Sommer nuuskierig wie dalk nog by Hor Landbouskool Oakdale se fondsinsameling by Vleesbaai gaan wees die naweek? Altyd n lekker byeenkoms. Ons is n hele paar voertuie wat uit die Oos Kaap gaan.