Hard tonneau cover die moeite werd?




Results 1 to 7 of 7
  1. #1
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Brits
    Age
    32
    Posts
    133
    Thanked: 3

    Default Hard tonneau cover die moeite werd?

    Hello almal

    Ek oorweeg om my bakkie se canopy te veruil vir tri-folding hard cover .

    Ek wil graag by julle hoor wat dink julle vd tri-folding hard tonneau cover. Wat is julle gevoel oor dit?

    Groete

  2. #2
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Johannesburg
    Age
    52
    Posts
    101
    Thanked: 3

    Default Re: Hard tonneau cover die moeite werd?

    Niemand?

  3. #3
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    204
    Thanked: 13

    Default Re: Hard tonneau cover die moeite werd?

    Ek het dit oorweeg om op my Bantam te sit maar die probleem kom in wanneer jy iets wil laai wat hor is as die bak se rand, die ou tipe seiltjie kan jy darem nog oor jou goed vastrek
    '96 Jeep XJ 4.0 "die blou monster" work in progress
    ex: 2000 Kia sportage 2.0
    ex: 2005 Ford Ranger D/C XLT 4.0 Auto

  4. #4
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Strand
    Age
    45
    Posts
    139
    Thanked: 26

    Default Re: Hard tonneau cover die moeite werd?

    Het een op die Navara gesit.
    Werk vir my beter elke dag as kappie - kan die trifold cover oopslaan en yskas of iets dergeliks oplaai.
    Veiligheid van 'n kappie met die bruikbaarheid van n bakkie. Kan net nie meer die honde in die kappie laai nie...

  5. #5
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Johannesburg
    Age
    52
    Posts
    101
    Thanked: 3

    Default Re: Hard tonneau cover die moeite werd?

    Dankie Jakisespeelding, kon jy n verskil sien in die brandstofverbruik tussen die cover en kappie?

  6. #6
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Strand
    Age
    45
    Posts
    139
    Thanked: 26

    Default Re: Hard tonneau cover die moeite werd?

    Nie regtig veel nie - dalk so 0.3 km/l ligter as met die kappie.

  7. #7
    Join Date
    May 2010
    Location
    Ruimsig
    Age
    51
    Posts
    2,196
    Thanked: 504

    Default Re: Hard tonneau cover die moeite werd?

    Quote Originally Posted by Jakiesespeelding View Post
    Het een op die Navara gesit.
    Werk vir my beter elke dag as kappie - kan die trifold cover oopslaan en yskas of iets dergeliks oplaai.
    Veiligheid van 'n kappie met die bruikbaarheid van n bakkie. Kan net nie meer die honde in die kappie laai nie...
    Ja ek wil van kappie ontslae raak maar die honde is 'n probleem.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •