklik loop, sonder stremming

    Met redline blaas jou enjin onverbrande diesel uit en my gevoel is dit mag dalk bietjie meng met olie deur die slinders

    Jy is reg, hier is te veel sarkasme in die forum, kom ons verskil net van mekaar
    die probleem kom wanneer daar met n:
    1. manual ratkas swaar gesleep word teen n skerp optraende.
    2. dit beteken dat die voertuig harder gery moet word sodat oorskakeling gedoen kan word waar rpm terug val na die meeste nm van masjien.
    3. met handrat oorskakeling, neem dit daai spit sekonde langer, en daai split sekonde verloor n mens genoeg spoed.
    4. automaties doen dit net makliker...dit het ek nou gesien waar ek self die sleep werk toets rit gedoen het.
    5. die wind weerstand is wel n groot probleem veral met lang optraendes!!!!

    ons weet dat met diesels, exhaust gas temp moet nie te hoog gaan nie.
    dit kom wanner masjiene labor!!!
    so die hou van die toere meter op die regte toere is waar die triek in kom.

  9. #9
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Sinoville Pretoria
    Age
    61
    Posts
    731
    Thanked: 452

    Default Re: Joinning the Chev crowd!!!! at last

    Quote Originally Posted by willem wikkel spies View Post
    die probleem kom wanneer daar met n:
    1. manual ratkas swaar gesleep word teen n skerp optraende.
    2. dit beteken dat die voertuig harder gery moet word sodat oorskakeling gedoen kan word waar rpm terug val na die meeste nm van masjien.
    3. met handrat oorskakeling, neem dit daai spit sekonde langer, en daai split sekonde verloor n mens genoeg spoed.
    4. automaties doen dit net makliker...dit het ek nou gesien waar ek self die sleep werk toets rit gedoen het.
    5. die wind weerstand is wel n groot probleem veral met lang optraendes!!!!

    ons weet dat met diesels, exhaust gas temp moet nie te hoog gaan nie.
    dit kom wanner masjiene labor!!!
    so die hou van die toere meter op die regte toere is waar die triek in kom.
    Ek het nie EGT gadget nie, daar word te veel gate gemaak om die ding te installeer, maar so meter sal interessant wees om dop te hou.
    Ek kon selfs met die swak 1kzte enjin my rpm reg hou hou teen bulte, maar dan moet ek byvoeg die Prado 1ste modelvorm wat ek gehad het, se ratverhouding was baie goed en die taamlik swak diesel kon maklik binne die 2000 rpm bly vir maksimum wringkrag.

    Met outomaties is dit baie makliker om die rpm reg te hou
    Henk Pretorius D4 3,0 SDV6 HSE
    EX AFRICII SEMPER NOVUS

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •