Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

Results 1 to 17 of 17
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,092
    Thanked: 2061

    Default Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    Ek het n behoefte (lees gatjeuk) vir n winch. Maar eknweet nie heeltemal hoekom... ek het n stuk op my 4x4 roete waar ek nie sonder n winch op of af kan gaan nie (dit is my storie, en ek hou daar by). Maar ek wil ook nie heelpad n winch saam ry nie (ek ry baie modder en gravel). En ek weet ook nie of ek hom voor (wanneer ek die rivierloop doen, en myself moet op winch by 90 grade steps), of agter ( wanneer ek n 70 grade desent doen) moet monteer nie. En dan het ek ietwat meer as een 4x4.

    Nou het ek so gedink: baie van die towbars, het daai 50mm square tube reciever vir removable towbar. In plaas van bal haak wat daar in slot, bou jou winch op so n square tube bracket. Met n heavy duty brad harison plug. Met so n reciever voor en agter op elke 4x4. Dan kan jy jou winch op enige van jou 4x4s, voor of agter, timeshare. Of bere wanneer jy hom nie gebruik. En dan kan jy bv 2 towbar ball hakke h, en ook deel tussen al die rygoed, voor of agter, vir lekker boot launch of karavaan park.

    Kan dit werk?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    63
    Posts
    1,382
    Thanked: 49

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    You get these, ChrisF had one In.on Elders his Toyota.
    Last edited by Robbief; 2018/08/27 at 07:08 PM.
    Robbie
    Fortuner D4D
    Hilux 2.7 4x4 Raider.

  3. #3
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    56
    Posts
    3,203
    Thanked: 1538

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    ......

    Kan dit werk?
    Kennende jou sal jy dit maak werk...behalwe as jy wil weet of iemand anders dit al gedoen het.

  4. #4
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    52
    Posts
    6,102
    Thanked: 372

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    Ek is bang dat die winch gaan swaar trek op so receiver, veral as jy nie direk reguit trek nie. Ek het weer gedink om soos jy wil doen, maar dan ook 'n receiver na elke kant van die middel een. Met ander woorde, totaal van drie. Hulle kan dan almal gebruik word vir balle, of recovery shackel punte, of jy kan self high lift jack punt in so reciever druk.

    Jy doen dit op voor en agter bumpers met presies die selle afmetings so dat jou winch monterings raam in byde bumpers sal kan pas. Terwyl dit nie gebruik word nie, maak hy vas agter op die bakkie
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab

  5. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,092
    Thanked: 2061

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post

    Ek maar dom en eenvoudig, so verstaan jou nie mooi. Ek mount die winch in middel voor in bumper. Hoekom gaan hy swaarder trek tussen permanente of moveable mount?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #6
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    52
    Posts
    6,102
    Thanked: 372

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    Ek s, sit nog twee mounts op bumper. Totaal van drie receivers, en verkieslik die twee op die kante, moet hor of laer as die middel een wees om die winch te hou dat hy nie kan op of af twist nie.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab

  7. #7
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    12,092
    Thanked: 2061

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    As jy een teen kant ook sit, sit mens dit teen 30 grade...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #8
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Wartburg.
    Age
    36
    Posts
    1,395
    Thanked: 224

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    Dit sal werk Reenen.
    Ek het dit op n ou 2.4 Hilux gedoen toe ek n winch voor en agter nodig gehad het, en ook op meer as een voertuig maar nie genoeg geld gehad het vir meer as een winch nie.

    Ons het een gedeel tussen twee voertuie.
    BH plug het goed gewerk en daar was geen probleem nie

    Toyota Land Cruiser 79 DC V8
    Toyota Hilux 2.8 GD6 4x4
    Toyota RAV-4 2.2 D4D

  9. #9
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Wartburg.
    Age
    36
    Posts
    1,395
    Thanked: 224

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    Jy maak n boks waar in die winch in bout met n stang na agter wat in die toe bar in slot

    Toyota Land Cruiser 79 DC V8
    Toyota Hilux 2.8 GD6 4x4
    Toyota RAV-4 2.2 D4D

  10. #10
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    55
    Posts
    29,636
    Thanked: 5974

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek maar dom en eenvoudig, so verstaan jou nie mooi. Ek mount die winch in middel voor in bumper. Hoekom gaan hy swaarder trek tussen permanente of moveable mount?
    Dawid is net weer besig om alles to over engineer en over analyze, jou plan sal werk.

    10mm winch plate met 'n 50mm square thick wall tube vir die hitch receiver, en daar gaat jy

    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP: SOLD

  11. #11
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    55
    Posts
    29,636
    Thanked: 5974

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    Hier is hy dan in gebruik agter:

    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP: SOLD

  12. #12
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    55
    Posts
    29,636
    Thanked: 5974

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    En as jy sideways wil gaan, dan gebruik jy die side recovery point en 'n shackle
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP: SOLD

  13. #13
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    52
    Posts
    6,102
    Thanked: 372

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    I think it's a cool idea, and I have looked at that myself for a much later project, but I am really worried about the additional stresses you are putting onto the chassis by extending so far over the end. And pulling at an angle on that little 50x50 receiver, I dunno.

    Where I want to end with the Sani, I would really like a winch front and rear, but you are faced with cost and weight issues of two winches. And lost space under the car, especially on the rear end. Watching a video of someone recovering with that setup is scary, as soon as you are not pulling exactly straight. Any sideways pulling, causes the rig to start twisting on the receiver. Supporting it on the ends of the bumper made sense for me. It gives me the capability to carry the winch directly on the ends of the chassis rails, and gives me three receivers to swop/mix and match tow balls, recovery points and even hi lift jack points, if a really want to. The only real disadvantage, is the size of the winch carrier which now has to reach the ends of the bumper. As I still have to design and build my front and rear bumpers from scratch, I have lots of space for playing.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab

  14. #14
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    4,166
    Thanked: 465

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    Quote Originally Posted by Chris8d View Post
    Dit sal werk Reenen.
    Ek het dit op n ou 2.4 Hilux gedoen toe ek n winch voor en agter nodig gehad het, en ook op meer as een voertuig maar nie genoeg geld gehad het vir meer as een winch nie.

    Ons het een gedeel tussen twee voertuie.
    BH plug het goed gewerk en daar was geen probleem nie

    Dit is goed om te hoor. Want die grootste BH plug wat hulle maak is blykbaar iets soos 360Amp En ek vermoed 'n winch gebruik heeeeelwat meer as dit.

    Maar op die regte manier, met redelike tussenposes sal die plug darem seker nie te warm raak nie.
    Last edited by Die SwartKat; 2018/08/28 at 03:30 PM.
    Nico Swart

    Triton 2.5DiD D/C with SS
    ZS6NJS
    Experience is something you don't get until just after you need it.

  15. #15
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Alberton
    Age
    57
    Posts
    5,011
    Thanked: 1178

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    This is the winch box that I had made up by Steelite. Bolts onto standard tow bar. My old Paj had a front and rear tow bar.

    Still have it, if someone wants to make an offer.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20171103_104314.jpg 
Views:	51 
Size:	184.7 KB 
ID:	500248   Click image for larger version. 

Name:	20171103_104323.jpg 
Views:	51 
Size:	163.2 KB 
ID:	500249   Click image for larger version. 

Name:	20171103_104359.jpg 
Views:	51 
Size:	180.1 KB 
ID:	500250   Click image for larger version. 

Name:	20171103_104408.jpg 
Views:	51 
Size:	214.7 KB 
ID:	500251   Click image for larger version. 

Name:	20171103_104418.jpg 
Views:	51 
Size:	181.7 KB 
ID:	500252   Click image for larger version. 

Name:	20171103_104424.jpg 
Views:	47 
Size:	206.0 KB 
ID:	500253  
    Lusted for a Landy but the Pajero was sexier and bigger in the right departments, just like my Missus.

    2004 Gen 3. 3.8i petrol V6 (PAJTU)
    X Factor Bundutop trailer (designed by me)
    1998 Blister Fender Pajero 3500 24V (PAJ) (Sold)
    BMW R1200R

  16. #16
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    55
    Posts
    29,636
    Thanked: 5974

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    Quote Originally Posted by bfreesani View Post
    I think it's a cool idea, and I have looked at that myself for a much later project, but I am really worried about the additional stresses you are putting onto the chassis by extending so far over the end. And pulling at an angle on that little 50x50 receiver, I dunno.

    ...............................

    "blah blah blah, I don't have a 4x4 blah blah..........let alone need any recovery off the Vanderbijl speed humps .........."
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP: SOLD

  17. #17
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Carletonville
    Age
    52
    Posts
    6,102
    Thanked: 372

    Default Re: Skuifbare winch (wat is dit in afrk, wenas?)

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    "blah blah blah, I don't have a 4x4 blah blah..........let alone need any recovery off the Vanderbijl speed humps .........."
    Ja, ja, ok, I'll shutup.
    David/Hillbilly - 1997 SFA Nissan Sani 2,7 TD - 5" lift on 33" tires - Dual Transfer with 4.1 gears

    http://www.youtube.com/user/davidabcab

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •