My eerste 4x4

Results 1 to 7 of 7

Thread: My eerste 4x4

  1. #1
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Malmesbury
    Posts
    61
    Thanked: 41

    Default My eerste 4x4

    Dagse almal wil net hallo se, ek en my vrou het ons eerste 4x4 gekry onlangs, het al baie lekker saam my vriend gery met sy Jimny en natuurlik was dit ook ons keuse na n baie lang tyd van watse 4x4 vir ons gaan werk, ons is in die swartland area en newbies in 4x4 soo as jul ons sien n rookie mistake maak kom lag saam met ons daarna hehe Snapseed.jpg

  2. The Following User Says Thank You to jimny4x4 For This Useful Post:

  3. #2
    Join Date
    Jul 2016
    Location
    Pringle Bay
    Age
    67
    Posts
    1,683
    Thanked: 703

    Default Re: My eerste 4x4

    Welcome nice jimny
    Audi A6 Avant Quattro V6 tdi
    VW Touareg V6 tdi ( sadly written off )
    2 x Toyota Celica GT4 Gen 6 (Sold) sadly missed
    2 x Toyota Celica Gen. 5 ( Sold ) not missed as much as the above.

  4. The Following User Says Thank You to meh For This Useful Post:

  5. #3
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    35
    Posts
    2,592
    Thanked: 287

    Default Re: My eerste 4x4

    Welkom! Eks seker julle gaan dit baie geniet!

    '07 VW Touareg (T2) 3.0 V6 TDi (BKS), Air Suspension, Centre and Rear diff locks, DeCAT, 265-65R17 muds
    '01 Jeep WJ Limited 4.7 V8 with some bits - Sold
    '83 Range Rover Classic 3dr 3.5 V8 Rust bucket - Sold

  6. The Following User Says Thank You to Commander For This Useful Post:

  7. #4
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    35
    Posts
    138
    Thanked: 8

    Default Re: My eerste 4x4

    My magtig!! Ek sien nou eers die thread. Hoe geniet julle die Jimny sover?

    Vir ingeval jy ooit iets van die Jimny will weet, ek was die vorige eienaar...

    Baie bly om te sien dat hy in goeie hande is!!

  8. The Following User Says Thank You to Windgat For This Useful Post:

  9. #5
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Malmesbury
    Posts
    61
    Thanked: 41

    Cool Re: My eerste 4x4

    Quote Originally Posted by Windgat View Post
    My magtig!! Ek sien nou eers die thread. Hoe geniet julle die Jimny sover?

    Vir ingeval jy ooit iets van die Jimny will weet, ek was die vorige eienaar...

    Baie bly om te sien dat hy in goeie hande is!!
    Ons geniet die Jimny vreeslik baie.
    Ons was al Hartenbos toe vir n vakansie en het Cederberge toe ook gegaan vir lekker kamp laaang naweek, en ons volgende uitstappie is Matroos Berge toe somer een van die dae.

    Baie Dankie Ek sal definitief as daar vrae opkom.

    Hoop nie jy mis die Jimny teveel nie hehehe my enigste probleem nou is, ek wil net heeltyd grondpad ry en bos toe gaan.
    Attached Images Attached Images

  10. #6
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    35
    Posts
    138
    Thanked: 8

    Default Re: My eerste 4x4

    Hi Renier.

    Ek moet se, ek mis maar van tyd tot tyd die Jimny, veral as ek pertol ingooi! (het die Jimny ingeruil op 'n Rubicon)

    Dit is vir my baie lekker om te sien dat die Jimny gebruik word waarvoor hy gemaak is en ek like al die nuwe veranderinge wat jy op krimpvarkie gedoen het. Ek sien jy het ander spots opgesit, watse spots is daai en hoe vergelyk hul met die hellas wat op was?

    Ek was mal oor die Jimny en het al die extras self in die garage gebou en opgesit so hy is maar na aan my hart. Toe die dealership my bel en se die Jimny is verkoop het ek 'n lekker knop in die keel gekry, veral toe hul se 'n tannie het hom gekoop en hul dink nie hy gaan weer grondpad sien nie.

    Geniet hom, en geniet die grondpad en bos!

  11. #7

    Baie dankie, ja die tannie (my Swambo)het hom vir my gekoop as n naweek speelding. Volgende is n vistok bracket.

    Ons het 5maande lank na n mooi een gesoek en toe het n vriend van my wie se pa en hy jimnys het en in Gauteng suzuki club is vir my na hom gekyk voor ons gekoop het en laat afkom kaap toe.

    Dit is spots wat ek op internet gekoop het en het nie naam op boks gehaad nie maar hulle skyn baie mooi. Maar daai hellas is nog in my kas en moet later op Swambo se dubble cab gaan.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •