PVC flysheet




Results 1 to 4 of 4

Thread: PVC flysheet

  1. #1
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    George
    Age
    55
    Posts
    372
    Thanked: 132

    Default PVC flysheet

    Ek is in George en hier is niemand wat my kan help met die verkryging van die materiaal vir 'n flysheet nie. Ek kan net die dik PVC kry maar soek die dunner 320 gram. Enige iemand wat vir my 'n verspreider se naam kan gee?

    Het paar plekke gebel en navrae gedoen, maar hulle doen nie eens die moeite om terug te laat weet nie...........seker is ek maar te klein bestellingkie.

    Help asb
    2012: Triton 3,2 DC 4 x 4 (Simson, soos gedoop in die Namib woestyn);

    2006: Colt Rodeo 2.8 DC 4 x 4 (Moses die eerste, soos gedoop in die Limpopo)

    We come into this world with nothing and we leave this world with nothing..........................

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    George
    Age
    50
    Posts
    58
    Thanked: 20

    Default Re: PVC flysheet

    As jy nog nie probeer het nie kan jy vir Willie Berg vra (082 364 4604). Hy is 'n plaaslike seilmaker wat werk vanaf sy woning in Kerkstraat 84A.

    Hy het lank terug vir my 'n flysheet gemaak van daardie tipe ligte materiaal.

    Andersins is daar ook die Tentco fabriek hier in George.

  3. #3
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    George
    Age
    55
    Posts
    372
    Thanked: 132

    Default Re: PVC flysheet

    Quote Originally Posted by Thilo View Post
    As jy nog nie probeer het nie kan jy vir Willie Berg vra (082 364 4604). Hy is 'n plaaslike seilmaker wat werk vanaf sy woning in Kerkstraat 84A.

    Hy het lank terug vir my 'n flysheet gemaak van daardie tipe ligte materiaal.

    Andersins is daar ook die Tentco fabriek hier in George.

    Baie dankie, ek het vir Willie ook gevra en John by Tentco sÍ hulle verkoop nie meer direk aan die publiek nie. Top Canvas.....wel beloftes.....

    Baie dankie
    2012: Triton 3,2 DC 4 x 4 (Simson, soos gedoop in die Namib woestyn);

    2006: Colt Rodeo 2.8 DC 4 x 4 (Moses die eerste, soos gedoop in die Limpopo)

    We come into this world with nothing and we leave this world with nothing..........................

  4. #4
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Hartbeespoort
    Age
    43
    Posts
    159
    Thanked: 31

    Default Re: PVC flysheet

    Try the 4x4 trailer outfits. Many of them have a person making there canvas product

  5. The Following User Says Thank You to MickPrado For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •