Klein kinders




Results 1 to 2 of 2

Thread: Klein kinders

  1. #1
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    Garsfontein
    Age
    57
    Posts
    114
    Thanked: 18

    Default Klein kinders

    Wat sal mens nie alles doen vir die klein kinders nie....
    Ons het vir n klomp jare gekamp met ons offtax outback boswa...tot die 2ling dogter kleinkinders hulle opwagting gemaak het. Hulle is nou 3 jaar oud en ons gaan kamp gereeld met hulle. Dit is net moeilik met die boswa. Ons slaap bo en hulle onder op die mattasse. In die nag is dit n gesukkel om oor mamma te klim teen die leer af (partykeer het dit sy voordeel.....) om te gaan troos as een dalk huil. So ons het die wa geruil vir n Jurgens Exclusive. Moet sÍ nou kamp ons in styl en als gaan makliker. Ons mis die boswa dit was goeie tye, maar die tyd saam die kleinkinders is goud werd.
    Flip le Roux
    2012 Fortuner D4D 4x4 Auto - Roekeloos
    2000 Cruiser 105 4.5EFI - Yster
    2016 Exclusive - Kamp
    2014 BMW R1200RT
    2016 BMW F800GS ADV
    2016 2.2 Ranger Super Cab XLS Auto - werk
    2009 Hyundai Atos - Dinky Toy - Student wiele
    2016 Kia Picanto - Swambo
    GP0015

  2. #2
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    35
    Posts
    5,793
    Thanked: 1653

    Default Re: Klein kinders

    Hahaha...ja nee. Ons eerste ( so my ma'le se eerste kleinkind) word ook lekker bederf!!! Ek en Heike het nig nie n kleding stuk gekoop nie!!! Ouma koop omtrent elke week iets nuuts
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •