GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September





Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 44
  1. #1
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,491
    Thanked: 622

    Default GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Die lente is hier en tyd vir lekker saamkuier!

    Ons hou GTG by Kaia Manzi, Brohkhorstspruit.

    Wanneer? Vrydag 7 September tot Sondag 9 September 2018

    Prys ? R300 per persoon vir die hele naweek.

    Wat kry jy? Groot kampvuur elke aand asook pap en sous. Vrydag aand heerlike vars gebakte brood met konfyt!! Jy bring net jou vleis en kampstoel.



    Saterdag 8 September word daar 4x4 aangebied by Kungweni baan. Hercules Pieterse sal die besonderhede hier gee. Die baan is net langs Kaia Manzi gelee.


    Die wat nie wil 4x4 nie, daar is ook geleentheid vir visvang asook as jy 'n boot het, kan jy kom ry op die dam. Jy mag jou boot gratis inbring by Kaia Manzi.

    SONDAG 9 SEPT: Potjiekos kompetisie. Ete om 12:30.


    Hoe maak jy? Jy kontak direk die oord, Gerhard, en bespreek. Om vir die prys in aanmerking te kom moet jy meld dat dit vir die GTG is.

    Hier is die besonderhede: www.kaiamanzi.co.za



    Moenie uitstel nie! Kom ons kuier weer lekker saam as forum lede.
    Last edited by witklipbank; 2018/08/14 at 03:21 PM.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  2. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Edenvale
    Age
    60
    Posts
    568
    Thanked: 178

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Damn!

    sou graag daar wou wees, maar ons het klaar ons vakansie bespreek van die 7 de.
    Citroen C5
    Touareg V8
    Audi A6 3.0 Avant

  4. #3
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bronkhorstspruit
    Age
    55
    Posts
    1,003
    Thanked: 39

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Het met Johan by Kungwini 4x4 trail gesels

    R250 per voertuig en dan vrae hy ons nie per persoon extra nie.
    Dit sluit in die echo trail, die advance trail en as die tyd dit toelaat kan ons ook die Academy gedeelte doen.

    Ons sal moet 8h30 begin sodat ons nie te laat klaarmaak nie

    Hercules Pieterse
    Last edited by DFNDR-GP; 2018/08/02 at 04:38 PM.
    Hercules Pieterse

    2.8 Powerstroke Tdi Kalahari 2007
    Accent GLS 2012
    Ex - i20 2011
    Ex - Discovery Tdi 1995
    Ex - Nissan Sani 1994
    082 389 2639

  5. The Following User Says Thank You to DFNDR-GP For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,491
    Thanked: 622

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Begin solank die datum opskryf in jul dagboek.

    N Heerlike lente GTG
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  7. #5
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    1,692
    Thanked: 1189

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Dit lyk lekker.
    Sit solank my naam op asb
    _______________________________________

    Dum vivimus, vivamus!

    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    a five cylinder bakkie

  8. The Following User Says Thank You to Hedgehog For This Useful Post:


  9. #6
    Join Date
    May 2011
    Location
    Klipriver
    Age
    58
    Posts
    2,001
    Thanked: 231

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Well this looks good and well in advance, let me chat to the missus and see whether finances allow. Damn I need a good break, with good people
    Alan


    _________________
    Range Rover P38

    Defender on Steroid's (Sadly sold)
    Previous: Pajero 3.5 V6 (Gas Guzzler)
    Series 3 109 SW (Tortoise)
    Platkar Ford Fiesta 1.6tdi (Swambo's present)

  10. #7
    Join Date
    May 2011
    Location
    Klipriver
    Age
    58
    Posts
    2,001
    Thanked: 231

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Unfortunately wife has other things planned
    Alan


    _________________
    Range Rover P38

    Defender on Steroid's (Sadly sold)
    Previous: Pajero 3.5 V6 (Gas Guzzler)
    Series 3 109 SW (Tortoise)
    Platkar Ford Fiesta 1.6tdi (Swambo's present)

  11. #8
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    1,629
    Thanked: 472

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    SWAMBO is op 'n toer... Dink ek moet kom saam kuier.

  12. #9
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,491
    Thanked: 622

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by Daniek View Post
    SWAMBO is op 'n toer... Dink ek moet kom saam kuier.
    Jip. Ons sal mooi kyk na jou
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  13. #10
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,491
    Thanked: 622

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by All -in -one View Post
    Unfortunately wife has other things planned
    Laat sy kanselleer. Kom kuier saam by Kaia Manzi
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  14. #11
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,491
    Thanked: 622

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Bywonings lys:-

    1. Hedgehog
    2. Daniek
    3. Hercules Pieterse en Ester (4)
    4. Sarel en Elize de Klerk
    5. Madotta en Elsie
    6, Miems en Ferdie.
    7. Jo (moontlik)
    Last edited by witklipbank; 2018/08/28 at 09:58 PM.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  15. #12
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,491
    Thanked: 622

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Kom , dit is dan amptelik LENTE.

    Ons gaan heerlik saam kuier om die vuur en die Saterdag is groot 4x4.

    Moenie wag nie!
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  16. #13
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Brentwood Park
    Age
    35
    Posts
    970
    Thanked: 399

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Die lente is hier en tyd vir lekker saamkuier!

    Ons hou GTG by Kaia Manzi, Brohkhorstspruit.

    Wanneer? Vrydag 7 September tot Sondag 9 September 2018

    Prys ? R300 per persoon vir die hele naweek.

    Wat kry jy? Groot kampvuur elke aand asook pap en sous. Jy bring net jou vleis en kampstoel.



    Saterdag 8 September word daar 4x4 aangebied by Kungweni baan. Hercules Pieterse sal die besonderhede hier gee. Die baan is net langs Kaia Manzi gelee.


    Die wat nie wil 4x4 nie, daar is ook geleentheid vir visvang asook as jy 'n boot het, kan jy kom ry op die dam. Jy mag jou boot gratis inbring by Kaia Manzi.

    SONDAG 9 SEPT: Potjiekos kompetisie. Ete om 12:30.


    Hoe maak jy? Jy kontak direk die oord, Gerhard, en bespreek. Om vir die prys in aanmerking te kom moet jy meld dat dit vir die GTG is.

    Hier is die besonderhede: www.kaiamanzi.co.za



    Moenie uitstel nie! Kom ons kuier weer lekker saam as forum lede.
    Hi Elize,

    I just want to clarify. The 300 per person, does that include camping/accommodation or do we book that separate?

    Thanks.

  17. #14
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,666
    Thanked: 731

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Ons kan die September OosRand GTG inkorporeer by hierdie kamp?
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  18. #15
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Alberton
    Age
    58
    Posts
    6,016
    Thanked: 2464

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    My apologies, I am duty at a big cycle race.
    Lusted for a Landy but the Pajero was sexier and bigger in the right departments, just like my Missus.

    2004 Gen 3. 3.8i petrol V6 (PAJTU)
    X Factor Bundutop trailer (designed by me)
    1998 Blister Fender Pajero 3500 24V (PAJ) (Sold)
    BMW R1200R

  19. #16
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    65
    Posts
    3,369
    Thanked: 34

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Ons kan die September OosRand GTG inkorporeer by hierdie kamp?
    Dit is n uitstekende idee Johan.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  20. #17
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    65
    Posts
    3,369
    Thanked: 34

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by Chopped View Post
    Hi Elize,

    I just want to clarify. The 300 per person, does that include camping/accommodation or do we book that separate?

    Thanks.
    The R300 includes camping for 2 nights.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium
    custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  21. The Following User Says Thank You to SarelF For This Useful Post:


  22. #18
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Brentwood Park
    Age
    35
    Posts
    970
    Thanked: 399

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    I cannot confirm yet, I need to see what is happening with work and my Landy first. but I will keep track of this thread.

  23. #19
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    1,629
    Thanked: 472

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Bywonings lys:-

    1. Hedgehog
    2. Daniek
    3. Hercules Pieterse en Ester
    4. Sarel en Elize de Klerk
    5.
    6,
    Is ons al genoeg dat dit gaan voortgaan? Ek wil nie betaal en dan word dit gekanselleer nie.

  24. #20
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    60
    Posts
    11,491
    Thanked: 622

    Default Re: GTG BY KAIA MANZI, Bronkhostspruit - 7-9 September

    Quote Originally Posted by Daniek View Post
    Is ons al genoeg dat dit gaan voortgaan? Ek wil nie betaal en dan word dit gekanselleer nie.
    Ons gaan nie kansselleer nie. Dit gaan aan. Ons hoef nie 100de te wees nie, hoe kleiner die groep hoe lekkerder die kuier!
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  25. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •